Zastron farm attack – Free state

Ramaphosa en sy span wat die 19000 misdadigers “in goeder trou” vrygelaat het, moet verantwoordelikheid neem vir al hierdie aanvalle en moorde,  die slagoffers vergoed wat hul deurmaak en al hul mediese kostes en meer betaal soos wat Marikana slagoffers vergoed is.    Dit is Ramaphosa wat plaasaanvalle en moorde ontken terwyl hy omring is met lyfwagte  wat hom en sy gesin/familie en lede van parlement beskerm,  Die vraag is waarom is die president so bang met sy persoonlike lyfwagte rondom hom, as hy moorde en aanvalle van plaasboere en blankes ontken.

See the source image

Daar was ook ander misdade gepleeg, nie net poging tot moord  en ontvoering nie.    Soos klokslag word alle vuurwapens gesteel – dus wie word nou bewapen met onwettige wapens wat van boere afgeneem word – hoe en wie het geweet daar is ses vuurwapens in die persoon se huis?

Een van die misdadigers wat vrygelaat is, was betrokke by ‘n plaasaanval in die Vrystaat – Zastron, wat so 30 km van Lesotho geleë is.  Instede van bekommerd te wees dat misdadigers vrygelaat word vir die sogenaamde virus, word die misdadigers nou vrygelaat om ou mense en plaasbewoners te treiter en aan te val, selfs te vermoor.  Hoeveel ander misdadigers wat so vrygelaat word, het opdragte gekry om dit te doen?  Hierdie misdadigers is nie verniet vrygelaat nie – ‘n moontlike slim set van die regering om boere van hul plase te verjaag – val ou mense aan.

Dit is tyd dat blankes aandring op ‘n soortgelyke stelsel, soos die “kommando sisteem”, waar ons ons eie mense, soos ou weermag-veterane en jong rekrute, opnuut opleiding kry en aangestel word vir patrolering van plase, stede en dorpsgebiede – die regering moet alles finansier.    Hoekom moet ons mense so vermink en vermoor word?   Die regering doen niks vir ons nie, want as Ramaphosa praat, praat hy net van sy mense (swart of wie ookal).  Ons is ook burgers van  hierdie land – en ons moet werk daarvan maak om ons eie gebied(e) onafhanklik te verkry, dan het die kommuniste minder bekommernisse wat hul jag en kan hul na hul eie mense omsien,

Sterkte aan die dame en familie, wees altyd paraat en veilig, dag en nag, 24/7.

**

Six firearms and her Audi, reg DGT629FS was robbed.    The vehicle was later found burnt out in Lesotho. The attackers are still being sought. There is no other information available at this stage.


*

It has come to light that one of the attackers involved in the cruel farm attack on Daleen van der Hoven (80), on a farm on 3 July 2020, at 02:00, in Zastron, in the Free State province of South Africa, which is situated some 30 km from the border of Lesotho, was one of Ramaphosa’s prisoners that was released.

The president was concerned that the prisoners would get the COVID-19 virus in prison and decided to release 19000 of them.

Daleen van der Hoven was  attacked, assaulted and brutalized by four attackers.    Really – they came 4 to attack an 80 year woman.    She was seriously assaulted with an iron rod before she was kidnapped from her house and dropped off in the mountains on the Lesotho border, at night, in the bitter cold, without her glasses and shoes.

On Monday 27 July 2020, she had to undergo surgery and have a small hole drilled into her head to drain liquid. She is currently in the High Care unit of the hospital.

Farm attack, woman (80) assaulted, tied up, 6 firearms robbed, Zastron

Cruel Zastron farm attack: Attacker was one of Ramaphosa’s 19000 parolees

*

MAY 2020

WHAT WAS THE COST INVOLVED TO GET THOSE “PETTY CRIMINALS” IN PRISON, POLICE INVESTIGATIONS, COURTS?   HOW MANY ATTACKS / KILLINGS ARE RELATED TO THOSE “PETTY CRIMINALS”  – AND WHO WHERE THEIR PAROLE SUPERVISORS?

Around 19,000 people would be freed in response to a U.N. call on all countries to reduce their prison populations so that social distancing and self-isolation conditions can be observed, Ramaphosa said.

South Africa, beset by high crime rates and violence against women and children, has 155,000 prisoners. The country of 58 million had recorded 8,232 cases of COVID-19 as of Thursday and 161 deaths.

Ramaphosa said the parole, which follows similar moves in other countries, would apply to low-risk inmates who have passed their minimum detention period.

South Africa to parole 19,000 prisoners to curb coronavirus

*

Only “petty” criminals will be released
https://citizen.co.za/news/south-africa/government/2281491/only-petty-criminals-will-be-released-on-virus-parole-lamola/

*

South Africa to parole 19,000 prisoners to curb coronavirus

19000 prisoners / criminals free to go – May 2020.

The department of correctional services is releasing 19,000 inmates to slow the spread of Covid-19 infections in overcrowded prisons. Chris Barron asked deputy minister PATEKILE HOLOMISA …

It’s not as if we’re releasing them unconditionally. They’re being released under community correctional supervision, which means they continue to be monitored by our officials.

https://www.timeslive.co.za/sunday-times/opinion-and-analysis/2020-05-17-qa-with-deputy-minister-patekile-holomisa-on-the-release-of-19000-inmates/

 

 

3 gedagtes oor “Zastron farm attack – Free state”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s