*
Alles gaan mos oor vooruitgang en ontwikkeling, maar die Boere wie se grond dit is, word vertrap, vermoor en aangeval, wees buite gelaat en selfs vals beskuldig dat hulle grond gesteel het. Inteendeel, die skroewe word al stywer gedraai om die Boere volk totaal en al uit te wis. Hierdie is nie ‘n nuwe konsep nie, oral gaan dit so, ou huise word eenvoudig of gebom of ander ‘gebrand’, om nuwe geboue en slim stede op te rig vir manipulasie, beheer en kontrole. Groot gebiede hiervan is deel van die destydse Boere republieke wat gesteel is van die Boere volk. Nou word dit aan China beskikbaar gemaak.

*
Onteiening sonder vergoeding, veral grondgebiede en plase, wat aan die BOERE en ook die BOERE republieke behoort. Hierdie sogenaamde leiers, het geen reg om die Boere se gebiede so te verhandel asof dit hul eiendom is en selfs slim stede (smart cities), te beplan nie. Almal gaan hier ingehok word aan die einde, waar hul gemonitor en beperk sal word tot hierdie ‘slim stad’ in wording. Hier is ‘n paar voorbeelde wat Afrikaner organisasies gaan opdiep het, maar waar laat dit ons, die burgers van die land en die burgers van die Boere republieke.
Hulle het geen seggenskap om dit uit te voer nie, en nog minder het hulle reg om al die minerale soos steenkool uit te grawe. Hier kom net ‘n chinese slim stad soos aanvanklik beplan word. Daar is ander soortgelykes in die ou Boere republieke. Aan wie behoort die geldkas – sedert 1806 het Brittanje en Sionisme dit gedryf, en daar was ‘n hele paar handelsvennote, waarvan Afrikaners nie kon wag om alles onder een Unie van Suid-Afrika in 1909 te laat waar word nie. Hulle droom, en die van die Afrikanerbond, wat die Kaapkolonie saam Rhodes bestuur het.
https://www.youtube.com/watch?v=zTUPx1Yrn8I
*
Alle persone in daardie areas sal beperk word, geen voedsel sal geproduseer word nie en sal dit die herhaling wees van menseslagtings soos met die Boere helkampe, die Engelse wat die verskroeide aarde beleid toegepas het en ons Boere volksgenote daar ingedruk het.
“
Die Slim stad Musina vir China en die ryk bevoordeeldes bedoel, vir niemand anders nie en daar is heelwat soortgelyke stede wat so gaan lyk en gaan baie geld kos. Gaan kyk maar hoe die sioniste dit gedoen het in die huidige Palestina, waar al hul grond sonder enige vergoeding eenvoudig gebom en afgeneem is. Daar herrys daagliks nuwe huise en geboue.
Toevallig is dieselfde leermeesters ook teenwoordig in die oorlog teen die handjievol Boere in albei Anglo-Boere oorloë voordat hul grondgebiede geannekseer is. Natuurlik, is al die besette grondgebiede, Tuislande en Kroongebiede, verander na Trust en CPA gebiede, wat aan niemand anders behoort aan die wat die wêreld wil regeer. Die ANC het reeds vanuit hul onderskeie gestoeltes, hul eie ‘leiers’ in plek om die NWO te bedien in 2019.
https://www.youtube.com/watch?v=zTUPx1Yrn8I
Daar was al berig oor die Akkerland wat genoem is, een van baie wat onteien sal word. Nog meer slim stede volg en plaasgrond, veral met die minerale daarop, sal dit in ‘n fees verander vir dit wat nou aangaan in Suid-Afrika.
DIE GEBIEDE WORD SLIM STEDE GENOEM
Dit is niks anders as Mag, Beheer, Kontrole, Manipulasie – sien wat in Palestina gebeur, dit is wat hier gaan gebeur. Daar word al geruime tyd gewerk aan die skep van robotte, wat mense sal vervang en dus, sal robotte nie terugpraat, afbrand of protesaksies uitvoer nie. Dis klaar besig om te gebeur.
According to Akkerland, AfriForum, TAU SA, Solidarity and Agri Limpopo, government needs the coal reserves on the farms because the Chinese development includes among other the building of a coal-powered power station, a coal plant and various metallurgical plants.
Johan Steenkamp, co-owner of Akkerland Boerdery, points out that Maite Nkoana-Mashabane, Minister of Rural Development and Land Reform, served Akkerland Boerdery with an ejectment order on 29 March this year in which the owners were given seven days to vacate the farms. “The Minister would have known that 30 March to 2 May was a long weekend. I believe she wanted to make it difficult for us to take timeous legal steps. This agrees with the Minister’s public statement that she did not want farmers targeted for expropriation to know this beforehand to prevent them from preparing legal action,” Steenkamp said.
https://www.politicsweb.co.za/documents/what-the-expropriation-of-akkerland-boerdery-is-re
*
https://www.youtube.com/watch?v=XKx1Ynev2_s
Afrikaners was saam in vennootskap en hulle doen dit vandag steeds, teen die Boere volk. Die BOERE VOLK is nie deel van Afrikaners of hul organisasies nie. Afrikaner organisasies hou kort kort vergaderings, en daar is ‘n hele paar sulke organisasies. Die Boere volk moet hulle losknoop van hierdie tipe slawerny. Hulle werk saam die groter legkaart … En tradisionele leiers is deel van Ramaphosa se NWO plan van 2019. Baie speel met hul vals vlaggies rond en gaan al ‘n geruime tyd aan.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO
Geheime organisasies van Milner-Rhodes
Afrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-Buys
Afrikaner stigting Solidariteit Julie 2024
*
MORE INFORMATION
According to a press release issued by MC Mining, the proposed investment by KDG will not only advance MC Mining’s flagship Makhado steel-making and hard-coking coal project just north of the Soutpansberg into production but is also expected to accelerate the broader strategy of the group to develop their various tenements in the Vhembe region of Limpopo Province, including the Greater Soutpansberg Projects (GSP) and the Vele Aluwani Colliery (Vele).
“KDG is an integrated coal-mining and trading group incorporated in the Cayman Islands, with extensive operational experience and expertise, and a successful history of production from its assets in the autonomous regions of Inner Mongolia and Ningxia, China, for over a decade,” said MC Mining.
Another highlight listed is that the deal will leverage cross-pollination of international best practices and local knowledge from the skills available to KDG and MC Mining to minimise implementation risk and optimise operational efficiency across the MC Mining projects. Furthermore, because of the scale of the planned projects, it will facilitate the deployment of new capital to develop business support infrastructure such as logistics and utilities delivery. The deal will also result in direct investment into a region with a deep, supportive, and skilled labour pool. And just in case you were wondering, the proposed Musina Makhado Special Economic Zone (MMSEZ) also features as a highlight, with MC Mining stating that the deal will “enable MC Mining to take advantage of business-development incentives offered by the adjacent Musina Makhado Special Economic Zone, further creating vertical integration opportunities for industrial development of the region.”
https://www.zoutnet.co.za/articles/news/61072/2024-09-05/new-coal-deal-has-environmentalists-worried
Leierskap van
M C Mining
https://www.mcmining.co.za/about-us/board
SEZ smart city
https://mmsez.co.za/smart-city/
*
HANSARD
Committee members were informed on 21 September 2022 that there are around 6 000 SEZs, 4 000 of which are in East Asia, with, 2 500 located in China. In Africa, there are around 250 SEZs, of which Nigeria and Kenya make up the majority. South Africa is therefore running behind in the establishment of SEZs. SEZs worldwide have sped up development and maintained promises made to investors. South Africa is therefore benchmarking the success of its SEZs on the boost in Gross Domestic Product (GDP), increase in Foreign Direct Investment (FDI), and an increase in export.
The Committee was told that the Smart City is going be the consequence of small and big efforts made between now and the next 10-15 years. Much effort and resources are being invested into technology because a smart city cannot be realised without technology. When the new college is built inside the SEZ and the industrial park takes off, it will create a new community in a short period of time in the SEZ which will create a foundation for the Smart City. Musina will grow towards the South and Makhado will grow towards the North; eventually, the two towns will grow together to form an ecosystem of development that will translate into a Smart City.
&
Komiteelede is op 21 September 2022 ingelig dat daar ongeveer 6 000 SEZ’e is, waarvan 4 000 in Oos-Asië is, met 2 500 in China. In Afrika is daar ongeveer 250 SEZ’e, waarvan Nigerië en Kenia die meerderheid uitmaak. Suid-Afrika loop dus agter met die vestiging van SEZ’e. SEZ’e wêreldwyd het ontwikkeling bespoedig en beloftes aan beleggers gestand gedoen. Suid-Afrika meet dus die sukses van sy SEZ’e op die hupstoot in die bruto binnelandse produk (BBP), toename in direkte buitelandse belegging (BDI) en ‘n toename in uitvoer.
Die Komitee is meegedeel dat die Smart City die gevolg gaan wees van klein en groot pogings wat tussen nou en die volgende 10-15 jaar aangewend word. Baie moeite en hulpbronne word in tegnologie belê omdat ‘n slim stad nie sonder tegnologie gerealiseer kan word nie. Wanneer die nuwe kollege binne die SEZ gebou word en die nywerheidspark opstyg, sal dit binne ‘n kort tydperk ‘n nuwe gemeenskap in die SEZ skep wat ‘n grondslag vir die Smart City sal skep. Musina sal na die Suide toe groei en Makhado sal na die Noorde toe groei; uiteindelik sal die twee dorpe saam groei om ‘n ekosisteem van ontwikkeling te vorm wat in ‘n Smart City sal vertaal.
*
Van die plase het heelwat minerale en veral groot neerslae van steenkool en ook ander minerale. Die in bewind, voer die opdragte uit van die wat geld betaal asof dit hulle land is. Nog baie kan geskryf word hieroor – die geldmagte sit agter alles.
*
Limpopo’s Mega Projek – Musina-Makhado SEZ
https://www.youtube.com/watch?v=gP9hyGMqcy4
*
VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS
https://pmg.org.za/committee-meeting/35608/
Musina-Makhado Special Economic Zone (MMSEZ)
Limpopo, South Africa – China deal
Ramaphosa – Chinese – Musina-Makhado, Limpopo
Limpopo – China project – Energy Metallurgical Base
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*

[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad* […]
LikeLike
[…] wat die regering hanteer. Is dit nasionalisering van grond wat plaasvind al sedert 1994? Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad* […]
LikeLike
[…] Besighede en beleggers van buite die land, word met behulp van rassistiese en diskriminerende wetgewings geruïneer en sluit hul deure in Suid-Afrika. ‘n Groot persentasie van minerale wat uitgehaal word, kom uit die Boere republieke se grondgebiede. Hierdie minerale is onwettig deur die onderskeie lande geannekseer wat dit afmaak as Britse eiendom. Die grootste oorsaak van afdankings en geslote besighede na 1994 is swart bemagtiging of regstellende aksie wetgewings, wat onuitvoerbaar is en bankrotskap òf korrupsie is die gevolge wat met gemak uitgevoer word. Die projekte loop groot vir sekere projekte in die land, veral Boere republieke se grondgebiede.Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike
[…] grond wat deel is van die ou Boere republieke. Waar is hulle mandaat dat hulle dit mag doen?Musina-Makhado Slim stadEn WIE beheer die opstokery om die BOERE uit te wis? Daar word nie gesing, vermoor die Afrikaner […]
LikeLike
[…] Musina-Makhado Slim stad […]
LikeLike