Grond debatte – Land debates (SA)

Grond en privaatbesit sal verseker nog lank bespreek word.  Terwyl ongegronde en vals beskuldigings rondgeslinger word dat dit blankes (Afrikaners en Boere) se skuld is dat daar kommunale regte en wetgewing bestaan en dat die wat binne die kommunale gebiede bly en werksaam is,  slegs verblyfreg besit en niks meer nie.  Selfs die kleinlikhede en… Continue reading Grond debatte – Land debates (SA)

ANC and land reform Ramaphosa

GEEN grondwet gaan ons regte beskerm nie, dit het in 24 jaar geen regte op swart bemagtiging beskerm nie, hoekom sal dit eiendom of bates beskerm.    Ons sit binne in 'n FW onderhandelde kommunistiese grondwet wat tydens Kodesa met kommuniste onderhandel is.   FW kan homself op die skouer klop.    Dis wat die liberaal… Continue reading ANC and land reform Ramaphosa