Invalsplanne op Boere republieke

* Omstandighede buite die Boere volk se beheer en invloede van sekere kommunistiese wetgewings, het dit vir die volk baie moeilik gemaak om in 'n land soos Suid-Afrika die realiteite te trotseer wat ons verder op ekonomiese en maatskaplike gebied, afbreek en verwoes.   Die 'Verskroeide aarde beleid" van Brittanje en haar bondgenote, word steeds in… Continue reading Invalsplanne op Boere republieke

Jo-jo politieke speletjies in SA

* Koalisies het nog nooit in Suid-Afrika gewerk nie.   Die politieke speelballe het in eeue niks positiefs opgelewer nie.    Nie eers na die era, die 1994 mandela - np nasionale eenheid regering wat ook saamgekoek het nie.  Dertig jaar later, 2024 is dit nie 'n nuwe konsep nie, dis identies wat was.   APARTE GEBIEDE… Continue reading Jo-jo politieke speletjies in SA

Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering

* Rewolusionêre oorlogvoering wat tans en selfs sedert 1902 in Suid-Afrika aan die gang is, is niks anders as afbreking van alle infrastrukture, die vernietiging van elke vlak van die samelewing en alle gemeenskappe, plaaslik sowel as immigrante en onwettiges wat moontlik hier kom uitkoms of geleenthede soek.   Bomme en geweld, aanvalle, verkragtings en moorde… Continue reading Rewolusionêre ekonomiese oorlogvoering

Chinese Expo Swart bemagtigers

* Die Chinese regering het sowat 60 ondernemings of besighede bekendgestel by hulle werkloosheid geleentheid in Midrand op 16 April 2024.      Ooreenkomste word op internasionale vlakke met ander lande wat besighede of ondernemings inbring gesluit om werkloosheid te verbeter.   Elkeen van hierdie ooreenkomste sal aan swart bemagtiging en regstellende aksie wetgewings se vereistes… Continue reading Chinese Expo Swart bemagtigers

Wit leuens van Brittanje en ander lande

* Brittanje en haar bondgenote (veral Statebondslande) kom vir eeue weg met leuens en vernietiging van veral minderheidsvolke, deur middel van oorlogaanslae, anneksasies, vernietiging van strukture en die verskroeide aarde beleid.    Verwys na die Britse statebond, wat met die hulp van Jan Smuts van die Unie regering beplan en uitgevoer is.  Smuts was op… Continue reading Wit leuens van Brittanje en ander lande

Oos-Afrika sionistiese voorstel

* Min lande en persone wêreldwyd weet dat daar in die verlede pogings aangewend was om Sionistiese state te skep reeds voor 1905,  maar nie as gevolg van die Belfour verklaring van 1917 nie.    Wat behels die Oos-Afrika Britse protektoraat se Sudan-Kenya-Uganda voorstel  en wie was daarby betrokke?   Net bietjie meer as 'n eeu… Continue reading Oos-Afrika sionistiese voorstel

Britse Mandaat oor Palestina

* Dit is eenvoudig onmenslik wreed en barbaars, wat grens aan terrorisme en oorlogsdade, die afgryslike en dodelike skending van menseregte van verskillende volke in die land Palestina.    Die mandaat oor Palestina is aan Brittanje gegee, maar is dit werklik slegs Brittanje gewees?   Of is daar die alewige bondgenote hierby betrek gewees, want dit… Continue reading Britse Mandaat oor Palestina

Besette dorpies van Israel in Palestina

* Die Palestynse oorlog van Israel, Brittanje, Amerika, Frankryk en ander lande woed sterk voort - meer lande word en is hierby betrek.   Dit gaan veral oor Palestina bewoners, die grondgebied het heelwat gas en olie onder Gaza strook.   Voordat Israel soort van "onafhanklik" geword het in 1948,  het die voorgestelde kaart anders daaruitgesien.  Dit… Continue reading Besette dorpies van Israel in Palestina

Melrose huis – Vrede van Vereeniging

* Melrose huis is waar die Verdrag van Vereeniging (beter bekend as die Vrede van Vereeniging) 'afgedwing en onderteken" is.   Dit is die vredesverdrag wat op Saterdag 31 Mei 1902 geteken is tussen sekere verteenwoordigers van die Boere en die Britte. Hierdie verdrag het die bloedigste oorlog ooit op die suidelike Afrika bodem, die Anglo-Boereoorlog,… Continue reading Melrose huis – Vrede van Vereeniging

Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

* Die Boere is 'n Boere volk en is nie deel van die Afrikaner nasie nie.   Die Boere volksgenote was nog nooit deel van die multi-kulturele Afrikaner nasie nie.   Alhoewel sekere stelling al vir jare gedoen word dat die Boere deel is van die Afrikaners is hulle nie deel van die gemengde multi-kulturele Afrikaners of… Continue reading Afrikaners Afriforum Ernst van Zyl

Emansipasie en selfbeskikking Crimea -ARK – Rusland

*Die Krim was deel van die Krim-khanaat vanaf 1441 totdat dit deur die Russiese Ryk geannekseer is in 1783. Na die einde van die ryk in die eerste fases van die Russiese Burgeroorlog was daar 'n reeks kortstondige onafhanklike regerings (Krim Volksrepubliek, Krim-streekregering, Krim-SSR).    Tot die stigting van die Verenigde Nasies het selfbeskikking geen… Continue reading Emansipasie en selfbeskikking Crimea -ARK – Rusland

Vernietigende oorlog in Palestina

* Palestina uitroepe - letterlik word alles vernietig.  Daar is nie net Moslems in die land nie, maar Jode sowel Christene wat al duur betaal het met hul lewens en aardsbesittings.  Wat sou gebeur het as dit enige van ons was wat dit alles moet meemaak wat die Palestina bewoners vandag deurmaak, veral besettings, die… Continue reading Vernietigende oorlog in Palestina

Lifta in Palestina (Mei Naftoach)

* Onder beheer van die Britse mandaat sedert 1920 tot datum, is daar meer as 530 Palestynse stede en dorpe gesloop in 'n poging om die Palestynse burgers se teenwoordigheid uit die land te vernietig.   Deur niemand anders as Brittanje en Israel, sowel ondersteunende lande van Amerika, Frankryk en ander lande, wat alles onder hulle… Continue reading Lifta in Palestina (Mei Naftoach)

Boere republieke en Suid-Afrika

* Boere republieke was nooit Afrikaner republieke genoem nie, maar dit is deur die Boere wat nie onder die Engelse bewind wou bly nie, gestig.    Indien die onafhanklike Boere republieke kwansuis bankrot en arm was,  soos tekenne gegee word, waar het die ryk magnate dan die geld vandaan gekry om hul luukse huise te… Continue reading Boere republieke en Suid-Afrika

Voedsel – Dr Li

*Sonder water en voedsel kanons nie oorleef nie.   Dr Li verduidelik in sy boek dat elkeen van ons nie voedsel moet vrees nie, maar dit stadig en verseker geniet.  Dit is ook op verskillende beeldmateriaal tot ons beskikking om te luister wat hy oor voedsel kwytraak.       Dis belangrik om daaroor te praat, veral… Continue reading Voedsel – Dr Li

Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

* Sindikate werk al vir dekades in Suid-Afrika in alle bedrywe - korrupsie, wanbestuur en misdade is aan die orde van die dag.   Daarteenoor is die vorigeMinister van Polisie, sy hele mag, wat meerderheid is in die land, wat bykans nooit enige van die sake oplos nie.   Eskom, 'n baba van die regering en die… Continue reading Mynbedryf, landbou, ekonomie, werkskepping, voedsel

Britse oorlog teen Boere Republieke

* Vanaf 1 September 1900 (nr 15/1900) is die ZAR Boere republiek herdoop na die Transvaal kolonie en as deel van die Britte as 'n dominium verklaar.    Met hierdie proklamasie is die Boere volksgenote gedwing onder die Britse kroon in.   Hiermee is alle mag aan Roberts gegee om wetgewing te maak soos hulle lus… Continue reading Britse oorlog teen Boere Republieke

Nan Madol, Pohnpei

* Nan Madol se aantrekkingskrag lê nie net in sy verlede wat eeue oud is nie, maar ook in die asemrowende metodes wat dit moontlik inhou om ons menslike begrip van antieke beskawings en hul verbintenis met die natuurlike wêreld beter te verstaan.   'n Leersame proses.   Dit is 'n argeologiese terrein met 'n diep oeroue… Continue reading Nan Madol, Pohnpei

Renwick, Brittanje en bondgenote

* Renwick is moontlik beter bekend onder Suid-Afrikaners as sir Robin Renwick, die Britse ambassadeur in SA van 1987 tot 1991.   As beloning vir sy getroue diens het die koningshuis hom in 1997 tot die Britse hoërhuis verhef met die titel Baron Renwick of Clifton, of Chelsea in the Royal Borough of Kensington and Chelsea,… Continue reading Renwick, Brittanje en bondgenote

Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)

* Die Macaronesiese eilande, of bloot Macaronesia is 'n moderne naam vir verskeie groepe eilande van vulkaniese oorsprong in die Atlantiese Oseaan aan die kus van Europa en Afrika. Hulle behoort aan drie lande: Portugal, Spanje en Kaap Verde.  Die Asore, Madeira, Selvagens, Kanariese Eilande en Kabo Verde word algemeen onder die term "Macaronesia" verenig. … Continue reading Macaronesiese eilande (moontlik deel van Atlantis)