Leuentjies en kinkels

  * Moord bly moord.   Onteiening in die land vind al baie lankal plaas en heelwat immigrante word OOK gebruik en misbruik om dit uit te voer. Diegene aan bewind doen net wat hulle wil soos en wanneer hulle wil, want hulle is die meerderheid swart regering, al is dit bykans 50% of selfs meer… Continue reading Leuentjies en kinkels

‘Apartheid’ > 1854

* Segregasie oftewel aparte gebiede, swart reservate of selfs kroongebiede, is na 1806 of selfs gedurende 1854 geskep deur die tradisionele leiers en Lord Shepstone (beleid) in London, wat deurgevoer is in die Natal area.    Dit is opgevolg in 1894 deur Rhodes se wetgewing in die Kaapkolonie.  .  Dit het net na die verskillende… Continue reading ‘Apartheid’ > 1854