Met die verkiesing op hande, is het die regering besluit ligte sal aanbly, en as Eskom opdeel, nugter alleen weet hoe, want meer mense gaan 3 afsonderlike maatskappye op hoë vlak bestuur. Nog meer en wyer korrupsie wat kan plaasvind. As daar tans nie teen enige korrupsie opgetree word nie, wat is die kanse as… Continue reading Sakelui en Eskom – Small businesses
Kategorie: Media & propaganda
Gukurahundi – Zimbabwe
* Korrupsie, misdaad, verkragtings, moord en doodslag in Afrika en spesifiek in Zimbabwe. Dit moes erg getraumatiseerd gewees het omdat hul eie geliefdes voor hul vermink, vermoor en soms met 'n mes oopgeslag is soos wat 'n bok of bees afgeslag word. Hul babas uitgeslag is en so gelaat om te sterf. Deur opgeleide soldate… Continue reading Gukurahundi – Zimbabwe
South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake
Daar is 'n groot onderskeid in uitsprake van verskeie regters, wat sake aanhoor van Blankes en Swartes wat in howe opeindig. Dan kry leiers soos Malema nooit vervolging oor blankes wat hy wil laat vermoor - Is this FAIR? The significant increase in farm attacks and murders since 1994. In June it was reported: “The national… Continue reading South Africa: JUSTICE Dubbeluitsprake
ANA (African News Agency)
Wie is die ANA agentskap? Dit is 'n Nuus agentskap in Afrika. "AFRICAN NEWS AGENCY" Nou wie sit agter die skerms en trek toutjies in die Media podium. Klink PAN AFRICAN bekend? Dr Iqbal Survé en Ladislas Agbesi ANA > AFRICAN NEWS AGENCY (AFRIKA NUUS AGENTSKAP) SEKUNJALO INVESTMENT AND INDEPENDENT MEDIA Founded by Dr Iqbal… Continue reading ANA (African News Agency)
NAURU REPUBLIEK (EILAND)
Nauru Republiek - is 'n eiland en nie groot nie. Baron Waqa was destyds as president ingehuldig (Junie 2013). Daar is sover geen hoofstad nie. Dis die derde kleinste landjie waarvan kennis gedra word. Sien die video Video: Nauru Repubiek Nauru se vliegveld - landing Geskiedenis van Nauru . Foto's van Nauru Foto's… Continue reading NAURU REPUBLIEK (EILAND)
Japanese Opinie: Swartes is gevaarlik
Hierdie opinie is beslis nie rassisme nie en kan ons in Suid-Afrika gerus kennis neem van so 'n eerlik en opregte opinie. Daar was al voorheen ook soortgelyke uitsprake, veral oor geweldadighede wêreldwyd. Die opinie wat hier uitgespreek word is reguit en enige persoon in die straat sal dit kan verstaan. Met so 'n opinie… Continue reading Japanese Opinie: Swartes is gevaarlik
Katalonië (Spanje) Onafhanklikheid
Katalonia se boere het skoonskip gemaak in die roete en menige harte word verbly. Hulle word beloon met die Kataloniese vlae wat wapper, al is hulle nog nie onafhanklik verklaar nie, getuig dit dat hierdie mense het deursettingsvermoë om enduit te gaan. Sterkte aan hierdie mense in Katalonië, mag jul vryheid beloon word. Go… Continue reading Katalonië (Spanje) Onafhanklikheid
Erfenisdag (heritage day)
In Suid-Afrika is daar meer as tien etniese volke wat op alle vlakke van mekaar verskil en sommige selfs steeds uitleef in hul eie Trustgebiede (voorheen bekend as Tuislande) diegene wat dink dat aparte gebiede iets van die verlede is, moet maar oplees wat Trustgebiede behels. Die bogenoemde getal etniese volke sluit nie die ingewikkelde… Continue reading Erfenisdag (heritage day)





