Virus – Autopsies

In die laaste tyd was daar heelwat berigte of gerugte oor outopsies of nadoodse ondersoeke wat op Covic 19 pasiënte gedoen was - daar was heelwat gedoen gedurende 2020 - in Italië, Amerika, China en in ander lande.   En daar is ook sekere hart en long spesialiste, dokters wat uitbrei oor bloedklonte wat ontwikkel tydens… Continue reading Virus – Autopsies