2022-2024 Salaries of Traditional leaders


*

South Africa now has officially eight kings / queens recognised by the government – with president Cyril Ramaphosa recognising Prince Misuzulu Sinqobile Zulu as king of the AmaZulu Kingship in March 2022.   He is not the only one under the different black groups of people.  Most of them have palaces and culture houses as well as their different wifes and families.   All within the ‘constitution’ and legislations for every group of people.   Those are not the only groups of people living in South Africa.   What about Boer people and other groups?  Those kings and traditional leaders are not connected to the Boer people at all.   Those salaries and benefits came from TAX money, each with their own legislations.

MINISTER DLAMINI-ZUMA CONGRATULATES THE NEWLY-RECONSTITUTED NATIONAL HOUSE  OF TRADITIONAL AND KHOI-SAN LEADERS - Issuu

*

Previously … 2022

Answering in a recent written parliamentary Q&A, Cooperative Governance and Traditional Affairs (Cogta) minister Nkosazana Dlamini-Zuma said that these recognised kings are permitted to collect an annual salary as determined by the president, but also other benefits, like medical aid, culture houses, etc.

This annual salary is based on the recommendations made by the Independent Commission for the Remuneration of Public Office Bearers, was explained.  The recommendations are based on consultations with the minister of finance, the minister of Justice, the chief justice and Lower Courts Remuneration Committee, and the Department of Cooperative Governance and Traditional Affairs.

Dlamini-Zuma outlined the salaries paid to each of the country’s kings over the last five years based on these recommendations:

Year Annual salary
2016 R1 126 057
2017 R1 033 438
2018 R1 126 057
2019 R1 206 147
2020 R1 239 918
2021 R1 239 917



*

Dlamini-Zuma said that ‘fringe benefits’ are also given to all traditional leaders by their respective provincial governments. However, she noted there is no specific information available on the benefits each province provides to their kings as this differences from province to province.

What other traditional leaders earn 

South Africa most recently gazetted its salaries for traditional leaders in July 2021, with salaries offered to a wide range of roles, including the national and provincial houses of traditional leaders.

Note: NHTL = National House of Traditional Leaders | PHTL = Provincial House of Traditional Leaders

Position Annual salary
King/Queen R1 239 917
Chairperson: NHTL R933 270
Full-Time Chairperson: PHTL R768 678
Deputy Chairperson: NHTL R713 811
Full-Time Deputy Chairperson: PHTL R658 758
Full-Time Member: NHTL R415 113
Full-Time Member: PHTL R355 842
Senior Traditional Leader R270 942
Headmen/Headwomen R116 418

The 2021 salaries represent an effective wage freeze, with president Cyril Ramaphosa also announcing that a number of senior officials including the deputy president and ministers would not be receiving an increase this year.

Traditional kings and senior leaders are symbolic figureheads in the country with little political power. However, these rulers play an important role in local disputes as well as in playing advisory roles to government – as well as in the lives of the traditional rural populations.

https://businesstech.co.za/news/government/570588/how-much-money-kings-and-other-traditional-leaders-get-paid-in-south-africa/

*
*

Wyl die ‘armes en ondersteuners op grondvlak’ feitlik geen byvoordele of selfs salarisse kry nie, is daar steeds oor die 20 miljoen wat voordeel trek uit die belastingbetalerskas uit en wat in die vorm van toelaes uitbetaal word, nie eers ‘n druppel in die emmer wat die ryk bevoordeeldes al vir jare trek uit die staatskas.   

Met al hierdie wetgewings word daar teen elke lid van die Boere volk en ander blankes, selfs Indiër minderheidsbevolkings gediskrimineer met rassistiese wetgewings.   

Daar is APARTE  nasionale en provinsiale huise geskep vir hierdie doel om tradisionele groepe apart te hou met salarisse en byvoordele.   

Daar is APARTE Kultuur huise en word onderhoud.   Dit  is nog verdere uitgawes, slegs vir hierdie volke bedoel en dit word tot die letter uitgevoer, maar elke belastingbetaler, hoofsaaklik Blankes, die Boere volk, moet hiertoe bydrae. 

Die koninklikes se hiërargie is weer eens in 2024 bekragtig en word deur die president van die ANC en land bekragtig, asook parlement.  Finansiering geskied uit die staatskas en belastinginkomstes.

*

GRONDEISE

Swart, khoi san en griekwa stamme het almal grond, al sedert 1815, maar kla gedurig hulle het geen grond nie.  Na 1994 is grondgebiede weer eens vir die soveelste keer opgeëis.   Dit beloop miljoene hektaar grond, en sluit al die ou Tuislande/ reservate en kroongebiede hierby in, waarop hul lank woonagtig is. 

Grond is en word gedurig toegeken en bygevoeg, waar swartes, khoi san en griekwas dit met finansiële bystand, saad, trekkers, selfs produktiewe plase ontvang.   Hierdie CPA / Trustgebiede beloop miljoene hektaar grond – en hul verwagtinge is steeds dat onteiening sonder vergoeding vanaf blankes vervreem moet word   CPA en Trustgebiede word alles met hul eie rassistiese en diskriminerende wetgewings gedoen om dit ‘WETTIG’ uit te voer.   

Daar word miljoene immigrante uit Afrika ingevoer om oor die landsgrense in te kom, sodat veral die misdaad faktor kan aanvul.   Daar word gerieflik met getalle gespeel, sonder om die bewyse van grafte, hofsake, polisiesake en uitsprake, die getalle in gevangenisse word beïnvloed.   Alle tronke word deur die STAATSkas onderhou.   Die regering speel goed rond met getalle, sonder bewyse.


Die BOERE volk daarenteen het al hul grondgebiede verloor met die Britse anneksasies en al die  BOERE republieke is wettig aangekoop voor 1900.   Al die ander het hul gebiede behou, net die Boere volk het  dit verloor.    Hoekom het die Boere volk nooit hul Boere republieke en onafhanklikheid teruggekry soos in 1902 in die Vredesverdrag oorgeenkom is nie?  DAAROM het die Rebellie van 1914 uitgebreek, waar daar Boere leiers ter dood veroordeel is.

LAND CLAIMS AFTER 1994

Black, Khoi San and Griqua tribes all have land, since 1815, but constantly complain that they have no land. After 1994, land areas were once again claimed for the umpteenth time. This amounts to millions of hectares of land, and includes all the old Homelands/reserves and crown territories, on which they have long resided.

Land has been and is constantly being allocated and added, where blacks, Khoi San and Griquas receive it with financial assistance, seeds, tractors, even productive farms. These CPA / Trust areas amount to millions of hectares of land – and their expectations are still that expropriation must be alienated from whites without compensation. CPA and Trust areas are all done with their own racist and discriminatory legislation to carry it out ‘LEGALLY’.

Millions of immigrants are imported from Africa to enter the country’s borders, so that the crime factor can be supplemented in particular. They conveniently play with numbers, without considering the evidence of graves, court cases, police cases and verdicts, the numbers in prisons are influenced. All prisons are maintained by the STATE treasury.   Government playing around with numbers, without evidence of cases in court, police, graves etc.   How many of the ‘deaths’ are related to killings or motor car accidents or even immigrants at the end.

The BOERE people, on the other hand, lost all their territories with the British annexations and all the BOERE republics were legally purchased before 1900. All the others kept their territories, only the Boere people lost them. Why did the Boere people never regain their Boere republics and independence as agreed in the Peace Treaty of 1902? THAT is why the Rebellion of 1914 broke out, where Boer leaders were sentenced to death.


*

2024 – Ramaphosa

According to the recommendations, traditional leaders and members of traditional houses will receive a 2.5% remuneration increase.   This will take a king or queen’s salary up to just under R1.4 million a year.    The South African government said the National House of Traditional Leaders (NHTL) (with its own racist legislations), seeks to promote the role of traditional leadership within the country and act as an advisory board to the national government.    

There are provincial houses of traditional leaders in seven provinces in South Africa, in addition to the national house – including in the Eastern Cape, Free State, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, and the North West.

 

https://businesstech.co.za/news/government/783805/this-is-what-kings-queens-and-traditional-leaders-get-paid-in-south-africa-in-2024/

*

Dis nie net die koninklike tradisionele leiers wat vir jare na 1994, salarisse ontvang vanuit die staatskas nie.   Daar is letterlik duisende tradisionele leiers (meer as 8840)  van die verskillende swart en khoisan / griekwa volke wat salarisse en byvoordele ontvang, saam hul  vroue en families wat byvoordele die lekker van SA geniet terwyl ander krepeer in armoede sonder voedsel.   Byvoordele soos motors, bestuurders, selfone, paleise en selfs onthaaltoelaes.     

Praat van apartheid, aparte gebiede (CPA en Trustgebiede) wat die regering hier toepas – net die ‘rykes’ en ‘elites’ trek voordeel hieruit.

Dis ‘n jaarlikse aanpassing.  Sodra daar verhogings plaasvind met die 400 politici, kry die tradisionele leiers, waarvan op ‘n stadium 8840 genoem is in Hansards (2018), ook hul salarisse net soos al die raadslede van al die provinsies en munisipaliteite.    Indien daar gekyk word hoe daar in twee jaar gewerk is met die virus grendeltyd, dan staan mens verstom dat geen publieke lid of burger beswaar maak daarteen nie.   Pensioenarisse moes opdok en gedeeltes van hul pensioene afstaan aan fondse wat die staat beheer en selfs daar is geld eenvoudig weg.

 Vandag is tradisionele leiers beslis nie net 8840 nie, wat almal ‘n salaris uit staatskas ontvang. 

Is slegs die Boere volk en Indiërs se leiers wat nie op die betaalstaat van die staatskas van Suid-Afrika verskyn nie.  Blankes is al vir 28 jaar nie deel van al die aparte wetgewings, waarvan daar oor die 100 is wat slegs op toepassing van blanke minderheidsvolk is teen wie daar gediskrimineer word.   Die Boere volk is nie verteenwoordigend op enige vlak van regering nie.

Hoeveel munisipaliteite nog werk, is ‘n ope vraag.  In die virus tydperk het bykans al ons burgers ons salarisse of met die helfte moes snoei , waartydens ander besighede eenvoudig ondergegaan het.  Hierdie leiers en hul families se brood is aan albei gebotter, konfyt met kaas en ander bykomstige lekkernye wat gratis verskaf word. 

Ons belastingbetalers vanuit elke besigheid, Boere volk, betaal hulle almal, en tog is hulle niks van die Boere volk nie.   Hoekom moet ons hulle almal onderhou, wat beteken hulle vir ons as mens en volk?  Inteendeel elkeen het steeds hul aparte kroongebiede of tuislande aka Trust en CPA gebiede en tog huil hulle ons het hul grond gesteel.   

Selfs kultuurhuise van al hierdie volke en leiers word deur ons onderhou.  

Elke volk het die reg om hulself in hul eie gebiede te regeer, sonder hierdie tipe van spandabelrige uitgawes wat niks anders as korrupsie is nie.

RELATED

Traditional leaders South Africa: 8840

Ramaphosa’s new cabinet, mp’s and perks and traditional leaders

Parliament –  Salaries 2020 – the elites

Trustgebiede – Tuislande – Reservate

Stem uit die Graf

Agreements and Traditional leaderships

Legislation only for black and khoisan

2018 salaries of certain traditional leaders
South Africa: Traditional leaders

NWO and ONE PLAN FOR SOUTH AFRICA – whites excluded
“Development of One Plans” – Ramaphosa


*


Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

21 gedagtes oor “2022-2024 Salaries of Traditional leaders”

  1. […] Tradisionele leiers, wetgewing en aparte gebiedeTydens die ANC leiers se eras het grondeise en tradisionele leiers geblom.   Tradisionele leiers is oral benoem wat vaste salarisse trek uit die staatskas uit.   Grondeise is slegs vir swart, khoi san en gekleurdes.2022 Salaries of Traditional leaders […]

    Like

Lewer kommentaar