Beplande ondergang – A failed country

* Die geskiedenis in elke land op aarde, sluip die lewens-aar van elke volk en stam binne.   Dit het 'n manier om altyd te herhaal - wat was, is en sal weer wees.  Al probeer die konkelaars, korruptes, misleiers en misdadigers hoe hard, volke en stamme sal bly voortbestaan.  Yster en klein meng nie.  Veelvolkigheid… Continue reading Beplande ondergang – A failed country

Moorde Killings/Rapes: QUATRO

* Geweld, moord, marteling, verkragting, ontvoering, vernedering, korrupsie - dit was VOOR 1994 erg, maar vandag is dit veel erger.  Altans, dis wat baie reken gebeur.   Wat het intussen verander in Suid-Afrika?  Geweld, moord, marteling, verkragting, korrupsie het meer feller en meer grusaam geword.     Ook moontlik op ander bevolkingsgroepe.   Dit is veral die Boere… Continue reading Moorde Killings/Rapes: QUATRO