* Die Boere volk het reeds op verskillende geleenthede in die verlede internasionale erkenning geniet as Boere volk en bestaan steeds in die RSA. Op die oomblik is hulle sonder hul Boere republieke en dis wat herstel moet word deur ons as Boere volk. Ander volke gaan dit nie vir ons doen nie. Daar is… Continue reading Boere volksvryheid – Boere republieke
Kategorie: Homeschooling – tuisonderrig
Education Homeschooling – Bela Bill
Hierdie gaan oor die voorgestelde wetgewing om ontslae te raak van tuisonderrig. Hoe laag kan daar nog gedaal word? Om so teen leerders en kinders te diskrimineer. Dis kinders se reg om te kies hoe hul onderrig wil word en ouers is verantwoordelik, nie die regering nie. Daar is verskeie dokumentasie inligtingstukke, wat hieronder na… Continue reading Education Homeschooling – Bela Bill

