Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* Daar is verskeie groepe politieke partye en ook borge betrokke by hierdie gebou. Meer borge as wat jy kan dink, betrokke by hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem. Die hoofgebou en die webwerf sal hul eie storie vertel waaroor dit gaan en oor wie die regering geld van kommuniste soos… Continue reading Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Sandkorrel Hartklop

Die Grondwet van Suid-Afrika is gedurende 1992 tot 1994 met 'n bloedrooi kommunistiese draadwerk deurweek en opgebou tot waar dit vandag is.   Diegene wat ons op die grense beveg het, beheer die land.   Die grondwet het inderdaad al voor 1994 begin en het liberale en klassieke liberales reeds help bou aan ons ondergang.    Kodesa… Continue reading Sandkorrel Hartklop