OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture



*

Soos altyd, skiet Ramaphosa homself en sommer al sy ondersteuners in hul voete en vernietig SA se ekonomie en burgers se geleenthede verder die afgrond in.  Volgens Ramaphosa word apartheid weer eens blameer vir al die gebreke en gebrek aan goed gekwalifiseerde ingenieurs en stadsbeplanners.   Maar die data wys dat sy regering gekwalifiseerde mense inderdaad weggejaag het.  Ramaphosa het verwys na die sogenaamde Apartheid wat die ANC geërf het wat hulle almal beroof het van ‘n oorvloed stadsbeplanners en -ingenieurs in die onderwysstelsel.  

Ramaphosa hits back at 'detractors' over non-aligned foreign policy stance  – Salaamedia


*


Voorts is deur Ramaphosa genoem indien dit nie vir apartheid was nie, sou die land besaai gewees het met gekwalifiseerde stadsbeplanners en ander professionele persone. Dit is volgens hom hoe apartheid die land en van sy toekoms beroof het.  Suid-Afrika het volgens hom nie goed gekwalifiseerde finansiële hoofde, ingenieurs of stadsbeplanners nie.    Dit is bykans 30 jaar later en staan die man steeds met die apartheidskleed aan.   In die 30 jaar is daar geen bekwame en gekwalifiseerde in diens geneem of afgestudeer nie.

Volgens ‘n berig, het ’n joernalis  hierdie uitsprake en aansprake ter harte genaam,  uitgedaag en beklemtoon dat die land se onderwysstelsel heelwat ingenieurs en stadsbeplanners oor die afgelope 30 jaar opgelewer het. Hy het geantwoord dat baie van hierdie gekwalifiseerde professionele persone nie van Pampiersdorp, ‘n woongebied in die Noord-Kaap, kom nie. Daar is beweer dat Pampiersdorp ‘n gekwalifiseerde stadsbeplanner benodig, maar die onderwysstelsel in Pampiersdorp het nie ‘n stadsbeplanner opgelewer nie.     Daar word beweer dat gekwalifiseerde professionele persone nie in Pampiersdorp wil woon nie, en daarom maak sulke munisipaliteite so sterk op konsultante staat.

Die realiteite is egter dat die huidige regering munisipaliteite geërf het MET ervare en gekwalifiseerde professionele persone. Die regering het hierdie professionele persone pro-aktief met ongekwalifiseerde en swak geskoolde kaders vervang, wat die munisipaliteite in duie laat stort het. Aangesien die onbevoegde ontplooide kaders nie die werk kon doen nie, het die munisipaliteite begin om konsultante aan te stel om hul werk gedoen te kry.   

Konsultante is in elk geval nie altyd op hoogte van sake wat op munisipale vlakke aangaan nie en kan ook betaal word vir ‘n diens wat onvoltooid gelaat word.  Daar is geen waarborge met die aanstelling van konsultante nie.   Die situasie het sulke problematiese vlakke bereik dat die Organisation Undoing Tax Abuse (Outa) ‘n beroep op munisipaliteite gedoen het om die kwessie aan te spreek.   Tans is daar oor die 700 rioolverwerkings aanlegte wat nie onderhou en instandgehou word nie.   Feitlik almal word geraak en die politici is 100% bewus daarvan.  

Die aanstelling van onbekwame en onbevoegde ontplooide kaders in munisipaliteite behoort gestaak en vervang te word met professionele persone wat die werk sal en kan doen.    Die publiek is geregtig om te verwag dat bestuurders wat enigiets van R815 063 tot R3,934 miljoen per jaar betaal word, ten volle bevoeg is. Julius Kleynhans, uitvoerende bestuurder van Outa, het gesê die onbekwaamheid en onbevoegdheid van munisipale bestuurders is oorweldigend.

As daar na die kwaliteit van individue in topbestuursposisies in toppresterende maatskappye en SA se munisipaliteite vergelyk word kan mens agterkom waar en wat fout is.     Daar behoort nie van konsultante gebruik gemaak word nie, tensy dit absoluut noodsaaklik is. As personeel nie hul werk kan doen nie, moet hulle afgedank word en vervang word deur permanente bekwame personeel wat kan. Daar is ‘n beroep op COGTA-minister, Thembi Nkadimeng, gedoen om die oormatige afhanklikheid van konsultante te verminder en selfs stop te sit, deur kaderontplooiing te beëindig sodat bekwame amptenare hul werk en pligte, waarvoor hul betaal word, uitvoer.   Belastingbetalers betaal vir ‘n diens wat glad nie voorsien word nie.

*

BEELDMATERIAAL

RAMAPHOSA EN SY APARTHEID BESKULDIGINGS

*

Quote

President Cyril Ramaphosa has blamed apartheid for a lack of well-qualified engineers and town planners, but the data shows that his government chased qualified people away.

Last week, Ramaphosa told the media that there is a lack of capacity within the state, especially at the local government level.

“You don’t have well-qualified CFOs, engineers, or town planners. Apartheid robbed us of having a plethora of town planners in the education system,” he said.

He said if it were not for apartheid, the country would have been littered with qualified town planners and other professionals.   “That is the effect of apartheid. That is how apartheid robbed the country and its future,” Ramaphosa said.   He added that the old government made it a point to train town planners but denied black people to be trained as town planners and engineers.   He said when democracy arrived in South Africa, the shadow of apartheid was cast over the country’s present and future.

A journalist challenged his claims, highlighting that the country’s education system produced many engineers and town planners over the last 30 years. He responded that many of these qualified professionals don’t come from Pampiersdorp, a township in the Northern Cape. The President said Pampiersdorp needs a qualified town planner. “The education system in Pampiersdorp did not produce a town planner,” he said. He claimed that qualified professionals don’t want to live in Pampiersdorp, which is why such municipalities rely so heavily on consultants.

However, the reality is that the current government inherited municipalities with experienced and qualified professionals. The government proactively replaced these professionals with unqualified and poorly skilled cadres, which caused the municipalities to collapse. As the incompetent deployed cadres could not do the jobs, the municipalities started to hire consultants to do their work. The situation has reached such problematic levels that the Organisation Undoing Tax Abuse (Outa) has called on municipalities to address the issue.

“Stop pandering to incompetent deployed cadres in municipalities and replace them with professionals who will do the job,” Outa said.
“The public is entitled to expect that managers who are paid anything from R815,063 to R3.934 million a year are fully competent.” Outa executive manager Julius Kleynhans said the ineptitude and incompetence of municipal managers are overwhelming. “If you compare the quality of individuals in top management positions in top-performing companies and our municipalities, you will quickly see what is wrong,” Kleynhans said. “Don’t use consultants unless it’s absolutely essential. If staff cannot do their jobs, they should be fired and replaced by permanent staff who can.” Jacques Smalle, the DA’s shadow deputy minister of cooperative governance and traditional affairs (COGTA), has also called for an end to cadre deployment. He called on COGTA Minister Thembi Nkadimeng to reduce the overreliance on consultants by terminating cadre deployment.

Unquote

*

https://dailyinvestor.com/south-africa/29933/cyril-ramaphosas-big-lie-about-local-government-skills/






*
*
*
*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

 


Segregasie – Apartheid


Apartheid – 1854

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index


Lees meer oor dienste, water en riool:

Cholera en riool

Water and Pollution  –  Rooiwal Waste Water Treatment Plant

Vaalriver / dam pollution / besoedeling

Pollution Vaaldam and rivers

Water pollution South Africa  –  Vaal, etc.

Hendrik Verwoerddam

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Bophuthatswana homeland

Zulu people – Ingonyama Trustland


2 gedagtes oor “OUTA – Ramaphosa en apartheid infrastrukture”

Lewer kommentaar