Groenland nie te koop – geskiedenis en kultuur

*

Die verkoop van ‘n land is hoogs debateerbaar en uiters plofbaar regoor kontinente.   Die nuutste is Groenland wat hierby gevoeg word – kan dit weens die minerale onder die ys wees en nie soseer die sekuriteit en beheer nie, of dalk albei?       Dog soms word dit toegelaat as daar onwettige anneksasies plaasvind soos in 1902 met die BOERE republieke en die res van suidelike Afrika vir minerale en seeroete.    Gaan terug in Palestina geskiedenis tot by Balfour ooreenkoms van 1917.

The Enigmatic Drum Dance: A Little-Known Tradition of the Inuit People

*

‘n Binnekring vraag of opinies is waarom word sekere lande dan beskerm om so iets met gemak uit te voer wat groot moondhede hul magtige wapens ten toon stel en gebruik om soveel as moontlik skade te berokken?   

Moderne Tegnologie en wapenverkope skiet die hoogte in, wat nie toeval is nie.   Meeste lande wat hierdie steun, het VETO regte in die Verenigde Nasies.     Wie het hulle aangestel of mandaat gegee om VETO regte alleen uit te oefen?

P5 Veto magte by Verenigde Nasies

Internasionale misdade, volksmoorde, oorloë en wapentransaksies

*

Elke volk het ‘n internasionale reg tot lewe en om hulself te regeer in lande wat aan hulle behoort.

Dit gaan hier nie net oor Groenland nie, selfs Palestina en ander plekke waar oorlog woed, waar daar minderhede bly wat eenvoudig uitgewis word.     Waarom word al Palestina se grond eenvoudig platgevee met plofstowwe, duur bomme en vegvliegtuie, lande wat Israel steun hierin, word eenvoudig toegelaat om te gebeur. 

Intussen is dit miljoene wat lewendig begrawe word onder vernietigende geboue wat aanskou word.   Hierdie bomme en plofstowwe vind al sedert 1920 plaas.   Dis waar Palestina bewoners se huise gebom en met plofstof vernietig word.  Israel wat eers in 1948 ontstaan het, loop oor Palestina, wat nie net uit moslems bestaan nie, maar christene en jode.

https://www.ohchr.org/en/press-releases/2024/06/un-report-israeli-use-heavy-bombs-gaza-raises-serious-concerns-under-laws

The report details six emblematic attacks involving the suspected use of GBU-31 (2,000 lbs), GBU-32 (1,000 lbs) and GBU-39 (250 lbs) bombs from 9 October to 2 December 2023 on residential buildings, a school, refugee camps and a market. The UN Human Rights Office verified 218 deaths from these six attacks, and said information received indicated the number of fatalities could be much higher.

*
*
*

INTERNASIONALE REG TOT LEWE EN ONAFHANKLIKHEID

Net omdat dit gemeenskappe wat jare daar bly, direk raak, word sulke gemeenskappe eenvoudig of verneder, of menseregte word geskend en of selfs volksmoorde wat aan die orde van die dag is, wat gewoonlik plaasvind indien gemeenskappe hul daarteen teësit.   

Geen een van hierdie groot ‘magtige’ lande is, word gestuit om lewens en volke te vernietig .   Wie is volgende?

Volksidentiteite en -vryheid word in die prosesse totaal vernietig.   

Die wêreldorganisasies wat toekyk dat dit geweldadig uitgevoer word, was hul hande in bakke wat met bloed gevul is.  Wapens en tegnologie word as toetsbasis gebruik op onskuldige volke wat uitgewis word.    Puinhope wat dooies begrawe.

*

Volksvryheid is belangrik vir enige volk, selfs multi-kulture streef na vryheid.     Amerika en elke ander groot moondheid spog met hul nasies en vryheid vandag.    Dit word aan die klok gehang om eilandbewoners te dreig met militêre ingryping indien hul nie hul land wil verkoop nie.   Dit kan nooit geregverdig word nie.

Dit is totaal verkeerd, die eilandbewoners van Groenland pla niemand nie en het nog nooit Amerika, Rusland of Kanada of ander lande gepla nie.   

Verseker is volksvryheid beskore vir elke minderheidsvolk wat onderdruk word en elke eilandbewoners wat outonomies bestuur word, het dieselfde internasionale regte as groot moondhede.    Dit maak nie saak hoe groot of klein daardie volk is nie.   Volke het hul eie identiteite, tradisies, tale, geskiedenis en kulture – dit behoort te alle tye respekteer word.

Anneksasies is meerendeels herhaling van geskiedenis in die lewe van groot moondhede.  Dit is hoe die Koerde sowel die Boere hul vryheid verloor het – met onwettige anneksasies.   Die Koerde het ‘n groot land gehad, wat ook deur dieselfde groot moodhede geweldadig verwyder is soos in die geval van die Boere van die Boere republieke.

Land of Kurds

Kurdistan  –  Koerde

Kurdish – Syria – Turkey – Russian (violation of human rights)

Kurdish in shock – human violations by various countries – war crimes

Russian – Turkish – Kurdish – Syria (Sochi “Agreement”)

The Kurds and Arab belt

Turkey – USA (Kurdish conflicts)

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Herstel van Boere republieke en Boere volk

Die Engelse ryk teen die Boere volk

Invalsplanne op Boere republieke

Anglo-Boere oorloë konsentrasiekampe en verskroeide aarde

*



Groenland is nie te koop nie.    Dit behoort aan die eilandbewoners wat al vir jare daar bly.

‘n Verdere oorsig en agtergrond oor Groenland volg hierna, wat maar net ‘n paar belangrike punte uitlug.

*

Dit is prentjiemooi – Groenland, is aanskoulik, met die ysberge, blou see en pragtige, kleurvolle huise.

Nye vikariater på medicinsk afdeling i Nuuk - ActivCare

https://sofmgri.ru/regeneratl/A-Little-Known-Tradition-of-the-Inuit-People/14481647.htm

https://za.pinterest.com/pin/171066485840900269/

*

Vryheid en onafhanklikheid

Die eilandbewoners van Groenland het net soveel reg soos ander lande om te lewe en hul voortbestaan te geniet op die eiland wat aan hulle behoort.   Diegene wat grond en gebiede verloor as gevolg van onwettige betredings, besettings en oorlë sal weet hoe dit voel as vryheid gedwonge prysgegee is.   Dit is ‘n mensereg wat so maklik geskend word deur ander se oorlogsdade en optredes, net omdat hul behep is om groter gebiede te besit.  Aan die einde was diegene wat daarop aandring, hul handjies in ‘n skottel water wat met bloed gevul is.


Inwoners van Groenland moet in vrede gelaat word,  Hul het ‘n reg tot volle onafhanklikheid.  Wat verstaan groot moondhede soos Amerika of enige ander land oor die uitsprake dat Groenland nog nooit te koop was nie.   Hanteer jou eie land en probleme eerste, want normaalweg is daardie deur beslis nie skoon nie.

https://www.familysearch.org/en/wiki/Nuuk_Parish,_Greenland_Genealogy

*

Daar is ook ‘n paar verskillende geskiedkundige gebeurtenisse wat van belang is vir almal van ons om te weet, maar veral vir diegene wat in die YS bly.  Dis koud en ongenaakbaar en baie opofferings word gemaak in hul eie belang.

Wat is op Groenland te sien en wat behoort bewaar te word of ander gebiede wat moontlik gerehabiliteer moet word?

Groenland is nie net ys of water nie, heelwat minerale kom wyd voor, wat ‘n groot aantrekkingskrag is vir ‘n magtige land soos Amerika en selfs ander lande.

Dit is tyd dat lande wat deel is en vorm van die Arktiese sirkel, veral Rusland wat groot stukke land en seekusgedeeltes het met gevestigde gemeenskappe, asook Groenland inkluis, eis dat Amerika haar gemors moet opruim wat hulle op Groenland begrawe het ‘n paar dekades gelede.

https://www.youtube.com/watch?v=d6wDIN4NquU

*

Groenland is die grootste eiland op aarde, inderwaarheid ‘n land opsigself, wat outonomiese magte, onder Denemarke, het.   Is haar eilandbewoners ingelig oor die radio aktiewe stowwe wat Amerika daar gestoor het?    Tydens Wêreldoorlog II is Groenland militêr gebruik en eerder moontlik misbruik met die stoor van radio-aktiewe stowwe en materiaal, wat net onder die ys begrawe lê.  Hoe diep dit begrawe is, sal niemand weet nie. 

Dit is baie duidelik die Amerikaners reeds dekades gelede op Groenland was en hulle het radio aktiewe afval en spore daar laat berg wat steeds onder die sneeu begrawe is.    Alhoewel die reaktors ‘veilig’ gemaak is en glo weggeneem is, is daar steeds groot hoeveelhede ander stowwe wat daar begrawe lê.   Hoeveel bewoners op Groenland is bewus hiervan?

Amerika se leiers het net een doel voor oë gehad gedurende die oorlog, om dit wat hulle gehad het, te ‘vernietig’, te begrawe op Groenland en was destyds nie baie gepla hieroor nie, omrede die hele Groenland meestal met ys bedek is.   Dus sou hul geheim veilig daar gebly het onder die ys.

Daar is verskeie artikels en berigte hieroor geplaas in die verlede oor hierdie gebied wat hul “Camp Century” noem.   Niemand kan met sekerheid weet hoe vinnig hierdie ys sal smelt en watter tipe van skade hierdie radio-aktiewe afvalstowwe reeds aangerig het, veral waterbesoedeling en selfs die see kan ook besmet wees.   En hoe diep is hierdie bestraalde goedere begrawe of beveilig.

*

Daar sou gereken word dat Amerika het haar reg gehad op Groenland en wat het hulle daaromtrent gedoen?   Dit misbruik met die stoor van radio aktiewe afvalmateriaal en nie gedink iemand sal dit uitvind nie.

Waste from a secret US base was left to be entombed "forever" in Greenland's  ice. But forever has changed. - The World from PRX*

*

Hoekom het die Amerikaners stil hieroor gebly, terwyl hulle weet wat hierdie tipe van dinge beteken?   Wie sal Chernobyl of Hiroshima vergeet?    Hoeveel weet regtig van hierdie episode wat terug dateer na 1959.

Entrances to Camp Century in northern Greenland during construction in 1959.

*

*

Secret Cold War nuclear military base accidentally detected by NASA under  Greenland ice: The terrifying secrets of Camp Century are revealed to the  world - CPG Click Petroleo e Gas

*

https://en.clickpetroleoegas.com.br/Secret-Cold-War-Nuclear-Military-Base-Accidentally-Detected-by-NASA-Under-Greenland%27s-Ice-The-Scary-Secrets-of-Camp-Century/

https://theworld.org/stories/2016/08/10/entombed-cold-war-era-us-military-base-may-be-exposed-climate-change

*

Elke volk het die reg om oor hulself te besluit in gebiede wat aan hulle behoort.

*

Amerika dring egter daarop aan om die eiland te koop of af te neem, selfs op militêre vlak, want dit is strategies hulle sin.   As die YS volwaardig smelt in Groenland, kan dit elkeen van ons op aarde raak, want seewater deur oseane , wat radio aktief is, versprei vinnig oral.   Chernomil en ander het dit ook bewys hoe kan dinge verkeerd loop.

https://www.youtube.com/watch?v=uYPxb0veHUE

Die stad het in 1728 sy vlerke begin sprei.     Verseker is die eilandbewoners trots op hul geskiedenis.
Patung Hans Egede.

Nuuk - Wikiwand

The city was founded in 1728 by the Dano-Norwegian missionary Hans Egede when he relocated from the earlier Hope Colony (Haabets Koloni) where he arrived in 1721. The governor Claus Paarss was part of the relocation. The new colony was placed at the Inuit settlement of Nûk and was named Godthaab (“Good Hope”).

“Nuuk” is the Greenlandic word for “cape” (Danish: kap) and is commonly found in Greenlandic place names.
https://www.wikiwand.com/en/articles/Nuuk

Die Vikings was ook op Groenland te bespeur.

https://visitgreenland.com/things-to-do/vikings-in-greenland/

Unesco bewaringsgebied

https://www.thetravel.com/how-to-visit-the-three-unesco-abandoned-viking-settlements-in-greenland/

Die Vikings het ongeveer 500 jaar op Groenland gewoon.   Omstandighede was hard om voort te bestaan en te leef op die eiland.   Hulle het nie net op Groenland gewoon nie, maar ook ander eilande en gebiede.   Hulle was meestal Boere op Groenland.

Erik die Rooi, het die eerste gemeenskap op die ys eiland begin vestig in die jaar 982.   Was oorspronklik van Noorweë maar het hier op Groenland as plaasboere geëindig.

The statue of Leif Ericson, son of Erik the Red in Qassiarsuk in South Greenland. By Mads Pihl

https://maps.googleblog.com/2015/02/greenlandic-fjords-and-viking-ruins.html

Die Vikings het stewige strukture opgerig.

Greenland - Viking, Inuit, Colonization | Britannica

Hul voetspore en geboue spreek vanself.

https://www.britannica.com/place/Greenland/History

*

https://www.youtube.com/watch?v=ZuGr0kw4JgU

*

ARTIKELS EN INLIGTING 

Groenland en onafhanklikheid

Groenland en Faroë-eilande -Denemarke

Ysberge – Icebergs

Iceberg alley – Ysbergstraat

Sonneblomme en ander spesies se krag van genesing

Chernobyl and radiation

Koeberg en afvalmateriaal

Koeberg nagmerrie

Corruption Eskom SA Nuclear Korrupsie

*

 

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar