Malema is also an immigrant from Africa

Southern part of Africa was empty in 1652.   Only a few people were here.   Malema also said now on twitter he and all the blacks are immigrants from Africa – it is the truth.
Malema erken dit openlik – wonder waarom nou skielik?   Malema is niks anders as ‘n terroris en opstoker nie, asook ander “koalisie” politieke vennote” was nog altyd aan die stry, saam BLF, ANC en selfs die DA wie nou eerste hier was.

DAAROM het hy die mosie ingedien van “grond wat kwansuis gesteel is” wat deur die ANC gesekondeer is.   DA hardloop ook saam hierdie diefstal oor grond om die radikale oorlog of rewolusie van die ANC aan te moedig en blankes uit te wis.   Dieselfde as die Anglo Boere Oorlog.

Diverse Performing before Appreciably Loop Final Lite Almost soon Return Conditions Wish Pre Colonial Africa Map

Daar was verskillende stamme, asook koninkryke.   Elkeen het hulself regeer, maar nes daar vandag al hierdie opstande plaasvind, het dit ook in 1500-1800 plaasgevind.  Ons eerste kennismaking was op die “Oosgrens” en ook die onderskeie Xhosa oorloë sowel Mfecane wat ook uit verskillende (6) oorloë bestaan het.   Mfecane was tussen swart op swart stamme asook op khoi san.  Khoi en San was meerendeels trekkende volk – nomadies.

Swartes het DRIE baie groot immigrasie togte gehad na die suidelike dele van Afrika.    Die liberale blankes en swartes kan maar ophou voortbou op hul leuens dat daar aparte gebiede deur ons 1961-1994 gebou was.  Ons het dit ge-erf.  Daar was reeds aparte gebiede in 1854 met die Shepstone beleid.   Reservate of Lokasies.

Die Zoeloe koning erken in 2016 hulle is 200 jaar oud.   In Afrika was daar nog altyd tuislande en dis wat Verwoerd se beleid was.  Dit kom 100% ooreen dat swart etniese volke hulself regeer.   Daarom was daar destyds 10 Tuislande wat meerendeels selfregering was.   Verwoerd het sy beleid geskoei op Afrika waar volke mekaar onafhanklik kan regeer.   Daar was heelwat geld uitgegee aan werksgeleenthede geskep op grense, maar hoeveel word vandag, 2019 nie spandeer aan dieselfde grondgebiede, sonder “onafhanklikheid” in sig.

Na 1994 het swartes voortgebou op hul aparte tuislande en dit of Trustgebiede genoem of andersinds grondeise wat alles kommunale regte gebied het – geen titelakte nie.  Dis vervat in liberale en anc wetgewing.  Verwoerd wou totale onafhanklikheid gebied het aan die 10 selfregerings – tuislande.  Trustgebiede is ingebou in die “grondwet” asook grondeise.   Die anc se planne was om ons weg te kry uit die land uit sodat hulle al die grond in besit kon kry vir minerale regte (soos in 1902).

Daar was volledige stemreg in die ou Tuislande.

***

IMMIGRASIE EEN –  ONGEVEER 1750-1860
MFECANE : 1810-1840

Among the causes of the Mfecane include overpopulation, refugee problems and drought and famine.      They all came from central Africa, north of Zambia and various reasons were found, also like today, differences between tribal leaders and peoples and drought.

Mfecane, (Zulu: “The Crushing”) , Sotho Difaqane, series of Zulu and other tribal and Nguni wars that forced migrations of the second and third decades of the 19th century that changed the demographic, social, and political configuration of southern and central Africa and parts of eastern Africa.   

Mfecane means a period of war and conflicts, troubles in southern Africa. The Mfecane started among the Nguni tribes – the Nguni groups included the Xhosa, Thembu, Ndwande, Ngwane, Khumalo, Hlubi and Qwabe.  Warfare in larger groups resulted in larger clans absorbing weaker groups, stole cattle and manipulate people by fear.

The Ndebele broke away from the Zulu kingdom. They were called the Khumalo and later on the Ndebele of Mzilikazi, they crossed the Drakensburg and settled in the Travel at Mosega. They attacked the Sotho- Tswana around 1834

*

Conflict between different groups in the Mfolozi-Phongola region over the need for grazing land resulted in livestock raiding by the more powerful polities and extensive migrations by those less powerful. The confrontations also involved refugees attacking other polities in their path as they fled the Mfolozi-Phongola region.

The scale of this devastation is said to have been heretofore unknown in southern
Africa. The perpetual state of contention among the groups in this region culminated in the emergence of a hierarchy of centralized military polities, at the apex of which stood the Zulu state.  This model posits conflict between different “ethnic” groups (chiefmen and supporters) and allows comparison between documentary differentiation of these communities and the archaeological record. Historical accounts also provide a chronological framework for tracing the earliest reverberations from a chronological framework for tracing the earliest reverberations from the Zulu kingdom under Shaka (ca. 1815) through the various migrations out of the heartland onto the borders and ending with Zulu raids on the eastern Cape frontier (ca. 1828). The chronological ordering proposed in this version, however, refers only to the times when fissioning militarized polities from the Zulu heartland, or from regions devastated by them, invaded a specific area.

Click to access 10.1007%2F0-306-47156-6_2.pdf

Net voor die Mfecane was die eerste uittog uit die noorde.   Droogtes of eerder “slawehandel”.   Swart leiers het hul eie volke verkoop, nes dit vandag ook gedoen word, of vir geld of ammunisie.

Die erkenning van onder andere die Zoeloevolk en koning praat dat hulle nou eers 200 jaar oud was in 2016.   Dus stem dit ooreen met die Mfecane en al die 6 oorloë waar swart op swart en swart op khoi san mekaar uitgewis het.    Boere was nie daar in die binneland nie.  boere was nog aan trek in 1836.   Hier was die Shepstone ooreenkoms begin by die Xhosa maar dit het oorgevloei na veral die Zoeloe stamme – 1854.  (Lord Shepstone).   Die gebiede is reservate gedoop.   Elkeen was apart van mekaar om “konflik” te vermy

IMMIGRASIE TWEE – ONGEVEER 1902-1961

Nadat die Engelse regering al die grondgebiede wat aangrensend aan hul kolonies geannekseer het, het hulle ook alle myne beheer uit London uit.  Dit is uit ‘n mynhuis in London 1902 beheer met wetgewing wat afgekondig is in London.

Oor die 400 000 immigrante het destyds in die Witwatersrand saamgekoek en die Engelse het 100% dit geweet.  Daarom was daar soveel beplan.  Die etniese volke was nie so baie in die reservate wat in 1854 geskep was nie.   Die Britte het ook ‘n ander agenda gehad – een van rewolusie en het die swartes en ook khoisan, sowel liberale blankes gebruik om die “stookwerk” te doen.   Hierdie 400 000 was uit verskillende Afrika lande, eilande en ook van Asië en China afkomstig wat grotendeels in die myne (goud en diamante) gewerk het.    Hierdie myn eksplorasies was ook heel primitief – op sommige plekke is daar ook van perde gebruik gemaak.

Meestal was dit ook mans, wat in “hostels” gebly het.   Natuurlik het mans ook maar behoeftes gehad en rondgehang op plekke.

Brittanje het nie vir hierdie invoer van immigrante se behuising voorsiening gemaak nie en dit op daardie gebiede ‘n ekstra las geplaas.    Weet nie regtig wat was Brittanje se planne na die Anglo Boere oorloë om hierdie immigrante te gebruik om ons verder in die grond in te trap – ek vermoed dit.

Heelwat swartes het hierdie hostels gehaat en almal dink is ons wat hulle daar ingeprop het.  Ons blankes het meer uitgewyk en ons eie gebiede begin skep, omdat die getalle en misdaad/rewolusie in hierdie gebiede alles oorskadu het.   Daar was beslis groot opstande in die myne destyds, maar meer daar oor op ‘n later stadium.   Volgens inligting was die 1910 en 1948 regerings bewus hiervan (Broederbond en Lords) – hulle het meerendeels in hierdie regerings gedien.

IMMIGRASIE DRIE – 1994-TOT DATUM

Na 1994 is al die grense oopgestel en kon immigrante vrylik inbeweeg om hier te kom werk soek of te kom misdaad pleeg saam die res wat reeds hier was.  Daar word meer as 30 miljoen in grondeis gebiede (CPA) of Trustgebiede, waar blankes, Afrikaners en Boere geen reg op het nie.
Ons het ‘n internasionale reg tot Selfbeskikking – stem vir ‘n volksparty wat voortbou op ons regte daartoe.   Stem Front Nasionaal.

***

MALEMA

https://twitter.com/pvorster/status/1113130382105436161

2 gedagtes oor “Malema is also an immigrant from Africa”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s