* Daar is verskeie soorte woestyne wat met die hart en siel van 'n mens gesels, sing of ween in antieke tale. Bewerings dat die Sahara woestyn voorheen 'n groen lafenis en OASE was, is nie vergesog nie. Wat beteken lewe in alle vorme. Alle tekens dui aan dat die Sahara heelwat groen en lewendig… Continue reading Antieke sandkastele
