Krugerdag – 10 Oktober – Kruger Day

  On the photo it is Paul Kruger with members of his family (including his daughter Elsje Eloff and her family) at Oranjelust, Utrecht, the Netherlands in 1902.      He was the president of the ZAR (old Transvaal) before the British empire annexed the land for themselves.    Kruger Day was first celebrated in 1882,… Continue reading Krugerdag – 10 Oktober – Kruger Day

Paul Kruger se dae in die vreemde – 10 Oktober

Hy was welbekend - nie net in die ou ZAR nie, maar ook in ander lande, soos Nederland.  Dalk vir baie 'n vreemde ervaring, maar vir sommiges nie.  Monumente en kransleggings wys dat Paul Kruger wel 'n geliefde persoon was.   Heelwat burgers het geweet dat Paul Krüger oorsee gegaan het.     Dit was egter nie… Continue reading Paul Kruger se dae in die vreemde – 10 Oktober