Paar brokkies geskiedenis ... oor die Guptas, Zuma en kie The State Capture commission, headed by deputy chief justice Raymond Zondo, has 180 days, which translates into roughly six months, to complete its work. On Monday, the commission held its first hearings – eight months after that first proclamation. The Guptas, Zuma and his son Duduzane… Continue reading State capture …. SOUTH AFRICA
Kategorie: State of Freedom Status van Vryheid
Suid-Afrika onderstebo – failed
* Chaos en Rewolusie, protesaksies waar brandende motorbande gate in paaie brand en padgebruikers moet opdok om versekering te betaal. Wat in Suid-Afrika het sedert 1994 nog nie deurgeloop nie? Dienste het nie net omgeval nie, maar is totaal en al verwoes. Besighede, kultuur historiese plekke van veral blankes, is afgebrand en beskadig. … Continue reading Suid-Afrika onderstebo – failed
Vryheid en die politiek
Wat is Vryheid regtig en hoe regverdigbaar is dit dat 'n persoon wat mense uitgewis het, meestal swart op swart, met die lewendige verbranding van motorbande om hul nekke 'n status van "vryheid" toegeken word. GEEN individu verdien om so vermoor te word nie - een moord is een moord teveel. OF Beteken moord… Continue reading Vryheid en die politiek

