*
Daar is heelwat beeldmateriaal en artikel wat beskikbaar is rakende Grondhervorming en grondbesettings. Grondbesettings is alles onwettig van aard. Vrae word gevra oor hoe ‘n klein blanke minderheid soveel grond kan besit, terwyl daar meer as 60 miljoen burgers in die land is met bykans netsoveel immigrante wat rondom ons stede is. Die ANC regering en tradisionele leiers besit die meeste grond en plase. Tradisionele leiers is meestal slegs trustees van die gebiede. Daar word nooit sensus gedoen nie en met oop grense stroom immigrante die land binne.

*
Dus is daar ‘n groot onderskeid tussen die immigrante en die tradisionele etniese volke in Suid-Afrika wat sedert 1994 op hul CPA en Trustgebiede bly of werksaam is. Hul gebiede is Kroongebiede en Rservate genoem voor 1961. Reservate het na 1961 in Tuislande verander nadat swartes daaroor gestem het vir volle onafhanklikheid.
Al hierdie Tuislande, Reservate en Kroongebiede moes hul gebiede volgens ANC wetgewing opeis, en elkeen is in aparte CPA of Trustgebiede geregistreer, met tradisionele leiers.
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
*
Everybody, every emigrant came to South Africa, demand jobs, houses, schools, infrastructure, hospitals – the list is endless.
*
Video: Südafrika: Die Landfrage und die Ängste der weißen Farmer
Video oor Suid-Afrika
Read the article:
Suid-Afrika moorde / plaasmoorde aanvalle
>
WAT is Apartheid? Segregasie? Aparte gebiede?
Wat is die verskil tussen RESERVAAT TUISLAND TRUSTGEBIED?
PROPAGANDA EN LEUENS
Beeldmateriaal vertel dat meer as 20 jaar na die einde van apartheid is die meeste van die private landbougrond steeds in besit van die blankes – ten spyte van grondhervorming en grondeise. Dis natuurlik nie waar nie en leuens. Daar is so min blanke eienaars en plaasboere wat wettig ‘n plaas besit.
Verder doen die EFF party ‘n beroep op swart mense om eenvoudig grond te neem sonder betaling (besettings). Terwyl hulle ANC en EFF leiers, “struggle” liedjies sing, word ons mense op plase, wat afgeleë gebiede is, min polisiëring het, eenvoudig grusaam aangeval, vermink met kapmesse en doodgekap of geskiet. Heelwat voertuie word slegs gebruik om te vlug, want dae na die aanval word verlate voertuie teruggevind met min of niks gesteel. Heelwat vuurwapens word ook gesteel omdat boere onverhoeds betrap word. Selde of ooit word moordenaars opgespoor.
Onderhoude op die video, is met plaasvroue en families gevoer wat aangeval en waar geliefdes vermoor is.
>
Agtergrond oor grondbesit:
Suid-Afrika is ongeveer 122 miljoen ha grondgebied groot
BOERE
Blankes wat in stede/dorpe woon is ongeveer 357507 ha (grondgebiede waarop gewoon word)
Blankes in die platteland en plase is ongeveer 26663144 ha (grondgebiede waarop gewoon word)
Van die plase in blanke besit, is en val in die baie droë Karoo en Noord-Kaap/Noordwes wat semi-woestyngebied is, en baie min reën ontvang. Blanke boere is hoogs aanpasbaar en in van die gebiede kan net met sekere diere / plante geboer word.
REGERINGSGROND
Oral in Suid-Afrika word daar gemyn (diamante, goud, steenkool, chroom, uraan, silwer, fosfaat, ens). Sodra oopgroefmyne ontstaan en geen rehabilitasie geskied nie, is grond verlore as dit eers in myngrond verander is. Soms tree erosie in en diep dongas spoel alle bo-grond weg wat ook die plantegroei vernietig. Die Regering en privaat mynmaatskappye besit hierdie grond.
Daar is heelwat wildsparke, wat aan die regering behoort wat deur Sanpark beheer word, wat miljoene der miljoene hektaar grond bevat. Daar is honderde streekdienste en munisipale gebiede, wat ook aan regering behoort. Slegs die huise kan wel aan blankes behoort.
Heelwat grondgebiede word aangewend vir immigrant statte rondom stede en dorpe, saam met ander bewaringsgebiede, beloop dit etlike miljoene hektaar grond.
Reservate – Tuislande – Trustgebiede
Daarteenoor – ken buitelanders nie die hele geskiedenis van SA nie. Aparte gebiede (segregasie) is nog nooit weg nie, inteendeel het dit meer intensief geraak as voor 1994. Daar is wel ou Britse wette afgeskaf wat al voor 1910 in koloniale tydperke geskryf is.
Tydens die 1994 onderhandelinge het die tuislandleiers besluit om nie deel te vorm van die sogenaamde reënboognasie nie. Elkeen het hul eie gebiede behou. Tuislande het na 1994 Trustgebiede geword – plus minus 30 miljoen swartes en khoisan volke woon steeds in hul aparte gebiede, elkeen met hul eie tradisionele leiers, CPA projekte sowel grondeise. Trustgebiede en grondeise beslaan meer as 30 miljoen hektaar grond. Khoisan en ander etniese swart volke kry ook CPA aandele uit toerisme bedryf, Sanpark bestuur sekere wildreservate waaruit hulle groot inkomstes verdien. GEEN een van ons blanke bevolkings het al ooit dit ontvang nie. Daarom verlang die Boere volk dieselfde voordeel van eie regering, maar met totale onafhanklikheid. Elke volk het daardie reg om uit te oefen.
DIE HERSTEL VAN DIE BOERE REPUBLIEKE, ALMAL, SOOS IN 1902
Daar bestaan tans 11 Trustgebiede – waarvan Ingonyama Trustgebied wat slegs vir die Zoeloevolk is, onderverdeel is in 9 stamgebiede. Khoisan het 6 afsonderlikeTrustgebiede en ook die Tswana volke het verskeie (7-9) wat miljoene hektaar grond is. Die ander kleiner volke het ook hul eie Trustgebiede / CPA, soos die Pedi stamme. Sou dit anders gewees het, hoekom is daar nie net een etniese swart leier nie? want hulle verskil teveel van mekaar net soos wat hulle van Khoisan volke verskil, verskil ons ook van hulle almal.
Swart en Khoisan volke bly elkeen op hul Trustgebiede wat slegs kommunale grond gebiede is en geen eienaarsbesitreg / titelaktes kan verkry nie. CPA gebiede is almal kommunale regte tot ‘n spesifieke volk wat inkomste daaruit verkry.
>
TRADITIONAL TRUSTLANDS (PREVIOUSLY CALLED HOMELANDS)
During the 1994 negotiations, traditional leaders decided NOT to be incorporated with the so-called rainbow nation. Currently there are 11 different areas – each for ethnic Black and Khoisan people to live on the same areas, previously called Homelands or before 1961 it was Reserves. Each traditional, with their whole infrastructure, receive salaries and other benefits from the state and our tax. Some traditional leaders also have more than one wife and they all have palaces and vehicles for private use, etc. Most people think there are no segregation, but it is still there and they have a right to do that as well. But our own people, the Boers, have the same rights to rule ourselves in our own areas.
>
There are currently more than 21,000 farms in South Africa for sale. Not because the white farmers do not feel like it or need money. Being a farmer in South Africa is one of the most dangerous professions. In South Africa, there are brutal farm robberies with cruel torture almost every day. Brutal attacks and killings. Government denied that.
>
More than 20 years after the end of apartheid, most of the private farmland is still owned by the whites – despite land reform. The opposition party EFF calls on black people to simply take land. While singing ANC’s struggle songs of their past (1960’s), our people on farms, which are living on remote areas, have little policing, simply attacked gravely, mutilated with longknives and killed or shot. Many vehicles are used only to flee because days after the attacks, abandoned vehicles recovered with little or nothing stolen.
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
https://www.youtube.com/@Boervolk-b7m
[…] bestaan steeds, net onder ander wetgewing en ander naam: Trustgebiede of kommunale gebiede. Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en aparte gebiede in […]
LikeLike
[…] Konserwatiewe blanke bevolkings se deelname in Suid-Afrika Die 7.6 miljoen swart titelakte houers Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Tuislande en Trustgebiede in […]
LikeLike
[…] Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Codesa Constitution – Kodesa Grondwet Communist Constitution Radikale onteiening en GEWELD Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika Swart bemagtiging […]
LikeLike
[…] Everybody, every emigrant came to South Africa, demand jobs, houses, schools, infrastructure, hospitals – the list is endless. Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Most Trustlands only have communal rights. Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Grondhervorming – besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Bayer – Monsanto – South Africa – BayerGrondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Stem uit die Graf**ANDER VOLKE – KEV EN TRUSTGEBIEDENet soos wat tradisionele leiers vandag groot inkomste kry in maandelikse, jaarlikse en ander inkomste deurdat hulle salarisse saam byvoordele verniet kry uit die staatskas en belastingbetalers. In die tydperk was daar reeds oor die 8840 tradisionele leiers geïdentifiseer vir Khoi san, Griekwa en verskillende swart volke. Meeste het ook nie hul gebiede gekoop of aangekoop nie, maar sekere reservate en kroongebiede was reeds voor 1900 beset en later deur die Britse regering geannekseer. Dit was ook dieselfde regering wat die twee Boere republieke en alle minerale regte in Suid-Afrika geannekseer het.Slegs vir die Zoeloe volk en dis reeds tydens Kodesa , voor 1994 verkiesing gedoen, selfs wetgewing is deur De Klerk onderteken.Ingonyama Trustland (Zulu people)KHOISAN and LANDCLAIMSRichtersveld – KHOISAN AND CPARichtersveld DiamondsTraditional leaders South Africa: 8840Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike
[…] Grondhervorming -besetting: Suid-Afrika […]
LikeLike