Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

* 'n Graaf word 'n graaf genoem, nie iets anders nie.   Net omdat dit 'n graaf is, wat nuttig gebruik kan word in vele opsigte, tuinwerk, bouwerk en vele ander projekte, beteken dit NIE dat die graaf al die grond wat opgeskep word aan die graaf behoort nie.  'n Graaf kan ook aangewend word om… Continue reading Oud President Paul Kruger en Verraad teenoor Boere republieke

Rhodes se BSAC pad deur Afrika

* Magsposisies, beheer en kontrole - dit gaan terug na Rhodes en Milner.   Cecil John Rhodes is op 5 Julie 1853 in die klein gehuggie Bishops Stortford, Engeland, gebore. Hy was die vyfde seun van Francis William Rhodes en sy tweede vrou, Louisa Peacock. 'n Priester van die Kerk van Engeland, sy vader het vyftien… Continue reading Rhodes se BSAC pad deur Afrika

Krugerdag – 10 Oktober – Kruger Day

  On the photo it is Paul Kruger with members of his family (including his daughter Elsje Eloff and her family) at Oranjelust, Utrecht, the Netherlands in 1902.      He was the president of the ZAR (old Transvaal) before the British empire annexed the land for themselves.    Kruger Day was first celebrated in 1882,… Continue reading Krugerdag – 10 Oktober – Kruger Day

Op die Gelderland – Paul Kruger

* Last surviving ship of a class of 6 socalled "Pantserdekschepen", derived from the British Apollo-class.    The Gelderland served as artillery training ship until 1939 when she was decommissioned on August 24 1939 and laid up. Noord Brabant commenced service as accommodation ship in 1926.   Wie het Paul Kruger gehelp?  Wilhelmina Helena Pauline Maria (Den Haag, 31… Continue reading Op die Gelderland – Paul Kruger

Paul Kruger se dae in die vreemde – 10 Oktober

*Hy was welbekend - nie net in die ou ZAR nie, maar ook in ander lande, soos Nederland.  Dalk vir baie 'n vreemde ervaring, maar vir sommiges nie.  Monumente en kransleggings wys dat Paul Kruger wel 'n geliefde persoon was.   Heelwat burgers het geweet dat Paul Krüger oorsee gegaan het.     Dit was egter nie… Continue reading Paul Kruger se dae in die vreemde – 10 Oktober