Aanvalle en moorde - hetsy dit plaas of stad en dorp is. Hetsy dit is waar ontspan langs 'n braai of terwyl die kos gemaak word. Wees ALTYD paraat. Dis ons wat altyd een voor moet wees waar hierdie terroriste inkom, met hul onwettige vuurwapens of messe aanval en nie omgee om lewe te verruil… Continue reading Blanke jeugdiges vermoor in Suid-Afrika
Kategorie: Volksmoord
Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
Hierdie moorde is slegs Plaasmoorde. Die Muur van Herinnering is opgerig deur die Hennenman Boerevereniging. Die 3 regop suile stel die Man, Vrou en Kind voor wat baie keer saam in 'n plaasaanval vermoor word. Die 3 suile is 14 m, 10m, en 5m hoog. Die verbinding dui op 'n hegte gesins verband wat baie in die… Continue reading Plaasmoorde lys : Muur van Herinnering
