Soya

Volgens berigte is China in die moeilikheid weens tekorte aan sojabone en olies.      Amerika het sy handelspryse glo verhoog en gestop.   Rusland het ook grond aan China aangebied om te bewerk, teen 'n prys.    Soya is hoog aan proteine en heelwat Oosterse lande se verbruik is hoog.  Word ook as voedsel vir… Continue reading Soya

Pluimvee – Hoenders (Poultry)

* Wie hou nie daarvan dat 'n haan kraai vroegoggend nie?   Vir baie stadsjapies is dit rusverstoring en verkies eerder die geraas van voertuie, vliegtuie en uitlate as die haan se gekraai? Al is daar net een haan in 'n dorpie of stad dan word daar gekla, maar die vele honde wat blaf of katte… Continue reading Pluimvee – Hoenders (Poultry)

China-staat in Limpopo

Hierdie staat, gebied en alles wat hulle oprig,  gaan slegs deur die Chinese gebruik word.  Die chinese se eie gebied binne 25 jaar, sommer so sonder enige besluitneming van enige etniese volk wat daarteen gekant is.   Nie enige protesoptog nie - net mooi niks.  Hoe lank voor hulle die hele land inpalm?  Die ANC, EFF… Continue reading China-staat in Limpopo

Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Soek China regtig die hele Afrika as hulle reeds baie begin ingepalm het vir "slegte skuld" -  dit wil so voorkom, maar dalk 'n ander slang in die gras.  Verseker benodig China meer grond vir sy behoeftes aan soja, want 'n land met so baie inwoners ekstra grond en MAG - die minerale is sommer… Continue reading Grond en mag China-US-Rusland – Afrika

Skending van Menseregte

Skending van Menseregte van Blanke volke Elkeen het die reg om te lewe volgens die sogenaamde Grondwet van SA.  Ongelukkig kom die owerhede nie hul pligte na om ons te beskerm teen terroristiese aanvalle en misdadigers nie.   Daar word op elke vlak van die samelewing teen ons blanke volk gediskrimineer om ons ekonomies te ontmagtig… Continue reading Skending van Menseregte

Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk

Kommunisme en voedselsekuriteit is nie vennote nie.    Die foto regs is ongeveer in 1922 in Rusland en skets 'n armoedige en onheilspellende gesig af van ondervoeding, wanvoeding en oorlog.  Jong kinders met geen kragte in daardie tenger liggaampies nie.  Dis wat ook op ons kontinent, en hier in Suid-Afrika afspeel.  Lees en sien self… Continue reading Kommunisme, voedselsekuriteit en onafhanklike gebiede vir ons as volk

Dood vir R7.99 – Suid-Afrika

Hy moes nooit eers in die tronk gewees het nie, maar om te dink dit is iemand se pa en oupa wat die dag daarna in die selle dood aangetref word en dit vir slegs R7.99.  Nou na 10 jaar skrik owerhede wakker om iemand te vervolg wat vermoor is.  Suid-Afrika het baie onopgeloste moorde… Continue reading Dood vir R7.99 – Suid-Afrika