Farm attack Middelburg – Plaasaanval

8 February 2019
*
Terrorists always form groups of 3-20 or even have illegal firearms most of the time with them – be aware farmers 24/7 and you in cities.  It is not nice to live like that, but that is the new South Africa since 1994.  Not even if you prepare food for yourself.    A Couple with their 3 children were attacked on a farm between Middelburg and Witbank in Mpumalanga on Sunday 10 February 2019.   The female victim was shot in her hand and back – she is 8 months pregnant.   She delivered the baby just after the attack.

Pregnant gunshot victim gives birth to son with bullet still lodged in her back

The Gynaecologist who saved the life of a pregnant woman and her baby, is appalled that monsters could shoot at a mother and her three daughters.

 

Dr Deon van der Merwe, the Gynaecologist who did the cesarean on the woman who was shot on Friday evening said “it takes a very special kind of barbarian, to shoot five rounds at a vehicle occupied by a pregnant woman and three terrified girls. Had the bullets been fired a few degrees off, then Renske and her partner would not have made it to the N4 tollgate, never mind the hospital.”

Renske Erasmus (31) and her partner, Christo Mulder (38), were both fired at and wounded Friday evening, in a hijacking attempt, just off of the N4.

The couple and their three daughters were on their way home from Delmas, and had turned off onto a gravel road when three assailants opened fire.
Mr Mulder was busy opening a gate when they were ambushed, and both he and Renske were wounded twice.

In a moment of panic, Ms Erasmus fled with the vehicle and rushed to the Middelburg Toll Plaza, where she drove down one of the boomgates.
She was assisted by traffic officers who happened to be patrolling the area.

She had barely notified them of her boyfriend being left behind, when he also arrived at the scene by foot, wounded and bleeding.

The family rushed to Life Midmed Hospital and had just been stabilised when Renske went into labour.

Before she had even gone into surgery, an emergency cesarean section had to be done, and Ms Erasmus delivered her baby boy.   The miracle baby, is to be named, Fourie, however he will be given a second name for being such a little fighter.

The little boy who was born just after 36 weeks, weighs 3,6kgs and is a good 50cm long, both he and his mother are recovering well.

Mr Mulder, was also discharged so that he may take care of the three girls, aged 9, 7 and 4. Fortunately, they were not injured in the process.

The shooting incident, could very well have claimed the lives of both Fourie and his mother, who stated that it was by the grace of God that he was born alive and well.

** ** **

Is so important, not only farmers, but all of us.  Farmers need to stay heavily armed and ready to shoot to kill 24/7.  Most of those terrorists come with heavy arms and work in groups and attack one person.

** ** **

“Soos mens praat, voel dit asof dit nooit gebeur het nie. Maar dit kom en gaan in flitse, sekere goedjies wat dit aktiveer.” Dit was die woorde van Renske Erasmus (31) wat uit haar hospitaalbed vertel hoe sy en haar vriend Vrydagaand geskiet is.  Kleine Fourie is ’n maand te vroeg gebore, en onder vreesbevange omstandighede, maar hy weeg 3,6 kg, en is reeds ’n klein vegtertjie.   Vir hulle, is sy lewe ’n wonderwerk van Bo af. Hy is twee keer byna dood.

Renske was swanger toe sy een keer deur die arm en ’n tweede keer in die rug geskiet is. Die projektiel het haar nier geskraap, en tot ruste gekom reg teen haar werwels. Die dokters was nie eers bewus dat haar baarmoeder geskeur het nie…toe breek haar water. Fourie se koppie was buite die baarmoeder toe die dokter hom vang. Dis ’n kwessie van sekondes en sentimeters en nie een van die drie sou vandag gelewe het nie.

Hulle vertel hoe hulle op pad was na Delmas toe, hulle het ’n grondpad gery so 50 meter van die Middelburg tolhek af, en gestop om ’n plaashek oop te maak, toe drie of vier gewapende mans op hulle toesak.   Mnr. Mulder vertel hoe instink ingeskop het, en hoe hy outomaties begin veg het vir sy en sy familie se lewe.

Ek het hulle vertel ek soek niks. Hulle kan alles vat, ek soek net my kinders.” Die een het nog ingestem toe die ander een net begin skiet het.  Renske het intussen by die bestuurskant ingespring om die deure te sluit. Toe die aanvaller nie die deure kon oopkry nie, het hy net geskiet.   Sy het nog gewag vir Christo om terug na die bakkie te kom, maar toe sy sien dit gaan nie gebeur nie, jaag sy met hulle drie dogtertjies deur die hek na die tolhek toe.    Sy het by verkeersbeamptes gestop en vir hulle van die voorval vertel, maar hulle het haar net verstom aangekyk en nie reageer nie.   Renske het gesmeek dat hulle vir Christo moet gaan haal, en vertel dat hy ook gewond was, maar hy het self aangestap gekom.  Hy het teen daardie tyd nog nie besef hy was self gewond nie.
Christo is twee keer deur die lies geskiet.

Hy het vir die verkeersbeamptes gevra of ’n ambulans op pad was, maar hulle kon nie sê hoe ver dit was nie. Hy het toe in die bakkie gespring, en hulle self hospitaal toe gejaag.   Na Renske se noodkeisersnee, het die dokters besluit hulle gaan nie die projektiel uit haar rug verwyder nie. Hulle gaan dit los en monitor om te sien of dit skuif. Sy weet nog nie wanneer sy ontslaan word nie, maar Christo en kleine Fourie is reeds gesond genoeg verklaar, en waak by Renske se bed.

Christo en Renske is altwee vol lof oor hoe die personeel by Life Midmed Hospitaal hulle ontvang het.   Met kalmte het hulle die twee behandel vir hulle skietwonde, en die drie huilende dogtertjies versorg.

Hulle wil graag vir elke mens wie betrokke was bedank. As hulle almal op naam kon noem, sou hulle, maar vir nou wil hulle graag die personeel by Midmed, die Middelburg SAPS, die plaaspatrollie lede wie betrokke was by die soektog, vriende en familie, bedank vir hulle ondersteuning.


** * ** * **

Moord: Louw – Lutzville – 10.2.2019

Dr Malan

Attacks/Killings Statistics January 2019

Plaasaanval: moord Vorsterhoop Noordwes

Advertisements

2 gedagtes oor “Farm attack Middelburg – Plaasaanval”

  1. Dit is ‘n jammerte dat ons boere en hulle vrouens nie SEKURITEITS in agt neem wanneer hulle uit Gaan met die kinders ! Hulle MOET LEER SOOS DIE OUTYDSE BOERE OM TE SKIET ,LAAI EN TE KYK NA HULLE KINDERS EN EIE LEWENS ! Jy kannie we dit gaan nie hier gebeur nie ,DIT GEBEUR MENSE ! DIE HERE SAL ONS HELP AS ONS ONSELF PROBEUR BESKERM ! ! LUISTER EN DOEN ! ! !

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s