Amy Lee de Jager – Ontvoer

 

Ouers en families moet versigtig wees wat hulle op sosiale netwerke deel of selfs met werkers, wat nie altyd betroubaar is nie en soms persoonlike inligting uitdeel van werkgewers aan sulke tipe van ontvoerders.   Die vraag kan ook gevra word, is die ontvoerders moontlik bekend of nie, of andersinds word elke beweging op sosiale media dopgehou en so word persoonlike inligting verkry, soos ‘n selfoonnommer en adres.  Die ander moontlikheid is ook werkers of  gewese werkers.

Image may contain: 1 person, smiling, child and outdoor


*

Selfs foto’s van kinders word maklik van sosiale nuus afgekopieer en vir bose dade gebruik.   Ons is maar almal geneig om te spog oor kinders en hul prestasies.    Hopenlik word die kind vinnig opgespoor.

Feit is, hier is en word ‘n roetine van aflaaipunte geskep en ons moet ons weerhou van daaglikse roetines wat daar by skole of werke opgedaag word en moet dit nooit bekendmaak aan ander nie.  Ontvoerders hou mense dop in watter roetine daar is,   Moenie in ‘n vaste roetine of patroon verval nie.  Indien daar werkers is, behoort hul selfone ook ondersoek te word vir leidrade.

Sterkte aan die familie – dit moet erg traumaties wees.

*

There have been no further developments in the search for kidnapped five-year-old Amy Lee de Jager.    Police continue to search for the young girl after she was forcibly taken from her mother in Vanderbijlpark on Monday morning, according to police spokesperson Captain Kay Makhubele.   “We are calling on community members to come forward with any information that can help us find her,” Makhubele said.   “Police are continuing their search for her.”

A family member said no further news had been received on De Jager’s whereabouts.     “We don’t have any further information,” the family member said.   “The kidnappers have not contacted the family again after the initial call for the R2-million ransom demand [earlier this morning].”

“We don’t know where they got her father Wynand’s number.”

Gauteng residents were urged to be on the lookout for a white Toyota Fortuner containing four men who reportedly took De Jager from her Vanderbijlpark primary school.

The vehicle reportedly had no number plates.

De Jager was described as having brown eyes and brown hair.

Anyone with more information was urged to contact the Vanderbijlpark police on 016-901-9000 or Missing Children SA on 072-647-7464.

https://rekordeast.co.za/217098/update-no-developments-search-kidnapped-amy-lee-de-jager/

**
Kidknapped – Ontvoer – Vanderbijlpark

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s