Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje

*

Dit is nie indrukwekkend hoe sekere leiers in Suid-Afrika, veral iemand soos Ramaphosa weet hoe en wanneer om sy flitskaart te speel nie.  Hy is ook nie die enigste een wat dieselfde tipe taktiek uitvoer na 1994 nie.   Voor hom was daar heelwat ‘akteurs’ wat deelneem vir die eindspeletjies rondom elkeen van ons om ons totaal en al te vernietig.   Minerale word gekoppel aan ekonomiese vooruitgang en die regte is van ons Boere volksgenote van die Boere republieke vervreem.  Danksy die ANC en liberaal verligte Afrikaners, val ons steeds onder en binne Britse statebond, wat die Boere volk onderdruk. 

South Africa has more than 5960 documented abandoned mines which their rehabilitation is anticipated to cost the government about R30 Billion.  Really – how many undocumented are there?

Minerals | Free Full-Text | Appraisal of Strategies for Dealing with the  Physical Hazards of Abandoned Surface Mine Excavations: A Case Study of  Frankie and Nyala Mines in South Africa | HTML

*

Die ANC en hul gemanipuleerde “Apartheid” waarvan hul gereeld sing met hul swart bemagtigers, is kwansuis om die agtergeblewenes op te hef.   Hulle gebruik swart bemagtiging, regstelaksies en onteiening om die Boere volk verder af te breek.   Alles politieke speletjies om kontrole uit te oefen, te manipuleer en te beheer.     Dit vorm alles deel van die Britse regering en anneksasies van gebiede, wat myne hierby insluit.

Die invoer van immigrante is reeds besig vanaf 1880 en het fel toegeneem toe die Britse anneksasies oor al die grond met geweld begin oorneem is.  Dit is nie deur die Boere veroorsaak nie.   Boere het slegs hul grondgebiede wat hul gekoop of beding het, self probeer beskerm.   Daar het miljoene miljoenêrs onder die ANC van 1994 bewind inbeweeg.   Meeste deel van die ringkoppe en bevoordeeldes wat deel vorm van die klieks en alle tender prosesse.

Miljoene immigrante (en meerderheid) uit die noorde is heelwat radikaal wat hul lêplekkies hier kom skep het.   Veral in areas waar gemyn word.  Hulle skets aan landsburgers selfs die oorsese regerings of toeriste, ‘n prentjie van armoede en dat hul Suid-Afrikaanse burgers is, ‘n reg tot grond, stemreg en gratis dienste.   Alles is ‘n vals front wat so uitgebuit word.   ‘n Put wat net uit immigrante bestaan en aandring op alle regte.  Indien miljoene immigrante hier vestig, is dit meestal naby metropole of munisipaliteitsareas.      Hulle versamel baie en verdwyn oor grense en kom weer terug vir meer.  Misdaad, aanvalle en moorde is aan die orde van die dag. 

Dis nie om dowe neute nie.  Immigrante verwag alles gratis, hul kaap letterlik alles, van  krag, water, dienste, selfs hop huise, skole en hospitale wat aangedui word is hul reg om gebruik te word.   

Beloftes deur ANC – Stap terug in geskiedenis, dit is wat die ANC hul beloof het voor 1994 sou hulle die land oorneem, in ruil vir wat hulle vir die ANC gedoen het.  Dit pas liberaal verligte Afrikaners om hiermee alles in te span om die hele land in duie te laat stort.   Die liberaal verligtes het saamgewerk om al die wetgewings soos swart bemagtiging, regstelaksies en grondhervorming in plek te kry dat alles wettig is.   Daar is selfs wetgewings dat burgers nie ongewenstes uit buur of Afrika lande, van hul grond mag afsit nie.

Dakar 1986  – Notes of H Giliomee

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

29 000 millionaire civil servants

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond)  –  ABO

Dus, is die selfbehepte woordjie ‘apartheid’ net nog ‘n woord wat bygevoeg is om die Boere volkslede nog meer te vertrap, menseregte te skend en van menswaardigheid na 1902 te beroof.   Dit het nie by die Anglo-Boere oorlog gestop nie en nog minder die 1902 Vereeniging Vredesverdrag.    Dit haal dus die horison van die ANC naamlik “inentings-apartheid”, wat dit ookal beteken – maak ‘n eie gevolgtrekking.   Die Unie sowel 1948 regerings het eenvoudig daarmee aangegaan.   

Heelwat minerale is in die land, op plase wat eens voedsel voorsien het, wat ontgin word, myne word soms verlate gelos nadat dit gestroop is?    Die grond beloop miljoene hektaar grondgebiede, grondgebiede waar eens landbougrondgebiede was – let op na die kaart en waar die Boere repubieke geleë is.  Aangesien dit nooit genoem word dat die ou mynhope en grondgebiede nie geskik is vir enige landbou aktiwiteite en soms woongebiede nie, waarom is dit nooit gerehabiliteer nie?   Dan word dit aan die klok gehang dat Boere al die gebiede besit.    Waarom gebruik die sogenaamde agtergeblewenes in SA nie die grond en kyk of hulle kan boer nie.

Suid-Afrika beskik slegs oor 22 persent landbougrond op die stadium, indien dit nie alreeds gekrimp het nie.  Verseker is die mynbou ‘n baie groter persentasie gebied, saam met al die myne wat gestroop en agtergelaat is om veral by te dra tot die besoedelingsfaktor van kosbare drinkwater.    Volgens die permitte wat uitgereik word, is elke mynmaatskappy verplig om ‘n sekere persentasie te gee vir rehabilitasie en dit gebeur dan nie.   Hoeveel geld word op hierdie manier eenvoudig gesteel – of sedert 1900 aan die gang?

*

TYDBOMME VIR ALLE RASSE – BOERE INKLUIS

Hoeveel voedsel van die gebiede wat so erg besoedel is, beland op ons winkelrakke?   Suurwater is ‘n groot kopseer in verskillende mynareas.

Radioactive city: how Johannesburg's townships are paying for its mining  past | Cities | The Guardian

Die Stad is hoog besoedelde gebied.

Lees meer hier:

Water – Besoedeling/Pollution

Black economic empowerment (BEE – B-BBEE)

Inhoudsopgawe B-BBEE Index

*

Dit was eintlik te wagte dat die ANC-regering (Ramaphosa), veral die ryk (westerse) lande sal beskuldig dat hulle Covid-inentings opgaar, en noem dit “inentings-apartheid” omdat dit nie gedeel word nie.   Dis natuurlik allesbehalwe die waarheid.   Ramaphosa, soos sy voorgangers, pers hulle af met die visie van miljoene mense in armer lande (aan wie die Weste al dekades miljarde gegee het), wat kan sterf terwyl hulle wag om teen Covid-19 ingeënt te word, terwyl ryk lande hul eie mense inent.   Dis nie net swartes wat doodgaan aan die virus nie.

Dalk moet Ramaphosa ‘n slag voor sy eie regering se deur vee en eerder al die gesteelde geld met rentes terugsit waar dit hoort.   Wie laat korrupsie en misdaad in die land toe?

Ramaphosa Gebruik “Apartheidsweep” Slenter om Multinasionale Patentwins te Vernietig, en Skuldgevoelens om Covid Entstof van Ryk Lande te Kry!

*

“Apartheid” was eeue gelede al beplan om Boere mee te slaan en veral hul van ekonomieë weg te hou sodat volke kan uitsterf.  Vir baie wat dink “Apartheid” het in 1948 of 1961 ontstaan, weet nie waar is hul eie teikens in hul verledes nie.    Tydens die Britse  koloniale beheer in Afrika en suidelike Afrika veral, is grond deur die Britte afgeneem en dit omtower in “RESERVATE” of “KROONGEBIEDE” of “kolonies”. 

 Telkemale as mens dieselfde deuntjies hoor, dan is dit soos ‘n dubbeldoor vroteier van al hul voorgangers – dis soos ‘n refrein wat by sommige stilstaan, ‘n platespeler wat vashaak.   Diegene wat nie weet wat ‘n reservaat in 1840 gelyk of hoe dit ontstaan het nie, moet maar die argiewe gaan besoek.   Na 1961 het dieselfde Reservate oorgegaan na Tuislandgebiede, wat volle onafhanklikheid sou verkry.  Reservate was toe alreeds in plek in 1900 asook die Britse kroongebiede (meestal Khoi san en Griekwa gebiede).   Daarvan getuig kaarte uit die argiewe.  Tot die twee onafhanklike Boere republieke het nie agtergebly nie, die aasvoëls het alles geplunder.  

Shepstone – Natal, roots of segregation



*

*

High risk of radiation

https://www.sowetanlive.co.za/news/2012-03-30-shack-dwellers-exposed-to-high-risk-radiation/


In 1996, the ANC government forcibly relocated thousands of people to Tudor Shaft, an abandoned mine tailings dump, from another informal settlement a few kilometers away despite warnings from environmentalists about radioactive hazards. Most of the residents at Tudor were the families of mineworkers evicted when mining companies on the West Rand shut down . 

https://ejatlas.org/conflict/radioactive-mine-waste-pollution-at-tudor-shaft-informal-settlement-krugersdorp-south-africa

*

SA Hansard 2021
Ownerless mines but who gave the permits or people to live here?

https://static.pmg.org.za/220913Follow-up_performance_audit_at_the_Department_of_Mineral_Resources_and_Energy_on_the_rehabilitation_of_derelict_and_ownerless_mines.pdf




*

SA Hansard – who gave those people permission to live here ?

Different families were removed from the area and informal settlement because of different kinds of pollution, water and soil pollution.
https://pmg.org.za/committee-meeting/12639/


(earthlife)



*

The focus of the rehabilitation of abandoned mines in the country have for many years been on dealing with the 1730 mines that are possessing with high risks of public safety, health and environment hazards . According to Cornelissen et al., to date, the government of South Africa have spent around ZAR800 million towards the rehabilitation of only 40 of the totals of 249 documented high-risk asbestos mines in the country . 

https://www.mdpi.com/2075-163X/10/2/145/htm

*

Mining in South Africa
https://www.environment.co.za/acid-mine-drainage-amd/auditor-general-report-on-rehabilitation-of-abandoned-mines.html

Mining and various diseases from abandoned mines are a hugh health risk.   Coal dust is another health risk as well.   There are more than 6000 abandoned mines across South Africa.  They also busy polluting the water system.
https://sjuhawknews.com/34713/showcase/mine-dumps-expose-community-to-health-issues/

Anthony Turton, mining and rehabilitation, water and other pollutions.
https://www.news24.com/news24/sake24/Menings/Rubrieke/Ghoeroe-versprei-onwaarhede-20120321

*

Read the Story here:

https://www.theguardian.com/cities/2015/jul/06/radioactive-city-how-johannesburgs-townships-are-paying-for-its-mining-past


*

The Karoo has long been known to harbour substantial sedimentary uranium deposits. Now an Australian company with Russian funding is planning to get the radioactive mineral out of the ground on a major scale.

The company has quietly accumulated over 750 000 hectares of Karoo properties and concessions around Beaufort West and plans to set up a large Central Processing Plant just outside that town.

Russian Investment in the Karoo

There is a deafening silence in the public domain regarding uranium mining in the Karoo.

Unnoticed, the largely unknown South African company Lukisa silently accumulated some 750 000 hectares of uranium exploration concessions in the three Karoo provinces of Northern Cape, Western Cape and Eastern Cape.

Tasman RSA Mines' Karoo uranium concessions, amounting to 750 000 hectares.


The company also bought large properties at the different mine sites. These 273,700 hectares of Karoo farm land currently owned by the Australians and their local counterparts could be used for urgently needed land restitution projects. This land had been under-developed as it was earmarked for mining. With more energy in the grid and more water in the ground, a case for sustainable farming in these parts of the Karoo can be made.

It is no coincidence that March 2018 signalled an energy burst for the Karoo: The new government will finally sign 27 new renewable energy projects. This will unleash an investment of R56-billion into the economy and create some 60,000 new jobs, about 80 percent of them in the Karoo.

https://za.boell.org/en/2018/04/26/victory-campaign-against-uranium-mining-project-south-africas-karoo-region

*

In just 18 months, a pioneering 128 Megawatt (MW) power plant – which combines solar photovoltaic (PV), wind and lithium-ion battery storage – could be built in the Karoo, making it the largest hybrid energy project in Africa. 

The Oya Energy Hybrid Facility was selected as one of the preferred bidders under South Africa’s Risk Mitigation Independent Power Producer Procurement Programme (RMIPPPP)

The plant will be developed by Cape Town-based project developer G7 Renewable Energies, which has been involved in developing two wind farms in South Africa, including the 147MW Roggeveld Wind Farm Project which is due to start operating next month. 

The Oya Energy site is in the middle of the Karoo – falling within the Komsberg Renewable Energy Development Zone that straddles the Western Cape and Northern Cape. It is about 50km north west of Matjiesfontein, 50km north north east of Touwsrivier and 70km south west of Sutherland.

The plant will use wind turbines and solar photovoltaic array, combined with battery storage, to generate power. The wind, solar and battery are regulated by a hybrid controller that will send power to the grid as needed. Most of the power will come from solar, it is expected.

According to Dr Killian Hagemann, co-founder of G7 Renewable Energies and director of Oya, the plant may only dispatch power between 05:00 and 21:30, under government terms. Any excess power will be stored in lithium batteries.

This stored energy will then be used to supplement wind and PV production during hours of shortfall – when the wind isn’t blowing, or the sun isn’t shining.  “Lithium batteries are the leading bulk storage technology worldwide. The RMIPPPP also has a particular focus on proven technology that’s why we chose lithium-ion as our storage technology,” Hagemann told Business Insider SA.   

*

Two of the eight preferred bidders in RMIPPPP combine wind with solar, said the South African Wind Energy Association (SAWEA).  

“An advantage of renewable energy hybrid systems lies in their ability to combine two of the fastest growing renewable energy technologies. Hybrid systems can also take advantage of the complementary nature of solar PV, which produces power during the day, and wind, which produces most of its power at night,” said Ntombifuthi Ntuli, CEO of SAWEA.

Oya was ideally located – close to the national grid – and had powerful solar and wind resources. It also met various environmental impact standards. 

The RMIPPPP is expected to inject R45 billion into the economy and procure some 2,000MW. The eight projects identified are expected to alleviate pressure on the national grid as a matter of urgency. The tariff’s average price across all the projects was R1,575/MWh, said mineral resources minister Gwede Mantashe.

The eight projects have been given until end of July 2021 to secure financing. It is hoped that the projects will be connected to the grid from August 2022. This includes floating power stations coming to Saldanha, Richards Bay and Gqeberha

The 8 preferred bidders include:

  • ACWA Power Project DAO
  • Karpowership SA Coega
  • Karpowership SA Richards Bay
  • Karpowership SA Saldanha
  • Mulilo Total Coega
  • Mulilo Total Hydra Storage
  • Umoyilanga Energy
  • Oya Energy Hybrid Facility

https://www.businessinsider.co.za/oya-energy-hybrid-facility-renewable-hybrid-project-could-bring-128mw-by-august-2022-rmippp-2021-3



https://www.solarpaces.org/redstone-csp-contract-signed-after-2-year-delay/

*

The company is controlled and run by the Russian oligarch billionaires Vladimir Iorich and his son Evgeniy Iorich.

This should come as no surprise, as the secret (but leaked) nuclear agreement between Russia and South Africa calls for Russia to invest and possibly control the entire value chain of the nuclear cycles from mining, beneficiation, enrichment and fuel fabrication to energy generation, waste disposal and decommissioning.


Uranium Mining Threatens the Karoo - Karoo Space

http://karoospace.co.za/uranium-mining-threatens-the-karoo/


*

ADDISIONELE EN VERWANTE ARTIKELS/ INLIGTING

Invalsplanne op Boere republieke

Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

Mineral Rights – Minerale regte

Minerals – SA – Minerale

Johannesburg – Egoli-Goud – Witwatersrand

Eskom and mines

Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024


  • Contact Admin:
    Admin kan gekontak word by
    volksvryheid9@gmail.com

13 gedagtes oor “Minerale en Apartheid tot datum -Brittanje”

  1. […] Hy het verskeie plase gehad maar het van baie goedkoop arbeiders gebruik gemaak.  Hy was ook een van die hoofbouers van die Britse ryk in Afrika  om die hele droom daaromtrent te bou is verskeie gebiede geannekseer as Britse gebiede.   Hy wou alles natuurlik self regeer en in beheer van sake gestaan het.Afrika loop oor van kroon- en trustgebiede en is nie net in Suid-Afrika wat dit so uitgevoer is nie.British colonial empire in Africa (SA)   – Rhodes and BSACDe Beers myn in KimberleyBritish Empire and their colonial rules/flagsTrustgebiede  – Tuislande – Reservate en KroongebiedeMinerale en Apartheid tot datum -Brittanje […]

    Like

  2. […] Hy het verskeie plase gehad maar het van baie goedkoop arbeiders gebruik gemaak.  Hy was ook een van die hoofbouers van die Britse ryk in Afrika  om die hele droom daaromtrent te bou is verskeie gebiede geannekseer as Britse gebiede.   Hy wou alles natuurlik self regeer en in beheer van sake gestaan het.Afrika loop oor van kroon- en trustgebiede en is nie net in Suid-Afrika wat dit so uitgevoer is nie.British colonial empire in Africa (SA)   – Rhodes and BSACDe Beers myn in KimberleyBritish Empire and their colonial rules/flagsTrustgebiede  – Tuislande – Reservate en KroongebiedeMinerale en Apartheid tot datum -Brittanje […]

    Like

Lewer kommentaar