Geloftedag 16 Desember

* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg.    Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember

Geloftedag 16 Desember – oorsee

Indien volkslede hul vaderland verlaat beteken dit nie hul wortels gaan dood nie - hulle wortels is steeds afkomstig van die volksgroep waaraan hul behoort.  Hierdie wortels kan nie maklik vernietig word nie.     Hulle kan steeds enige gepaste samekomste hou of in hul huise spesifieke dae herdenk.    Blanke volksgenote word landuit geforseer weens… Continue reading Geloftedag 16 Desember – oorsee

16 Desember 1838 GELOFTE

* Wat al hierdie dinge voorafgegaan het, was die Trek uit die Kaap uit, en dit het heelwat Trekkers, Grensboere en die Boere volk geraak omdat hulle nie onder die Britse koloniale regering wou staan nie.   Die Boere volk van al die Boere republieke, daar was nie net twee Boere  republieke nie, maar  15.  Van… Continue reading 16 Desember 1838 GELOFTE