*
Vanaf samesprekings sedert 1980, die Idasa en Kodesa samesprekings, sowel wetgewings wat teen blankes diskrimineer, soos SWART bemagtiging en regstellende aksie word die Boere volk en ander groepe heuning om die mond gesmeer om betrokke te raak om ‘n land wat reeds gefaal het, te laat werk. Hulle wag vir die groenlig al sedert 1994 oorname. Wie heul regtig met die ANC – besluit self wie en wat is AAI van Thabo Mbeki en doen eie navorsing, hier is ‘n paar insetsels.

*
WIE het swart bemagtiging ingestel – besluit self, daar is baie artikels wat bewys dit kom al sedert Dakar dae en 1989. Al hierdie sogenaamde liberale en kommunistiese samesprekings, veral buite ons landsgrense, tydens Kodesa , het hul rol gespeel in ons toestand waarin ons vandag. sowel diegene wat om die Kodesa tafels gesit. Ons sit op die donker smeulende brandende ashoop, sonder ligte, skoon water, geen ander dienslewerings, selfs hospitale is bykans totaal en al vernietig – alles vooruit beplan. Die radikale protesoptogte het meegehelp om die vernietigingsproses aan te help.
Afrikaners het saam met Engeland geveg teen die Boere republieke en alles help uitvoer wat oor ons Boere volk beplan was.
1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) ABO
Moeletsi Mbeki verklaar dit ook so:
https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA
*
Wie en wat is AAI
AAI staan vir Afrikaner-Afrika inisiatief.
Net soos in die jare 1980’s het liberale blanke groepe buite die land vergader om die land te oorhandig aan die huidige kommunistiese stelsel. Hoe het AAI ontstaan en waar is die mandaat wat hierdie organisasies wat bydraes lewer , regs en links uitspreek. Dieselfde tipe van gesprekke het in 1982 tot 1994 plaasgevind, alles agter die verskillende volke se rue.
Nie een van hierdie organisasies is volksgerig nie, maar multi-kultuur en kan dus net namens hul gemengde lede praat en mandaat uitoefen, nie namens enige minderheidsvolke nie. Nog minder kan Thabo Mbeki namens enige volk praat, hy bly lid van die ANC. Kyk wie is die vennote, dit spreek vanself wie hul leiers is en hulle ‘gekies’ het. Net nog meer Kodesa samesprekings wat op niks uitloop nie.
Dus matig hierdie organisasies en hul bewegings hulself daardie regte toe wat nie bestaan nie. Kyk uit hiervoor en in watter gemors is ons volk sedert Kodesa en 1994 geplaas, dieselfde tipe organisasies wat in 2022 skielik tot ‘n minderheidsvolk verbind. Daar is geen mandaat nie. Nie een van die ondergenoemde Vennote is verbind tot enige minderheidsvolk nie, want hulle bly steeds multi-kultuur. Al die punte van bespreking gaan oor hul eie voorstelle en het niks te doen met enige volk nie.
Wie is Opperman in elk geval? (foto)
Waar en wanneer is hul mandate verkry? En dit geld vir elke ander vennootskap wat kuier om die tafels met die ANC. Niks noemenswaardig is regtig bespreek nie, behalwe die verknorsing van die Landbank, armoede vraagstukke wat al langer as 30 jaar duur sowel as beveiliging en misdaadsituasie in die land.
*
Orania is en bly ‘n Afrikaner organisasie en is niks van die Boere volk as sulks nie. Net so is die Afrikaner organisasies niks van die Boere volk nie. Daar is heelwat gemengde reënboognasie Afrikaner organisasie, wat maak of die Boere volk, hul gekiedenis en selfs die Boere volk se gebiede (Boere republieke) eintlik Afrikaner ‘geskiedenis en republieke ” is. Besluit maar self en lees maar op hoe daar al voor 1994 begin is om vergaderings te hou met die anc-sakp-pac. Waar het dit enige blanke vandag gebrin? Dit is al voor 1900 so dat Afrikaners diep in die Kaapkolonie genes was saam Rhodes (Bonds party). Sioniste speel ‘n baie groot rol hier.
*
O R A N I A EN ANDER
Gesamentlike verklaring is uitgereik op 21 Februarie 2021
AFRIKANER – Africa Initiative
JOINT DECLARATION
Outcome of the Afrikaner Africa Conference
Cape Town
27 February 2021
(Official signed copy attached)
JOINT DECLARATION
Outcome of the Afrikaner Africa Conference
*
Verskeie sake is bespreek en genotuleer oor die ‘Afrikaner”. Afriforum ook betrokke hierby.
Wie ookal die afrikaners is
Declaration of the afrikaner – africa conference
https://www.politicsweb.co.za/documents/declaration-of-the-afrikaner–africa-conference
*
*
Vertel ons iets wat ons nie weet nie – dit gebeur al sedert oorname in 1994.
14 November 2022
Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, het verwys na die ineenstorting en krisis waarbinne die meeste munisipaliteite hul bevind sowel as die verwoestende gevolge waaronder inwoners gebuk gaan.

Die Afrikaner-Afrika Inisiatief (AAI), wat twaalf Afrikaner-organisasies en leiers verteenwoordig, het met die ondersteuning van die Konrad-Adenauer-Stiftung en AfriForum ’n energie-indaba vir plaaslike owerhede in Kaapstad georganiseer.
Chris Opperman, sameroeper van die AAI, het beklemtoon dat gemeenskappe moet saamwerk om innoverende oplossings vir die voortslepende energiekrisis te vind. “Die AAI beywer hom vir dialoog en wil ’n atmosfeer van wedersydse respek en vertroue skep.

*
LinkedIn
Die Afrikaner Afrika-inisiatief se eerste Energie Indaba 2022 was ‘n groot sukses! Ons, wat saam met die @Konrad Adenauer Stiftung en @AfriForum aangebied is, het gewaardeerde paneellede en gaste verwelkom om uit te pak hoe die burgerlike samelewing, die besigheid en agri-sektor met plaaslike owerhede kan saamwerk om oplossings te soek vir die opwekking, oordrag en bestuur van energie op grondvlak.
The Afrikaner Africa Initiative’s inaugural Energy Indaba 2022 was a major success! Co-hosted alongside the @Konrad Adenauer Stiftung and @AfriForum, we welcomed esteemed panelists and guests to unpack how civil society, the business and agri-sector can work with local authorities in seeking solutions for generating, transmitting and managing energy at ground level.
*
2022
Goeie vraag is – Wie is die groep se AFRIKANERS waarvan geskryf word? Watter Afrikaners word na verwys.
Wie het hierdie sogenaamde ‘Afrikaanssprekende leiers’ gekies? Aangesien hulle almal multi-kultureel is, dus kan hulle nie aan enige volk gekoppel word nie.
Watter Afrikaners het ‘n mandaat hiervoor gegee?
Deur sy stigting werk Mbeki ook op ‘n afstand aan verhoudings met die breër samelewing, insluitend met ontevrede Afrikaanssprekende leiers. Op ‘n privaat vergadering in Januarie tussen die stigting en vooraanstaande Afrikaner figure onder die sambreel van die Afrikaner Afrika-inisiatief (AAI) in Gauteng, het die groepe beide die Voortrekkermonument en Vryheidspark buite Tshwane besoek.
Eweneens het Mbeki die intellektuele diepte om Afrikaners in konstruktiewe gesprekke oor die toekoms van die land te kan intrek. Nasionaliste erken mekaar, en SA gaan nie sonder Afrikanersteun gered word nie. Die AAI het min steun van groot Afrikaner hoofstad, die sogenaamde “Stellenbosch Mafia” gehad.
*
Afrikanerbond
Die media het wyd gerapporteer oor die gesprek wat 26-27 Februarie 2021 in Kaapstad tussen verskeie Afrikaner organisasies en individue en die Thabo Mbeki Stigting plaasgevind het. Verskeie sake is tydens die belangwekkende gesprek hanteer waaronder moedertaalonderwys, ekonomiese samewerking en ʼn gemeenskaplike raamwerk vir ekonomiese groei en vooruitgang. Voorstelle vir ʼn ekonomiese omkeerstrategie is ter tafel gelê met ʼn sterk klem op landbou en landbouontwikkeling. Die regte van tradisionele en kultuurgemeenskappe is bespreek en voorstelle is gemaak oor die versterking en uitbouing van die regte. Die vervreemding en die groter wordende kloof tussen die regering en Afrikaners is ook bespreek. Die gesprekke het as uitkoms gelei tot die ondertekening van ʼn ooreenkoms wat sekere gemeenskaplikhede uitstippel en ook sekere praktiese voorstelle vir gemeenskaplike samewerking.
Tydens die gesprekke oor die twee dae is die Afrikanerbond verteenwoordig deur Pieter Vorster, Ondervoorsitter van die Nasionale Raad en Jan Bosman, Hoofsekretaris van die Afrikanerbond. Ander organisasies het ingesluit die Solidariteit beweging met ʼn aantal van die organisasies in die Solidariteitbeweging wat insluit AfriForum, Sakeliga en Saai. Ander organisasies sluit in die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns die Vryheidstigting en individue soos Proff Koos Malan en Pierre du Toit, Schalk Burger en andere.
Na die ondertekening het Pieter Vorster gesê: “Die beraad het positiewe elemente na vore gebring, wat verder ontgin moet word. Ons sal onder andere die gedagtes en voorstelle in lyn moet bring met byvoorbeeld die verskillende scenario’s wat deur die Instituut vir Rasseverhoudinge ontwikkel is en deur Dr Frans Cronje tydens ‘n Afrikanerbond in dialoog webinaar aan ons voorgehou is. Moontlik bring dit ons nader aan die “RISE”-scenario soos voorgehou.”
https://www.afrikanerbond.co.za/mbeki-stigting–gesprek-met-afrikaners—maart-21
LEES OOK BYKOMSTIGE ARTIKELS
Veelrassige organisasies – ABN
*
Chris Opperman is die stigter en sameroeper van die Afrikaner Afrika-inisiatief, ‘n inisiatief om dialoog en versoening tussen die Afrikanergemeenskap en ander gemeenskappe in Suid-Afrika en in Afrika te bevorder. Die AAI het ‘n belangrike mylpaal bereik toe ‘n gesamentlike verklaring tussen twaalf Afrikanerorganisasies en -leiers en die Thabo Mbeki-stigting onderteken is. Die inisiatief fokus op dialoog, en praktiese projekte om samewerking en nouer samewerking tussen Afrikaners en mede-Afrikaners te bevorder. Die inisiatief word ondersteun deur verteenwoordigende Afrikaner-burgerlike organisasies en ander prominente stigtings in Suid-Afrika, met die Duits-gebaseerde Konrad Adenauer-stigting as die sleutelborg
Chris Opperman, ‘n medewerker by Baird se CMC was aktief in die velde van diplomasie en internasionale betrekkinge; beleggingsfasilitering vir multinasionale ondernemings wat in Afrika belê; en nuwe ondernemings op die gebied van mediese versekering, IKT-ruggraatinfrastruktuur en Olie- en Gaseksplorasie.
Sy eerste pos is Washington DC, waar hy as privaatsekretaris van die ambassadeur optree, wat later die staatsdepartement en kongresskakelfunksie vir die ambassade hanteer. Chris is in die span om voor te berei vir en uit te voer die laaste amptelike besoeke aan die VSA deur president FW de Klerk, die eerste staatsbesoek van president Mandela, en ander onvergeetlike gebeurtenisse tydens die grondwetlike oorgang.
Chris bly in Oos-Afrika en word deur president Mkapa van Tanzanië aangestel om ‘n geteikende beleggingsveldtog namens die Tanzanië-regering te voer. Hy rapporteer aan die Goewerneur van die Bank van Tanzanië en die Minister van Finansies. Chris word later ‘n konsultant vir Sithe Global, wat besit word deur die Blackstone-groep wat die Seacom IKT-projek ontwikkel. Chris word as direkteur van Seacom aangestel, word later as uitvoerende hoof van Seacom Tanzania aangestel, en help met ‘n uitrolstrategie vir Seacom in Oos- en Suid-Afrika.
In 2007 stig en word hy HUB van ‘n Olie- en Gasondersoek- en Produksiemaatskappy in Oos-Afrika vir Sy Hoogheid Sheikh Saud bin Saqr al Qasimi, Heerser van Ras al Khaimah. Rakgas Tanzania begin eksplorasie op Pande-Oos as operateur, en as nie-operateur in Nyuni. Chris onderhandel die suksesvolle verkryging van die Zanzibar-blok vir Rakgas en word kundig oor Unie-/Zanzibari-aangeleenthede wat olie en gas betref. Hy stig die Olie- en Gasvereniging van Tanzanië en tree vir twee jaar op as Ondervoorsitter.
*
Ander inligting en bronne
Befondsing:
Africa Check and funding – South Africa – Africa – OSF.SA George Soros and others
*

Die FW de Klerk Stigting se Raad van Trustees het die FW de Klerk-welwillendheidstoekenning in 2010 ingestel ten einde erkenning te verleen aan individue of organisasies wat uitsonderlike bydrae gemaak het om welwillendheid tussen Suid-Afrikaners te bevorder.
Vorige wenners sluit in dr Danny Jordaan (2011); Pieter-Dirk Uys (2012); Studietrust (2013) en Patrice Motsepe (2014).
Tydens 2014 het Afrika Tikkun ’n positiewe uitwerking gehad op die lewens van 19 621 jong kinders regoor Suid-Afrika. Sy aktiwiteite sluit in die voorsiening van primêre gesondheidsorg, die skepping van 600 werksgeleenthede en die voorsiening van 50 000 maaltye aan die jeug en hul families.
VERKLARING: FW DE KLERK STIGTING KEN FW DE KLERK-WELWILLENDHEIDSTOEKENNING TOE AAN AFRIKA TIKKUN
*
HOU DIE KENTEKENS EN LOGO’S DOP
Stigters
Bertie Lubner en hoof rabbie Cyril Harris
Mandela
https://afrikatikkun.org/who-we-are/

*
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com/
[…] of ander volke nie, was nog nooit nie. Hulle word mislei deur die veelvolkige organisasies.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikaner multi-kultuur verklaring – […]
LikeLike
[…] van ZylAfrikaner multi-kultuur verklaring – Eloff-BuysAfrikaner – verklaring 2024AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse […]
LikeLike
[…] Diskriminasie en rassisme speel ‘n groot rol in die ekonomiese ontmagtiging van elke blanke volk in Suid-Afrika. Diskriminasie teenoor die Boere volk en ander blanke volke is al ‘n geruime tyd aan die gang. Wat betreurenswaardig is, is dit juis donasies en skenkings van buitelandse regerings en heelwat organisasies wat in hierdie land ooreenkomste aangaan, waat saamstem met swart bemagtiging en regstellende aksie teenoor blanke volke. Dit sluit heelwat Afrikaner organisasies in wat hul steun tot swart bemagtiging gegee het en dit reeds uitoefen. FW de klerk stigting is openlik daaroor en die Broederbond Afrikanerbond het verskillende besighede of maatskappye lank voor 1994 reeds verswart met Swart bemagtiging en regstellende aksies. Daar is selfs blanke advokate wat hul grade gedoen het vir die bevordering van swart bemagtiging, juis om die Boervolk en ander blankes af te trek tot laer as grondvlak. Dis hulle wat in parlement opgestaan het en voorgestel het in2003 hoe om van 750000 blankes ontslae te raak. Daarna word die blaam op die anc alleen gegee. Moeletsi Mbeki het dit ook in 2025 bekragtig – hoekom hy tot vandag toe gewag het daarvoor is nie baie duidelik nie. Gaan kyk gerus wanneer het Sanlam en Metropolitan hul deure afgebreek en van blankes ontslae geraak, voor 1994 reeds. Dan is dit juis hierdie leiers wat hul bene stompies hardloop na Amerika oor die hele aangeleentheid, terwyl juis hulle te lekker hand op die blaas met die kommuniste is.https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHASubmission by Solidarity 14 May 2003 in ParliamentVind uit wie is die ABN en waarvoor dit staan – wie hou gereeld vergaderings met die kommuniste. Blankes word gelok na sekere dele van die land, wat op plase grond bekom onder die maatskappye en aandeleblokskema. Dus verkoop die Boere volk hul grond, huise en verloor dan hul titelaktes en bekom aandelesertifikate in die gebiede waar jy moet aansoek doen vir verblyfreg, en dit is in Suid-Afrika. Hoe doen mens aansoek vir verblyfreg as persone reeds burgers is van Suid-Afrika en intussen is die oorspronklike titelaktes prysgegee?Veelrassige organisasies – ABNABN en DinokengAAI (Afrikaner-Afrika inisiatief) […]
LikeLike
[…] organisasies het hul eie verklarings uitgereik en hul praat namens hul lede, nie namens volke nie.AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief)ABN en DinokengVeelrassige organisasies – ABNAfrikaner stigting Solidariteit Julie […]
LikeLike
[…] AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief) […]
LikeLike
[…] AAI (Afrikaner-Afrika inisiatief) […]
LikeLike