Moord in SA: ATTACKS on White Minority

Plaasmoorde, stadsmoorde enige moord is en bly moord.  Plaasmoorde, blanke moorde en aanvalle gaan gepaard met martelings.     Ou mense word wreed aangeval en vir dood agtergelaat, terwyl sommige reeds dood is.  Niks of selde word iets gesteel maar meestal word dit as gewone misdaad beskryf.  Those type of killings and attacks are not normal crime – when you hungry you do not kill somebody you ask for food. Most of those people do have the best clothes and they all came in groups and with automatic firearms.

SOUTH AFRICAN POLICE SERVICES STATISTICS
According to the police statistics released on Tuesday, 46 white farmers were murdered in South Africa in 2017. It’s a figure dwarfed by the general murder statistics – but which is also unlikely to shift the discourse around farm murders in any significant way. Responses to the latest stats point to the fact that when it comes to such crime, the meaning is in the eye of the beholder.   “Something like 400 white farmers have been murdered, brutally murdered, over the last 12 months.”
The police’s Norman Sekhukhune told Parliament that 62 murders were recorded in total over 2017/18 during 58 attacks on South African farms or smallholdings. Ten of those killed were farmworkers or managers, and 52 were the owners or occupiers of the land.

~

Dit beteken nie as ons aantekening hou van ons geliefdes, of statistieke byhou dat ander moorde en aanvalle ontken word nie.

Natuurlik is daar “politieke moorde” onder die ANC IVP en ander etniese swart politieke partye.  Dis al vir etlike jare so.  Dit het voor 1994 se verkiesing ook gebeur toe daar etlike Zoeloe leiers vermoor is.  Daar is selfs ‘n boek of twee hieroor geskryf deur Martin Bosma van Nederland.

Dit was presies dieselfde wat in Mfecane ook gebeur het.  Niks het verander nie.  Dit het in Zimbabwe en die Congo gebeur. Wie ken nie Idi Amin nie?   Lees die geskiedenis hoe die wat die mag beheer, die minderhede uitwis.

Let op waar die immigrante uit Afrika woonagtig is.  Die ou Tuislande bestaan en het verander na Trustgebiede.  Diegene wat dink dit bestaan nie, leef saam De Klerk in sy droomwêreld en “reënboogland”

Die onderskeie leiers wil almal in beheer wees en die mag en monopolie behou en verkry.  Dis presies wat in die kommunistiese Suid-Afrika ook gebeur.  Almal dink ons het so ‘n wonderlike grondwet wat by Kodesa onderhandel was.  Gaan terug op jou voetspore as jy dit gesteun het, en kyk of daardie Grondwet jou regte as minderheidsvolk beskerm.   NEE.   Nie jou lewe nie, nie jou besigheid nie, nog minder swart bemagtiging, is alles deel om ons blanke volk te laat ondergaan.

Moorde en magsposisies is so in die taxi bedryf, daarom skiet hulle mekaar en die een gun nie die ander se area nie.  Waag een van die taxi bestuurders in ‘n ander een se area word hul eenvoudig uitgehaal.

Netso is daar plaasmoorde en blankes wat geteiken word en meestal is dit swartes, daar is selde ‘n blanke hierby betrokke.   Dit gaan nie verbeter nie.   Swart bemagtiging en moorde gaan nie verdwyn nie.  Ons kan hoeveel opnames maak en bewusmaking doen, dit gaan nie ‘n impak hê op die meerderheid wat bloeddorstig is.   Met onafhanklike gebied(e) kan ons ons self regeer en ons eie beveiliging doen.  Hierdie grondwet doen dit nie vir ons nie.  Dit het nie in 25 jaar ons beskerm nie hoekom sal dit ons vir nog 25 of selfs meer jare beskerm.  Internasionale regte is ook vir ons.   Suid-Sudan het in 2011 onafhanklik geraak, hoekom nie ons ook nie.   Dit beteken mos net vooruitgang vir ons en ons volksmense en maatskaplike ophoffings.  Dit gaan nie in ons skoot val nie.  Steun ‘n volksparty vir ‘n mandaat om dit vorentoe te neem.

>>>>

NEEM KENNIS HIERVAN – Dis ons mense wat gemartel en aangerand word.  Staan op, en al hoe ons kan opstaan, is deur ons te beroep op internasionale reg en ons eie gebiede te verkry.  Intussen is daar slegs gebed en selfverdediging, ons eie beveiligingsgroepe en Burgerlike beskerm – hulle bied gratis opleiding aan.

Sluit aan by hulle en maak seker jy kan jouself verdedig.  Dis gratis.
Burgerlike beskerming – sluit gerus aan vir opleiding

>

O C T O B E R

SES PLAASAANVALLE IN 24 UUR !!!!!

10/2018 Farm Attacks:

3 OGV10/1 
GAUTENG
Heidelberg
🛑Farmer shot and killed

3 OGV10/2
MPUMALANGA
Nelspruit
🛑Farmer shot and killed

3 OGV10/3
GAUTENG
Alberton-Mulbarton (Rietvlei plaas)
Farm manager shot 3x whilst boys hid in garage

4 OGV10/4
GAUTENG
Cullinan
3h00 attacked, 2 vehicles taken

4 OGV10/5
NORTHWEST
Koster
Aged couple assaulted car taken

4 OGV10/6
FREE STATE
Senekal
farmer and farm worker attacked

 

~
Moenie braai om te ontspan nie – wees altyd waaksaam

Terwyl die seuns motorhuis toe gehardloop het om daar te skuil, het twee van die mans die bestuurder (in sy 40’s) oorval. In die struweling wat gevolg het, is hy vier keer geskiet.
Plaasaanval Rietvlei Johannesburg (Alberton) omgewing

~

4 OKTOBER 2018

Sover vasgestel – meer as 3 aanvallers om een blanke te vermoor op straat.  ’n Gewese Puma rugby voorry, Dawie Nel, is by ‘n verkeerslig in Pretoria met skroewedraaiers en messe toegetakel.    Dawie (42), wat ‘n swembadbesigheid bedryf, het by ‘n verkeerslig naby die Atterbury Value Mart gestop, toe ‘n booswig die kattebak van sy voertuig oopruk.  Hy het uitgespring om dit gou toe te maak, maar nog drie rowers het op hom toegesak.   Een van die rowers het hom aangeval met ‘n skroewedraaier en dit van sy sleutelbeen se kant af in sy long gesteek.   ‘n Ander een het van bo af hom in die gesig gekap met ‘n mes.    In die geveg is sy ribbes gekraak.   Dawie het besef dat hulle hom gaan doodmaak en het met bloed wat uit sy wonde spuit na die Wilgers Hospitaal gejaag.   Mnr. Nel sal later drie operasies ondergaan om sy erg beseerde neus op te bou.

 

4 OKTOBER 2018
’n Bejaarde egpaar van Koster in Noordwes is Donderdag wreed op hul plaas aangeval.
Volgens kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die egpaar in die vroeë oggendure op hul plaas, Avondale, in die bed oorval.    “Die polisie is nog op die plaas om die voorval te ondersoek,” sê Myburgh.   ’n Onbekende getal aanvallers het die 82-jarige man en 78-jarige vrou erg aangerand nadat hulle die diefwering van ’n ander slaapkamervenster oopgedwing het.  “Ons weet nie waarmee die egpaar aangerand is nie. Teen die tyd dat die polisie op die toneel aangekom het, is hulle reeds na die hospitaal geneem. Hulle het erge kopbeserings opgedoen,” sê Myburgh.   ’n Plaaswerker wie se ouderdom nie bekend is nie, is ook in sy buitekamer aangerand. Hy is glo met ’n ysterpyp oor die kop geslaan.
Myburgh sê dit blyk dat die egpaar ’n ruk lank vasgebind was.    “Die egpaar kon eers nadat hulle hulself losgekry het, hulp by die bure gaan soek, wat toe die polisie gebel het,” sê Myburgh.
Die aanvallers het in die egpaar se silwerkleurige Isuzu-bakkie gevlug. Myburgh sê dit is nog nie duidelik of enigiets uit die huis vermis word nie

 

3 OKTOBER 2018
“Sy vrou het later uit die kamer gekom en haar man in ʼn plas bloed op die vloer aangetref.”   While watching TV they were attacked by groups of people, just to steal a TV.
Nelspruit moord

 

3 OKTOBER 2018
ʼn Man is in die vroeë oggendure in sy plaashuis in die Houtpoort-omgewing naby Heidelberg doodgeskiet.
5 Terroriste om een 69 jarige dood te skiet en vlug

3 OKTOBER 2018
‘n Familielid gee inligting oor ‘n rooftog:  Calvin Bronkhorst is vanmiddag in n rooftog geskiet. xrays wys 10 skote. Dan moet ek my self in hou om nie te doen wat ek wil doen nie. Dat hy leef kom ons Vader die Eer toe.   Hul doen operasie vannaand om van die koels uit te haal.   Volgens inligting is sy toestand stabiel.

3 OKTOBER 2018
Marcus gaan draf in ons woonbuurt. Swart manne in ‘n rooiToyota Corolla ry verby en stop. Een met ‘n mes val vir Marcus aan. Marcus veg terug en skop hom totdat die man op die grond le.In die geveg kry hy dit reg om Marcus in die been te steek. Die man hardloop terug kar toe en Marcus beseg toe eers dat hy n diepmeswond in sy been het. Redelik baie bloed verloor

SEPTEMBER 2018

Eight Farm attacks this week. None reported in the mainstream media:
Farm attack, dog poisoned, elderly couple brutalized, Wolmaransstad September 21, 2018
Farm attack, four armed thugs attack couple, Thornhill
September 22, 2018
Farm murder: Family attacked, tied up, woman fatally shot, Roodeplaat September 23, 2018
Farm attack, workers tied up, vehicle lookout, Kuruman district September 25, 2018
Farm attack, couple hospitalised after serious assault, Matlabas September 26, 2018
Kuruman farm attack, 3 suspects arrested, firearms recovered September 27, 2018
Armed farm home invasion, men shot, woman beaten with crowbar, Kalkheuwel September 28, 2018
Farm attack, couple tied up brutally assaulted, Tuinplaas September 29

29 September 2018
Zelda Van Niekerk was murdered on the side of the road on the N1 highway in the western Cape after her motorbike broke down on friday.
She was attacked, robbed then shot in the stomach and died on the way to the hospital.
She leaves behind a six year old son who will grow up without a Mother because of another senseless murder. It’s not safe to break down anymore

24 SEPTEMBER 2018

n Vrou is Sondagoggend in die Kameeldrift-omgewing in Gauteng op hul kleinhoewe in haar bors geskiet. Sy is op die toneel dood.
Marlet Entres (61)en haar man, Manie, was tuis toe twee gewapende rowers Sondag omstreeks 02:00 toegang tot hul huis verkry het.
Marietjie Peense, die egpaar se vriendin, sê dit blyk hulle het wakker geword toe die twee honde erg begin blaf het.
Volgens Peense het die rowers een van die honde in die huis ook raakgeskiet.
Sy sê Manie en die gemeenskap is nog erg geskok en getraumatiseerd oor wat gebeur het.
“Manie en sy vrou huur die plaas. Ek weet nie of die rowers gedink het hier is baie geld of ander besittings nie. Wat gebeur het is heeltemal sinneloos. Ons is verpletterd,” sê Peense.
Manie is ’n brandbestryder en die ondervoorsitter van die Roodeplaat Brandbeskermingsvereniging (BBV)

 

10 gedagtes oor “Moord in SA: ATTACKS on White Minority”

  1. […] * Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa Farm attacks/killings – and in towns December 2020 Farm attacks/killings – 1-30 November 2020 Stock Theft – Farm attacks – killings – South Africa – Freestate/Lesotho Farm attacks and killings – South Africa Oct2020 Farm attacks/tortures/killings – photos – Plaas moorde en aanvalle – foto’s RAPES-VERKRAGTINGS Farm attacks and killings – SA – Moorde en plaasaanvalle Farm attack, family sexually assaulted, Muldersdrift – 1 August 2020 Zastron farm attack – Free state Plaasaanvalle en moorde Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes Blanke Boere aanval herleef – Farm attack and killings is still ongoing SA Attacks and killings – White Farmers/Blanke Boere – moorde en aanvalle Marteling en blanke plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019 * Attacks and murders – WHITE SA farmers > Where are all the killers, rapers and attackers today – how many court cases or verdicts? Farm attacks/tortures/killings – photos – Plaas moorde en aanvalle – foto’s RAPES-VERKRAGTINGS > The man that ruled South Africa – part of the ANC – Ramaphosa denied farm attacks and farm tortures and killings.   Even land expropriation without compensation.  He is also in charge (rule) the Commission on Black Economic Empowerment – B-BBEE and EE – discrimination and racism. Farm attacks and killings – SA – Moorde en plaasaanvalle > In fact tens of thousands of white people were murdered, raped and maimed by black men since the ANC took over, with very few black people murdered by whites, which is the global norm. All murders are wrong and intolerable. SA Attacks and killings – White Farmers/Blanke Boere – moorde en aanvalle > Gedurende Februarie 2020 was daar agt plaasmoorde en 31 plaasaanvalle in Suid-Afrika, terwyl een plaasaanval suksesvol afgeweer is.   So word onskuldige boere en blankes stelselmatig aangeval en vermoor. Plaasmoorde – MOORDE – Farm killings Farm murders – Plaasmoorde * THERE ARE SOLUTIONS FOR US AS PEOPLE TO GET OUR FREEDOM BACK – INDEPENDENT LAND AND COUNTRY, WITH OWN LEADERS TO RULE OURSELVES. Daar is oplossings vir ons om hieruit te kom en dit is om ons gebiede wat ons sin is, ten volle onafhanklik (selfbeskikking) kry.  Elke volk het die reg om oor hulself te regeer en sake te bestuur. International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte Statelessness – Violation of Human Rights and international crimes Genocide versus Self-determination Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine OnafhanklikheidSelf-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993) Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord) Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) * Bredin Horner – VF+ South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer Moord in SA: ATTACKS on White Minority […]

    Like

  2. […] Posted on 27 Maart 2022 by volksvryheid Almal van ons is moeg vir korrupsie, misdaad, aanvalle en moorde.   Dit word ook minder nie, ons in stede en dorpe loop ook deur, maar plaasaanvalle en moorde is baie erg vir elkeen van ons.   Kan dit stopgesit word?   Die monumente wat ons oprig is net ‘n stille hartseer wat nooit sal verbygaan nie.  Ons huil op mekaar se skouers en ondersteun mekaar.  Ons kan dit vir onsself beter maak in ‘n eie onafhanklike land, waar ons vryheid kan en mag geniet.  Daar is opsies volkslede. * Menseregteskendings Daagliks word ons menseregte geskend, nie net as gevolg van moorde en aanvalle nie, maar ook as gevolg van swart bemagtiging en regstellende aksie.   Die reg tot lewe en reg tot ekonomiese vooruitgang, weg van rassisme en diskriminasie. Die regering is vinnig op die been as iemand van hul eie politieke leiers aangeval word vir ondersoeke.  Miljoene word spandeer daarop.   Vir hulle is plaasmoorde en aanvalle ‘n normale en gewone kriminele oortreding.  Selde of ooit word plaasaanvallers en moordenaars gestop of gevang vir die ernstige misdade wat hul pleeg.   Dis ‘n skending van ons lewensreg hier.   Dis ‘n skending om te mag lewe. Veiligheid en voedselsekerheid Die Blankes en veral ons Boere moet wakker slaap, een oog oop en dink daar is uitkomste. Nêrens staan daar dat ons van die res van ons lewe vir ander moet sorg, terwyl dit juis die ander is wat selde of ooit opstaan teenoor plaasaanvalle en plaasmoorde.  Ons kan steeds voedsel produseer, in ons eie land en uitvoer. Gaan doen navorsing na diegene wat wel al gevang is, aan watter nasie en volk behoort hulle.  Daar is menseregteskendings aan die gang en daar is opsies uit ons omstandighede.  Dat wat Boere nou doen, kan onder veiliger omstandighede verrig word.   Ons volksmense en veral ons kinders, verdien beter as dit.   Heelwat vlug landuit, waarom word ons kultuur, tradisies en alles van ons volk opgebreek weens al hierdie aangeleenthede wat juis ons menseregte skend.  Die wat oorsee sit en geld verdien, het ook ‘n reg tot lewe hier, waar ons volk is, waar ons land is, wat onafhanklikheid behoort te geniet. SKADES Die blanke Boere word nie net ernstig aangerand nie, maar vroue en kinders word blootgestel aan die ernstige skade van emosionele, fisiese, veiligheid en finansiële nagevolge, wat  aan ons volkslede aangerig word.  Indien Boere of huisgesinne hul teësit of selfverdedig, is dit kwansuis die Boer wat die aanvallers wou aanval of skade berokken, selfs vervolg word en word vals propaganda aan die klok gehang van hoe sleg die Boer hul werkers behandel. Duur hofsake volg om die Boer uit die tronk te hou, weens selfverdediging.   Heelwat van die aanvallers is ook immigrante uit Afrika.     Misdadigers betaal GEEN sent of bydrae hiertoe nie. Hoeveel eise is al teen die betrokke ministers ingesit vir al hierdie skades aangerig teenoor ons volksmense wat aangerand of vermoor is? * Die wenners van aanvalle op blanke Boere en plase/huise in dorpe en stede Wie baat dus, veral finansiël of andersinds, by die moorde en aanvalle van Boere en gesinne?  Indien Boere aangeval en spesifiek vermoor word, word daar ontslae geraak van nog ‘n eienaar en hul nageslagte op plase en pas dit die regering en hul grondhervormingsprosesse. Wanneer daar mediese uitgawes  en selfs versekeringseise,  op ‘n Boer en sy gesin of familie asook werkers is na enige aanval, is dit die regering, hospitale en ander soos 15% BTW, wat as wenners vergoed word en na die regering toe kanaliseer. Vuurwapens wat gesteel word, beland op die swart mark en ander eiendom, soos voertuie wat gesteel word, beskadig word, word ook soms nooit gevind nie.  Vuurwapens op die swart mark word weer gebruik vir ander moorde en aanvalle.   Indien dit vervang word is dit duur items wat vervang word.   Hoe duur is vuurwapens nie? Selfone wat gesteel word, het lang geskiedenis van familie en vriende verbintenisse en vertel presies waar misdadigers weer moet en kan toeslaan. UITGAWES Die regering dra geen sent by tot enige mediese onkostes, versekering of sekuriteit vir enige plaasboer en sy familie nie, dit word uit eie sakke uit gedra.   Feitlik alle mediese onkostes en sekuriteit het 15% BTW wat aan die regering toegeken word.   ‘n Goeie meevallertjie as dit op die langduur op alle plaasaanvalle, moorde en selfs nagevolge soos geestelike versorging en hulp.   Sedert 1994 was daar al baie aanvalle en moorde.      Indien daar by wonings en besighede ingebreek, geplunder of afgebreek word, is dit die Boer en sy gesin wat die uitgawes moet betaal, met die 15% BTW aan regering. Indien die aanvallers en misdadigers gevang word, en slegs gewond is, word hulle goedgelowig in hospitale bygestaan en gratis behandel en kom alles uit ons belastingkas uit.   Gratis dak oor die kop , maaltye, skoon beddegoed en die beste behandelings duur voort.   Is dit beloftes wat gemaak is aan die misdadigers, of wat? * Dit is slegs die misdadiger, aanvaller en moordenaars wat die reg tot ‘n veilige lewe het, en nie die Boer of hul gesinne wat voedsel produseer nie. Meeste van hierdie aanvallers en moordenaars kom in groepe, steel, roof, val aan, verkrag en maak dood sover hulle gaan en kom weg daarmee, juis omdat hulle weet die ANC regering doen niks daaraan nie.   Wat ‘n gerieflike lewe het hulle nie.   Oop grensbeleid en die misdadigers vlug met gerief oor die grense sonder om ooit gevang te word.   Meeste van die aanvalle en moorde, is gerig op die blanke Boere in Suid-Afrika wat voedsel op ons tafels plaas.  Dis hulle wat oë oral moet hê vir hul veiligheid en die van hul gesinne.  Daar is soms waar werkers ‘aangehou’ of vasgemaak word, maar nie fisies aanrand of vermoor nie. * * * OPLOSSING VIR ONS PROBLEME Indien ons padgee en ons eie land het, het hulle nie nodig vir swart bemagtiging, regstelaksies nie en kan hul dan maar hul eie moordenaars en misdadigers vet voer in hul tronke as hul aangeval word. Volle soewereiniteit as ‘n volk, nie saam ander volke, wat nog nooit gewerk het nie.  Ook nie federale of konfederale stelsels wat die meerderheid beheer en bestuur nie. Die enigste ware oplossing is ons volkslede, moet ons eie onafhanklike gebiede verkry sodat ons meer kan fokus op ons volkslede se veiligheid en beveiliging sowel as om onder beter omstandighede werksaam te wees om te kan voedsel produseer.    Die enigste ware oplossing is ons konserwatiewe Boere en Afrikaner (blanke) volkslede, moet ons eie onafhanklike gebiede verkry sodat ons meer kan fokus op ons volkslede se veiligheid en beveiliging sowel as om onder beter omstandighede werksaam te wees om te kan voedsel produseer.    Ons as volk het ‘n internasionale reg tot ons eie regering en land. Niemand keer ander volke hul eie gebiede of leiers nie, maar ons sin word as ‘apartheid’ gesien, terwyl dit juis die Britte is wat dit in 1854 en 1894 geskep het (Shepstone en Rhodes).   Aparte wetgewings dateer meestal uit die ou Britse koloniale tydperke uit waarin hul ons gebiede geannekseer het.   Tot die gewraakte ‘pasboek’ is deur die Britte (Caledon), ingestel. * Vals apartheid Diegene wat dink as ‘n volk soos die konserwatiewe volksBoer en Afrikaner, selfbeskikking verlang,  is dit  apartheid, moet maar hul huiswerk gaan doen hieroor. Suid-Sudan se minderhede was ook deur swart (op swart) onderdruk en het ook selfbeskikking verkry.  En dit was beslis nie apartheid nie. Apartheid het reeds in 1850 ontstaan toe die Britte al die swart en khoi san gebiede geannekseer het in hul koloniale magte .   In 1900 met die Anglo-Boere oorloë is ons volkslede van ons grondgebiede,  ZAR en Vrystaat, ook van ons vryheid en onafhanklikheid beroof.   Dis steeds nog nooit teruggekry nie. Onder die ANC en Britse Statebond Sedert 1994 bly meer as 30 miljoen swart en khoi san steeds in aparte gebiede, terwyl dit ons as volk nie gegun word nie.   Swart en khoi san volke het al hul ou reservate en kroongebiede behou.   Dit was nog nooit van hulle vervreem of selfs gesteel nie.   Hoe kan ons as volk iets steel, wat nog nooit ons sin is of was nie. Na 1994, word dit ‘geëis’ onder CPA en Trustwetgewings (ANC regering) met oor die 8840 tradisionele leiers wat ons maandeliks onderhou. Heelwat kry byvoordele, soos selfone, paleise, hul vrouens het motors en bestuurders en onthaaltoelaes. Die gebiede is almal apart van mekaar en word nie gesien as apartheid nie, want slegs hulle (khoi san en swartes) volkere mag op CPA’s en Trustgebiede, afsonderlik bly en het niemand anders toegang daartoe nie, behalwe dalk verhurings.   Khoi san mag ook nie toegang of byvoordele ontvang van ander volke sin nie, of andersom.  Hierdie grondgebiede (reservate en kroongebiede) word al sedert 1854 (Shepstone) beskerm onder die Britse statebond en 1910 grondwet, terwyl ons eie gebiede geannekseer is.  Ons as volk het ‘n internasionale reg tot ons eie regering en land. * Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules Apartheid –  1854 Niemand keer ander volke hul eie gebiede of leiers nie, maar ons sin word as ‘apartheid’ gesien, terwyl dit juis die Britte is wat dit in 1854 en 1894 geskep het (Shepstone en Rhodes).   Aparte wetgewings dateer meestal uit die ou Britse koloniale tydperke uit waarin hul ons gebiede geannekseer het.   Tot die gewraakte ‘pasboek’ is deur die Britte (Caledon), ingestel. Hoe gaan die aanvalle en moorde oor nog 30 jaar lyk en vertoon? * In 2017 was daar ‘n debat in parlement en volgens hulle kan dit nie regtig bepaal word nie.  Interessant dat al die inligting waarna verwys word, glad nie beskikbaar is om na te gaan nie.  (Africa check).   Dit word alles afgewater en inligting word gerieflik verwyder.   Gaan na die Africa check se webtuiste, OSF.SA is onder andere een van hul finansiers (George Soros).  Toevallig of wat? 2017 * https://www.landbou.com/landbou/nuus/plaasaanvalle-en-moorde-so-lyk-syfers-20170914 * RELEVANT / VERWANT Plaasmoorde –  Farm killings Die Witkruismonument wat jaarliks opdateer vir al die moorde in daardie jaar, elke kruis het ‘n naam wat aan ‘n familie behoort.  Daar is ander monumente wat ook name op het van blankes wat vermoor is op plase. Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa Witkruis monument Augustus-September Wit kruis monument 2019 Genocide – Vernietiging van ‘n volk White attacks and killings in South Africa – farms * Witkruis monument 2021 White farmers killed in South Africa Farm attacks/killings – and in towns December 2020 Farm attacks/killings – 1-30 November 2020 Stock Theft – Farm attacks – killings – South Africa – Freestate/Lesotho Farm attacks and killings – South Africa Oct2020 Farm attacks/tortures/killings – photos – Plaas moorde en aanvalle – foto’s RAPES-VERKRAGTINGS Farm attacks and killings – SA – Moorde en plaasaanvalle Farm attack, family sexually assaulted, Muldersdrift – 1 August 2020 Zastron farm attack – Free state Plaasaanvalle en moorde Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes Blanke Boere aanval herleef – Farm attack and killings is still ongoing SA Attacks and killings – White Farmers/Blanke Boere – moorde en aanvalle Marteling en blanke plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019 * Attacks and murders – WHITE SA farmers > Where are all the killers, rapers and attackers today – how many court cases or verdicts? Farm attacks/tortures/killings – photos – Plaas moorde en aanvalle – foto’s RAPES-VERKRAGTINGS > The man that ruled South Africa – part of the ANC – Ramaphosa denied farm attacks and farm tortures and killings.   Even land expropriation without compensation.  He is also in charge (rule) the Commission on Black Economic Empowerment – B-BBEE and EE – discrimination and racism. Farm attacks and killings – SA – Moorde en plaasaanvalle > In fact tens of thousands of white people were murdered, raped and maimed by black men since the ANC took over, with very few black people murdered by whites, which is the global norm. All murders are wrong and intolerable. SA Attacks and killings – White Farmers/Blanke Boere – moorde en aanvalle > Gedurende Februarie 2020 was daar agt plaasmoorde en 31 plaasaanvalle in Suid-Afrika, terwyl een plaasaanval suksesvol afgeweer is.   So word onskuldige boere en blankes stelselmatig aangeval en vermoor. Plaasmoorde – MOORDE – Farm killings Farm murders – Plaasmoorde * THERE ARE SOLUTIONS FOR US AS PEOPLE TO GET OUR FREEDOM BACK – INDEPENDENT LAND AND COUNTRY, WITH OWN LEADERS TO RULE OURSELVES. Daar is oplossings vir ons om hieruit te kom en dit is om ons gebiede wat ons sin is, ten volle onafhanklik (selfbeskikking) kry.  Elke volk het die reg om oor hulself te regeer en sake te bestuur. International rights – Internasionale reg : Human Rights – Menseregte Statelessness – Violation of Human Rights and international crimes Genocide versus Self-determination Boer-Afrikaner – Independent areas – volle soewereine OnafhanklikheidSelf-determination – Afrikaner/Boer – ANC-Mandela letter (1993) Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord) Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995) * Bredin Horner – VF+ South Africa – Senekal – Stock theft syndicate – killing of farmer Moord in SA: ATTACKS on White Minority […]

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s