Hendrik Verwoerddam

Die konstruksie van die Hendrik Verwoerddam (later na Gariep verander), het sowat 9 jaar geduur, maar daar is ook hidro-elektrisiteit ingewerk om krag op te wek, wat ons juis broodnodig gehad het op die stadium van ontwikkeling en vooruitgang.   Eskom gebruik dit steeds, al is dit kwansuis ou sisteem.   Niemand van ons wat dit nagevolg… Continue reading Hendrik Verwoerddam