21 Mei 2019 – Nuus van die dood van bekende plaaslike inwoner Annette Kennealy stuur steeds skokgolwe deur die Soutpansberg. Volgens beskikbare inligting is Kennealy vanoggend dood aangetref in haar plaaswoning op die plaas Welgevonden net buite Louis Trichardt. Vriende het gaan ondersoek instel, nadat sy nie op selfoonboodskappe en -oproepe gereageer het nie. Simpatie aan naasbestaandes en sterkte word u toegebid. So baie oop grafte – die een foto wys net ‘n paar plaasmoorde en sluit nie alle blank vermoordes hierby in nie.
Kennealy was ‘n welbekende kunstenaar, ‘n groot diereliefhebber en aktivis vir menseregte. Sy was ook heel uitgesproke rondom plaasmoorde en het gereeld daaroor kommentaar gelewer op Facebook. Sy was ook ‘n bekwame politikus wat in ‘n stadium as plaaslike DA-raadslid gedien het. (‘n Meer volledige berig oor Kennealy se dood sal in hierdie week se Zoutpansberger verskyn).

https://www.zoutnet.co.za/articles/news/50036/2019-05-21/bekende-kunstenaar-en-menseregte-aktivis-dood-op-plaas-gevind
***
2013
Farm Murders in South Africa
***
Attacks/Killings 1-15 May 2019
Aanvalle – Moorde en Beveiliging
Volksmoord – Genocide
Wit kruis monument 2019
Land expropriation – racism – South Africa
[…] Farm attacks/killings – Annette Kennealy […]
LikeLike
[…] Farm attacks/killings – Annette Kennealy […]
LikeLike
[…] Farm attacks/tortures/killings – photos – Plaas moorde en aanvalle – foto’s RAPES-VERKRAGTINGSAttacks/Killings 1-15 May 2019Witkruis monument Augustus-SeptemberWit kruis monument 2019Farm attacks/killings – Annette Kennealy […]