*
Die ooreenkomste tussen die gesprekke en Verwoerd duidelik sigbaar gaan oor die bestaan van ou Tuislande of reservate/lokasies, wat na 1994 oorgegaan het in CPA of Trustgebiede. Dit is hoekom Verwoerd vermoor is, vir sy visie van onafhanklike lande vir elke volk in SA. Geen swart tuisland is vandag “weg” nie, inteendeel, dit het net naamsveranderinge ondergaan. Die bewyse dat swart etniese volke steeds alle ou Tuislande besit, bly en verkies om onder hul eie tradisionele te staan, is die bewys in die 1996 Grondwet, verskeie ander wetgewings (soos Ingonyama Trust) sowel as Witskrifte wat handel oor CPA en Trust gebiede. Kroongebiede van Khoi san en Griekwas het ook Trust en CPA gebiede geword.
*
Die gebiede wat deur swart etniese stamme uit die noorde en ander Afrika lande in suidelike Afrika beset het, was nie so groot soos wat dit vandag is nie. Steeds word die Boere volk en blankes beskuldig dat hulle swartes se grondgebiede gesteel het. Dis leuens.
Slegs lewensreg / kommunale reg is van toepassing op wetgewings soos Grondeise, CPA, Trustgebiede en selfs die Aandeleblokskemas (Orania en Kleinfontein).
Voor 1994 was die Trust of CPA gebiede, alles Tuislande genoem en voor 1961 was dit Reservate/Britse kroongebiede gewees onder die Unie regering van 1910 en NP regering 1948.
Voor 1940 was die Reservate baie kleiner as wat die Tuislande daaruit gesien het – in die artikels word van ‘n geel kaart gepraat hoe klein daardie gebiede werklik was. Met grondeise (geregistreerde CPA’s) het die gebiede nog meer gegroei. Daar moet in ag geneem word hoe groot die aanwas was van swart immigrante van buurlande en Afrika lande.
Miljoene uit Afrika het hierheen gestroom op soek na werk in al die myne na 1902 en veral nadat daar ontslae geraak is van die Boere republieke met uniewording. Uniewording se kolonies en geannekseerde gebiede (onwettig) van Suid-Afrika is deel van die Britse ryk en bondgenote baba, veral waar alle immigrante gehuisves is. Immigrante is nie net die werkers nie, maar ook die mynmagnate.
*
Lees agtergrond – inligting voor 1994 is verweef in “naamsveranderinge”.
Trustgebiede – Trustlands (segregation)
Begroting – tradisionele leiers 2019
Traditional leaders South Africa: 8840
Agreements and Traditional leaderships
Trustgebiede>Tuislande>Reservate
“Zulu kingdom” Ingonyama Trust
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Daar was in 1900 oor die 2000 Tuislande in Afrika:
Ironies het heelwat swart “Afrika” lande, volksgebiede uit Tuislande bestaan, lank voor 1900 al en Dr Verwoerd het dit ook nie geskep nie, dit was reeds in plek toe hy gebore is. Elke volk het die reg om oor hulself te regeer in gebiede wat geslagte aan hulle behoort.
Afrika Tuislande – so-called apartheid – Homelands
*
Dit is so, “grond” is OOK van blankes gekoop en ander onteien en aan swart stamme gegee of andersom. Tuislandgebiede in suidelike Afrika is in die beste gebiede geleë met die meeste reënval in hul gebiede asook goeie landbougrond.
Alle Tuislande voor 1994, was goed ontwikkeld, skole, hospitale, infrastrukture en veral grensnywerhede was geskep vir werksgeleenthede na 1961. Hulle het amptelike stemreg gehad in al die tuislande. Voor 1961 was dit nog deel en onder Britse beheer. Groot besighede het daarmee gehelp. Swartes en ander is opgelei in die tuislande en grensnywerheidsgebiede. Sommige tuislande het selfs opleiding geniet rakende polisie en weermag.
Na 1994 is dieselfde Tuislandgebiede verklaar onder grondeise as CPA en Trustgebiede wat slegs vir hulle onderskeie volksgenote beskikbaar is. Daar was 10 tuislande in 1961. Hierdie gegewens is net nog ‘n verdere bewys dat liberaal verligte blankes saam suig aan leuens en maak Boere die slaansak vir die sogenaamde apartheid wat al van voor 1850 afkomstig is (Shepstone Beleid).
Die slaansak vandag is die Boere volk, die handjievol blankes wat toelaat om geslaan te word omdat hulle dit eenkant plaas en nie wil glo dat aparte gebiede nie verdwyn het nie. Boere volk moet wakker word.
Die 8840 tradisionele leiers is verdere bewys daarvan dat individuele volke hul eie gebiede verkies en dit pas by die ander Afrika lande aan. Die Boere volk het nie die sisteme op hul afgedwing nie, inteendeel hul eie leiers en hulself stem dan daarvoor – Trustwette, CPA wetgewings het slegs kommunale regte (lewensreg) en geen titelaktes of privaatbesit. Buite die gebiede is dit 100% die geval kan enige persoon grond koop en besitreg verkry. Blankes het geen regte tot Trustgebiede of CPA (grondeise) nie. Inteendeel, word die Zoeloe gebiede slegs vir die Zoeloes afstammelinge gehou – dis as sulks vervat in bv. Ingonyama Trust en ander wetgewing en ook in CPA wetgewing.
*
Reservate het groter geword na 1935 … Dit het later Tuislande geword in 1961 en in 1994 is dieselfde grondgebiede, met vergoedings opgeëis en word Trust en CPA gebiede genoem.
Op 13 Maart 1974, twee dae voor die nasionale verkiesing, word ‘n TV onderhoud in Johannesburg opgeneem deur die bekende Amerikaanse TV nuusaanbieder, William F Buckley, met Eerste Minister John Vorster gevoer. Die grootste gedeelte van die onderhoud handel oor Vorster se uitleg van apartheid (segregasie en aparte gebiede), die Suid-wes Afrika kwessie en die bestaansreg van die 10 Tuislande.
Maar gedurende die onderhoud haal John Vorster ‘n kwessie op wat vandag gerieflikheidsonthalwe vergeet word – die kwessie van grondonteiening en verskuiwing van mense vanaf hulle woonplekke – wat destyds groot opslae gemaak het.
Hy herinner Buckley daaraan dat die Verenigde Party regering in 1936, onder genl Hertzog se Eerste Ministerskap met Jan Smuts as adjunk Eerste Minister, ‘n wet deurgevoer het wat bepaal dat gebiede in Suid-Afrika wat die erfregtelik besit van die swart stamme is en wat Transkei, Venda, Kwazulu en ander insluit, nooit vervreem mag word nie EN dat ‘n verdere sewe en ‘n kwart miljoen morge grond in blanke besit onteien moet word om voldoende woonplek aan swart Suid-Afrikaners te verskaf. Die beskerming van hulle grondgebiede is in die Unie grondwet ook vervat om te beskerm.
Teen 1974 is meer as 6 miljoen morge reeds van blankes onteien en aan swart eienaars oorgedra – hieronder die erfplaas van die destydse adjunk minister van Buitelandse Sake, Pik Botha.
In die retoriek van ons tyd word net berig oor grond wat van swart mense “gesteel” is, met selfs Afrikanerpolitici wat nou begin inkoop op die gedagte van die een of ander vorm van restitusie vir hierdie gewaande diefstal. DIT is in die 1996 grondwet ingeskryf (artikel 25). Politici stem saam en dit word onderskryf en word ingesweer onder hierdie grondwet.
Lees gerus
Boere wat grond eis het niks van gekom nie – verwys na een politieke party wat Boere republieke ge-eis het.
*
Luister na die videos – Listen to the video-clips.
What really happened before 1961 and after 1961. Our previous government received those areas as it was in “reserves” and it was discussed various times on this blogs as well. Some “reserves” were mentioned into old Union documents as well also as British Crown lands.
*
Separate development
(30 Mar 1971) South Africa’s Prime Minister, John Vorster, at first press conference since he took office in 1966 and announces invitations to heads of black African states to visit South Africa
https://www.youtube.com/watch?v=QWIEiAb911Q
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
[…] Front National – Vorster 1974 – Tuislande […]
LikeLike
[…] Front National – Vorster 1974 – Tuislande […]
LikeLike
[…] Front National – Vorster 1974 – Tuislande […]
LikeLike
[…] Homelands changed in names to Trustlands and CPA – segregation is still there only for themselves. Read the White paper as well. Front National – Vorster 1974 – Tuislande […]
LikeLike
[…] Homelands changed in names to Trustlands and CPA – segregation is still there only for themselves. Read the White paper as well. Front National – Vorster 1974 – Tuislande […]
LikeLike
[…] Op die stadium het wyle Dr Verwoerd die opset van Afrika begin ken en dit met alle leiers bespreek – daarom het hulle GESTEM vir hul eie leiers. Dis leuens dat swartes nooit stemreg gehad het nie. Die Boere volk of blankes kon ook nie deel van die Tuislande word nie en het ook nie daar stemreg gehad nie. Selfs met die ontstaan van die bykans 15 Boere republieke, was die Reservate (sommige het dit lokasies genoem) apart van die Boere republieke – hul het hul eie leiers toe al gehad. Dit was baie kleiner gebiede in 1900. Na uniewording, ongeveer 1930, het hierdie gebiede vergroot. Blankes moes ook van hul gebiede afstaan toe die destydse regering die reservaatgebiede vergroot het.Selfs wyle P W Botha het die tradisionele gebiede en leiers besoek. Die ou regering het al die tradisionele volke, hul tradisies wat verskil van mekaar en ook die leiers besoek in hul gebiede. Hier kan gesien word dat daar selfs swart polisie en weermaglede wat opgelei is in hierdie tuislandgebiede, wat gestem het om onafhanklik te word. Die opleiding van swartes en ander is alles deur die Republiek van Suid-Afrika gedoen, nie deur ander lande wat dit nie wou erken nie. Grensnywerhede is ook opgerig, sodat beide opgelei kon word vir werksgeleenthede – alles is deur die SA regering en besighede gefinansier.https://www.youtube.com/watch?v=7HcZWexMTz0Vorster 1974 – Tuislande […]
LikeLike