* As die pot en kettel beide op 'n kampvuur staan, om warm water of kos te maak, is beide aan die buitekant swart gebrand en word heelwat aan die buitekant geruïneer wat met groot moeite skoongemaak word. Ons is nie vandag hier om 'n kampvuur om die fisiese swart tekens te ontrafel nie, dit… Continue reading Swart bemagtiging in SA …..
Kategorie: HNP
Front nasionaal : Mandaat
Stem in 2019 vir 'n mandaat vir selfbeskikking vir Front Nasionaal op Nasionale vlak van regering, sodat ons 'n groot genoeg mandaat kan verkry vir eie gebiede en onafhanklikheid. Hoe groter die wilskrag vir 'n eie gebied hoe beter vir ons op die langtermyn in gebiede waartoe ons 'n internasionale reg het. IN ONS GESKIEDENIS… Continue reading Front nasionaal : Mandaat

