Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied

*

Die kommunistiese dreunlied, ‘kill the Boer, kill the Farmer’, het alles met geweld te doen – dit is presies die woorde wat tydens groot verhore gesing word.  Dieselfde spul het lang trane gehuil omdat Afrikaners soms die ou Nasionale vlag as simbool gebruik.  die vlag is deur die howe verbied.      Natuurlik sal die regering en ander politici alles ontken, juis omdat hulle in die agtergrond ‘n netwerk het wat lankal gefokus word om spesifiek die Boere volk uit te wis soos wat in 1900 gebeur het.   Hulle bou daarop  voort.

Kill the Boer': a brief history

*

Dit is basies ‘n herhaling van Mfecane en Verskroeide aarde beleid van Brittanje en haar bondgenote van voor 1900.   Dit is nie net die ANC en EFF wat die haatspraak en moordlied sing nie.     Zuma en Malema sing dit gereeld.   Mandela het dit ook gesing, dis nie die blankes wat sing om swartes te vermoor nie.

Selfs oorsee word MANDELA verafgood as ‘n heilige wat niks verkeerd gedoen het nie, en hy was vir sabotasie en moorde in die tronk, nie vir iets anders of sogenaamd ‘apartheid’ nie.   Ander leiers het almal agter Mandela se lied aangehardloop.

Mandela (Mells Park House)

Mandela terreur- terrorism

Mandela : revolution

Onwettige immigrante van oral, word in hul miljoene ingevoer om die volksmoorde in Suid-Afrika te verbloem – alles die werk van liberale rugstekers en finansiers.   Helen Zille, Ramphele en vele ander vorm deel van die OSF. SA en ABN

George Soros –  Open Society Foundation  (OSF. SA)

ABN en Dinokeng

Dit is nie net in Suid-Afrika te bespeur nie, maar ook op ander kontinente, waar rewolusionê protesaksies seëvier.

Onwettiges beset eenvoudig grondgebiede, veral naby metropole, waar misdaad ondraagliks hoog is.

Die SA PARLEMENT

Hulle beheer reeds alles en vat alles soos hulle luskry en stel wetgewings een na die ander in om net hul bevoorregtes te bevoordeel.  Tog voel hul bedreigd oor ‘n handjievol BOERE wat voedsel in die land produseer.   Malema was ook die ANC se jeugleier, voor hy EFF geword het.   Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening is alles deel van die bevoordeeldes, nwo en agente wat dit op grondvlak deurvoer.

Die artikel is 2010 geplaas:

An event during 2002.  Q,   Scores of luxury sedans descended onto what was then known as the University of the North in Mankweng, outside Polokwane. In the cars were struggle veterans, government ministers and many of the icons of the ANC – amongst them former president Nelson Mandela, president Thabo Mbeki, deputy president Jacob Zuma, and “mother of the nation” Winnie Madikizela-Mandela. Formal proceedings had begun at 7am at the nearby home of the deceased, and emotions had been building for hours. When Limpopo premier Ngoako Ramatlhodi announced that the coffin of Peter Mokaba had arrived in the university’s stadium, the crowd spontaneously erupted into a chant of “Kill the boer, kill the farmer”.

It was a refrain that Mokaba had first uttered at a Chris Hani memorial rally in Cape Town in 1993, during the explosive months when it seemed possible that South Africa would descend into all-out race war. On that day Mokaba, the then president of the ANC Youth League, galvanised his organisation’s deep anger at Hani’s murder by rightwing whites into something concrete: a song that perfectly (and terrifyingly) expressed the anger.

Race war was averted, thanks in large part to the efforts of Mandela and Archbishop Desmond Tutu, but nine years later, around the time of Mokaba’s funeral, there was still a community in South Africa who believed they were being targeted and killed because of the colour of their skin. These were the Boers themselves, the white farmers, and they had the numbers to back themselves up.

A Dutch journalist by the name of Adriana Stuijt, a former anti-apartheid activist, was quoted saying the following after the funeral of Mokaba: “”Why has the South African farmer become the world’s most endangered species? Why are South Africa’s few remaining commercial farmers now most at risk of being murdered in the whole world? They are being murdered at 264 per 100,000 population group. It is the highest in the world! A Nedbank probe recently described these farm attacks as ‘deliberately targeting specific homesteads to kill the Afrikaner victims.’”

Stuijt also pointed out that if these “vicious” farm murders had occurred in Zimbabwe, they would be global news. She felt that post-apartheid South Africa was somehow immune to the truth of what was going on in the platteland.  A further eight years later and, for reasons nobody can quite explain, another leader of the ANC Youth League rolled out the “kill the boer” slogan, although this time in a slightly different form.

According to Acting Judge Leon Halgryn of the South Gauteng High Court, it is now unconstitutional to utter or sing the phrase “dubul’ibhunu” (“shoot the boer”) in the country. Halrgyn ruled that the phrase amounts to hate speech, and is therefore not protected by section 16 of the constitution, which safeguards freedom of speech.

The ANC, reportedly, are going to take the matter on appeal. They have expressed surprise at the court’s failure to approach them for insight on the history of the struggle song, Ayesaba Amagwala (the cowards are scared).

The lyrics of the song include the words, “aw dubul’ibhunu (shoot the boer) amagwala (the cowards) dubula dubula (shoot shoot)”./

“When we talk (about) amabhunu, we were not talking (about) whites, we were talking about the system (of apartheid),” Mantashe said. “It represented the system. (The song) is not a new invention.”

https://www.dailymaverick.co.za/article/2010-03-29-kill-the-boer-a-brief-history/

BUT APARTHEID WAS GONE or was it not, because the ANC implemented various racist and discriminatory legislation against the white minority people (B-BBEE).   They even implemented landclaims after 1994 with separate legislations for Khoi San, Griqwa and different Black tribes and their CPA and Trustland areas.

(Ingonyama Trust is for the Zulu people only, the Richtersveld is for the Khoi san people only).   Nothing wrong if people prefer to live separate from others, but then, the Boer people have the same rights, to do it independently in their more than 15 Boer republics of 1900.

*

Ander soortgelyke artikels

Kill the Boer, kill the Farmer

Vermoor die Boer lied – “Kill the Boer song”

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Stock Theft – Farm attacks – killings – South Africa – Freestate/Lesotho

*

Besettings vind lankal al plaas, waar veral oop gebiede wat eens landbougrond was, word eenvoudig oorgeneem, strukture word oornag opgerig.  Die brande vernietig veeboere se weiding en andersinds landerye soos mielies en ander graangewasse.   Motorbande wat brand beskadig al die teerpaaie, wat later gate inval waar daar gebrand is.     


Die regsbank en menseregte kommissie is nie konsekwent nie en geld dubbel standaarde.   Een lied word verban, die ander word met ‘n gejuig en drillende voete gesing.

In Parliament – One settler one bullet and Kill the Boer song

Daar word waargeneem dat besettings wat plaasvind, alles nuwe strukture is wat deur maatskappye finansier word.  Naby groot metropole en stede kan dit gesien word, waar die ‘informele sektore’ gevorm word.    Meeste van die besettingsgebiede is na aan dorpe en stede, sodat misdadigers makliker kan toeslaan en later vinnig verdwyn sonder om gevang te word.   Soms loop bloedspore eenvoudig dood of die slagoffer se voertuig word êrens afgeskryf.   AL hierdie gebiede was eens landbou grondgebiede en plase wat eenvoudig afgeneem en toegelaat het dat immigrante hul daarop tuismaak.

Dit is interessant om op te let, plaasaanvallers en -misdadigers gebruik soms werkers se inligting wat hulle op grondvlak bekom.   Daar is soms ‘n groot verskil met die aanval van eienaars en plaaswerkers wat uitgevoer word.

Dit kom ook voor dat heelwat van die werkers immigrante is wat nie wettige dokumente het in Suid-Afrika nie.   Dit is egter nie net immigrante wat betrokke is nie, plaaslike volke is ook betrokke by hierdie moorde en aanvalle.      Daar word  met gemak soms foto’s op selfone rondgestuur hoe huise of stoorplekke lyk, waar om in te breek en aan te val, maar veral tye wat inwoners van plase direk raak.  Boere vertrou te maklik hul werkers met privaatinligting en prys hulle as goeie werkers (veral immigrante).   Maak gebruik van volksarbeid en hou op om vreemdelinge wat teen Boere en blankes diskrimineer van werk te voorsien.

Swart bemagtiging en regstellende aksie word slegs teenoor Blankes, die Boere volk uitgevoer en so word die volk ekonomies ontmagtig.

Oplettendheid oor gewoontes soos die gebruik van selfone tydens werksure en wat hul gesprekke is, soms is dit nie net onskuldige gesprekke.   Onwettiges word myns insiens meestal in spesifieke areas of plase geplant, omrede die regering nie veel doen om dit hok te slaan of te voorkom nie.  Hulle kom weg met steel, wegneem of afslag van diere, aanvalle en moorde.      Onwettiges wat van ander lande afkomstig is, is volgens berigte kwansuis meer betroubaar of harder werkers.  Dit is net ‘n foefie om later die Boere en hul gesinne se lewens ondraaglik en ‘n groot risiko te maak.

Die skending van menseregte, verguisings en aanradings op plase, is grusaam, verminktes word wees agtergelaat, sonder ‘n pennie en soms sonder heenkome.  Aanvalle word dikwels gekoppel aan ernstige aanrandings, verkragtings en martelings wat plaasvind op plase, die plaasbewoners wat vir ons elkeen voedsel op ons tafels plaas.   Die skuld word meestal op die Boer of familielede geplaas, wat nie waar is nie.  Enige persoon wat ‘n pos aanvaar by ‘n Boer of besigheid, het die reg om aan te beweeg as hulle sou wil.

Die regering is vinnig om ander tipe van geweld prioriteit te verklaar, maar selfs daarin is daar geen suksesse of  vordering nie.   Om so ‘n saak as Prioriteit te verklaar, is ‘n woord wat niks beteken as daar nie dade is om dit stop te sit nie.    Dit help nie om ‘n saak Prioriteit te verklaar as daar nie ‘n teenoplossings of weerbaarheidsplan op die tafel is nie.   Indien die regering nie ernstig is om enige misdaad te bekamp nie, is hulle juis netso deel van die misdaad as die misdadiger self.   Dieselfde gebeur met al die korrupsie vandag.    Boere en hul families is op hul eie.  Stig eie weerbaarheid en of paraatheidsplanne, die regering gaan niks doen nie.   Werk saam met ander plattelandse gebiede of naasliggende plase of kleiner dorpies en wees daar vir mekaar as volk.

*

2025

Rupert was vinnig genoeg om dit ook te noem tydens sy gesprek met Trump – is dit nie ironies nie, geen boe of ba, net glimlagte, uit sy rigting oor die lied van ‘Kill the Boer” of aanvalle op Boere nie.    Daar was nie enige hartseer emosie te bespeur op die gesigte nie.   Hierdie vergadering is nie die eerste of laaste keer nie.   Heelwat sprekers was al in Amerika, daar is al boeke geskryf en selfs in die EU was die saak van diskriminasie en rassisme aan die groot klok gehang.   Meeste van hierdie regerings oorsee het al heelwat ooreenkomste aangegaan met die ANC.  Dit sluit Amerika daarby in.

Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024

*

Wat beteken Kennis is mag?

Onafhanklikheid is om VRY te wees.

Eenvoudig, hoe meer jy as Boere volk opbou om jouself vry te maak, hoe beter is dit vir die hele Boere volk as geheel.   Die herstel van Boere republieke moet prioriteit EEN bly. Die Boere volk het menseregte wat geskend word en dit gebeur al sedert 1902.  Meeste van ons ouer gardes weet waar die Boere republieke se gebiede is wat heelwat stede en plattelandse dorpies insluit.   Gemeenskappe moet saamstaan en al hierdie areas weer herwin en terugkry as Boere volk gebiede.

Ander volke soos Suid-Sudan, bo in Afrika, het in 2011 hul vryheid gekry, tog word daar steeds oorlog gemaak in Sudan en Suid-Sudan omdat hul verskille het oor al die minerale in die grondgebiede.   Swart minderhede in Suid-Sudan gedeelte is fisies deur die meerderheid swart stamme in Sudan onderdruk en uitgewis.  Heelwat invloede kom van buite landsgrense.  Oorlogvoering hier in Noord-Afrika kan teruggeword word na Britse en sionistiese betrokkenheid in Afrika.

Minderhede soos die Boere volk,  het almal die reg om deur hul eie leiers regeer te word in gebiede wat hulle sin is.   In Suid-Afrika is die Boere volk in ‘n situasie ingedwing in 1902, waar die getekende Vredesverdrag nooit nagekom is nie, maar verbreek is deur die Britte en Afrikaners, veral uit die destydse Kaapkolonie, wat die Unie regeer het wat uit London beheer is.

Daar is en word sedert miljoene immigrante en onwettiges gebruik om van hierdie gebiede te beset, te werk in die sioniste se myne, sodat dit moet lyk of die swart armoede so groot is en onderdruk word deur blankes.   Die grootste aanwas kom uit Afrika lande uit, en is verskillende van die besetters se gebiede van 1815.  Die groot populasies kom nie noodwendig van interne besetters nie.   Daar is na 1902 oor die 400000 ingevoer uit Afrika wat hier kom werk het.

Die eie swart volke en stamme wat woonagtig is en bly, het sedert 1815 heelwat regte, hulle het gebiede in suidelike Afrika beset.    Dit het alles die Mfecane veroorsaak.

Hul gebiede is na 1994 met vergoedings, trekkers, saad en vele ander aan hulle uitgereik, die ou Kroongebiede van Khoi san en Griekwas, sowel die Reservate en Tuislande van Swartes het na 1994 almal KEV (CPA) of Trustgebiede, onder ANC se aparte wetgewings, geword.

Kennis is mag –  Boere volksgenote

*

Contact Admin @:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

15 gedagtes oor “Verskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied”

  1. […] Basiese onteiening van plase vir die ontginning van minerale, die vernietiging van plase en voedsel, afbrand van voedsel en huise is en was alles deel van die Britte en bondgenote se Verskroeide aarde beleid.   Honderde – Duisende Boere het hul plase en grondgebiede destyds verloor sodat die mynmagnate en hul werkers alles kon inpalm?  Die rykdom uit verskeie myne, het uitgegaan uit die Boere republieke (en ander reservate en kroongebiede) via spoorverbindings en blokhuise wat swartes/ander help bou het as goedkoop arbeiders?   Hulle was ook in aparte kampe gehuisves,  meestal werkerskampe.Verskroeide aarde – Scorched earthAnglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aardeVerskroeide aarde, Mfecane: Kill the Boer lied […]

    Like

Lewer kommentaar