* Word Isis en verwante partye nou skielik as 'n slaansak gebruik, om die regte moordenaars en misdadigers, wat al vir meer as 30 jaar in die RSA aan die gang is, weg te steek en eenvoudig te laat wegkom, want niemand vang die misdadigers nie. Korrupsie word ook nie vasgevat nie. Waarskynlik is dit… Continue reading Moontlike aanvalle teen RSA
Kategorie: christene
Menseregteskending – Violation of Human Rights
Waar die Verenigde Nasies is met die toesien dat menseregte nie geskend word nie, sal net hulle alleen weet - dit bestaan eenvoudig nie. Menseregte is 'n klugspel. niks minder nie. Wanneer iemand hoog op tenagekom word, is die vet in die vuur. Mense word vir hul geloof vervolg wat diskriminasie en rassisties is. … Continue reading Menseregteskending – Violation of Human Rights

