Etnisiteit: Boere volk

*

Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar –  taal, kultuur en tradiosioneel.  Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reservate, kroongebiede en later tuislande.   Die gebiede van die Boere volk is Boere republieke gedoop.   Na 1994 het hulle elkeen steeds apart gebly en voortbestaan, onder nuwe benamings soos KEV (CPA) en Trustgebiede.   Hul verskil ook van ander soos die Griekwas,  die Khoikhoi en San groepe wat in Kroongebiede bly, wat OOK apart is van mekaar en ook van die swart reservate of lokasies (tuislande).   Almal het tradisionele leiers.   Behalwe die Boere.

GRONDWETHOFUITSPRAAK

*

Just as the Zulu people that are part of different Nguni peoples in southern Africa, the tribes are each different from each other – language, culture and tradition. That is why since 1854 there have been different tribal areas, reserves, crown territories and later homelands.   The Boer areas were called Boer Republics.

After 1994 they still remained separate and continue to exist, under new names such as KEV (CPA) and Trust Territories. They also differ from others such as the Griquas, the Khoikhoi and San groups who live in Crown Territories, who are ALSO separated from each other and also from the black reserves or locations (homelands). All have traditional leaders.

*

Die  Boere volksgenote verskil meer as 100% van die ander etniese volke van Suid-Afrika.    Boere is nie deel van die multi-kultuur Afrikaner nasie nie.    Etniese volke het elkeen individuele internasionale regte om oor hulself te besin en te regeer.   Die Boere volkslede word al vir jare gebreinspoel dat hulle Afrikaners of konserwatiewe Afrikaners is.   Ons almal word hiermee met leuens toegegooi.

As Boere volk kan ons nie namens ander volke beslissings maak nie, nog minder kan hulle dit oor ons uitoefen.   Tans het die Boere volk nie veel van keuses nie en word liberaal verligte Afrikaner nasie, soos swart bemagtiging, regstellende aksie of grondonteienings, op ons afgedwing met wetgewing in ‘n sogenaamde demokratiese stelsel..

Uniewording van 1910 is op al die Boere republieke afgedwing terwyl die Britte die 1902 Vredesverdrag verbreek het.  Daar is heelwat punte op daardie Verdrag wat deur Brittanje en Afrikaners verbreek is, en ANC is steeds skuldig om daarmee voort te gaan naamlik grondhervorming.  Afrikaners en Engelse het met Uniewording begin regeer en ook die 1948 is dit duidelik Broederbond en NP aan die stuur van sake.  Alles onder die Britse statebond, wat deur Sionis Jan Smuts help skep het.  Smuts was nie net ‘n Afrikaner nie, maar hy het direk in die oorlogskamer van Brittanje gedien.

Indien Boere volkslede, wat nie saamstem met die ANC of FW de Klerk se onderhandelinge tydens Kodesa en Idasa nie,  vanaf 1994  geforseer om onder die liberaal kommunistiese en verligte, vals demokrasie, te leef, word hulle geïgnoreer.    Daar is oral bewyse hoe die Afrikaner en hul Afrikaner organisasies alles van die Boere se identiteit, kultuur, geskiedenis, ens. kaap en as Afrikaner geskiedenis afmaak.

Dit beteken nie die Boere aanvaar enige iets van hierdie regering of die Afrikaners nie.  Inteendeel, met swart bemagtiging en regstellende aksie het die regering saam hul liberaal verligte Afrikaners, politieke partye en selfs ander wat saam hand op die blaas is met De Klerk ons volkslede verder verarm in plakkerskampe in en werkloosheid.  Dis waar ons vandag is.

Daar is heelwat bewyse hieroor dat heelwat van hierdie verligte bekende organisasies wat met ‘n vals bakkies op die gesigte dat hul vir ons minderheidsregte opstaan.   Hulle het nog nooit nie.   Die teendeel is die waarheid.

Swart en Bruin volke het regdeur die bank saam hul politieke leiers as ‘n eenheid opgestaan,  Swart bemagtiging en regstellende aksie is gesteun.  Nie een het in meer as 30  jaar opgestaan om die onderskeie wetgewings te stop nie.   Daar is heelwat bewyse hoe die Afrikaner organisasies dit ook ondersteun het, veral uit Dakar uit, reeds in 1989.

&

The Boer people differ more than 100% from the other ethnic peoples of South Africa. Boers are also not part of the multi-cultural Afrikaner nation. Ethnic peoples each have individual international rights and govern themselves. The Boer people have been brainwashed for years that they are Afrikaners or conservative Afrikaners. We are all being lied to.   Boer people are not part of the multi-cultural Afrikaner nation.

The Boer people,  cannot make decisions on behalf of other peoples and they can not make decisions on the Boer people.   Currently, the Boer people do not have much of a choice and liberally enlightened Afrikaner nations, such as black empowerment, affirmative action or land expropriations, are being imposed on the Boer people with legislation in a so-called democratic system.

Unification of 1910 was imposed on all the Boer republics while the British broke the 1902 Peace Treaty.   There are many points on that Treaty that were broken by Britain and Afrikaners, and the ANC is still guilty of continuing with it, namely land reform, B-BBEE and EE.   Afrikaners and English peoples began to govern with the Union and also in 1948, it was clear that the Broederbond and NP are at the helm of affairs. All under the British Commonwealth, which was helped to create by Zionist Jan Smuts. Smuts was not only an Afrikaner, but he served directly in the war room of Britain as well as the  UN and Belfour declaration of 1917.

The Boer people, who do not agree with the ANC or FW de Klerk’s negotiations during Kodesa and Idasa, were forced from 1994 to live under the liberal communist and enlightened, a false democracy. There is evidence everywhere how the Afrikaner and their Afrikaner organizations hijack everything from the Boer identity, culture, history, etc. and make it Afrikaner history.   They repeat themselves on that situation to get their grip on all the Boer history, republics and identities.

This does not mean that the Boers accept anything from this government or the Afrikaners. On the contrary, with black empowerment and affirmative action, the government together with their liberal enlightened Afrikaners, political parties and even others who are in cahoots with De Klerk have further impoverished our people in squatter camps and unemployment. That is where we are today.

There is a lot of evidence about this that many of these enlightened well-known organizations with a fake face that they stand up for our minority rights. They never have. The opposite is the truth, they are only there for their members.

Black and Brown peoples stood up all along the bank with their political leaders as a unit, Black empowerment, affirmative action and land reform without compensation were supported. Not one has stood up in more than 30 years to stop the various racist legislations. There is a lot of evidence how the Afrikaner organizations also supported this, especially from Dakar, already in 1989 and during 2003.

*
*
*

Dit is die nuutste toevoeging, waarin “boere” namens die ANC aangewys word om te LEI.   Daar is GEEN mandaat dat daardie sogenaamde leiers eers deel van die Boere volk is nie, omdat hulle nes ander politici multi-kultureel is en nie by ‘n volk tuishoort of hul regte opstaan of verdedig nie.  Hoe kan hul  Boere lei as hulle denkwyse totaal en al anders of selfs vreemd is om ons ondergang te bespoedig.  Dit is skending van menseregte op internasionale vlak.   Die Boere volk moet versigtig wees om by die Afrikaner organisasies aan te sluit wat slegs daarop uit is vir ledegeld en self-verryking.

Die Boere volksgroep, behoort in hul eie Boere republiek – gebiede en hul eie leiers te kies, en in terme van die internasionale reg, geregtig is op onafhanklikheid soos wat Botswana het.

Die liberale blankes of soos die “gekose leiers” wat deur die ANC aangewys is, wat egter voel om deel te wees van ‘n “reenboognasie” het keuses en word ingesweer in parlement onder die 1996 grondwet.  Dus moet ons as Boere volk ook die keuses hê op ons eie, juis omdat ons onderdruk en verarm word weens swart bemagtiging, vernietiging van ons taal en kultuur, sowel grondonteiening wat nou geskied met baie oorsese regerings se hulp en bystand.

Alles gaan nie altyd oor RAS nie, dit gaan oor etnisiteit en om volkswaardes, kultuur, geskiedenis en taal wat Afrikaans is te beskerm.  Net omdat sommiges van ons ander tale soos Zoeloe of Xhosa magtig is, maak dit nie van ons volkslede ‘n lid van die Xhosa of Zoeloevolke nie.  Indien Frans bemeester word, is daardie persoon nie ‘n Franse burger nie.

Hoekom word daar nie soveel gefokus op elke  CPA of TRUSTgebiede in hierdie land, maar daar word steeds rasgebaseerde video’s vertoon, wat ook net op hul eie etniese volk of ras is nie.

Hierdie gebiede is in beheer van Trust leiers (tradisionele leiers) geplaas, wat nie Titelaktes uitdeel nie, maar net ‘n lewensreg toe-eien vir daardie spesifieke volk.   Elkeen het steeds hul aparte gebiede.  Dit is al die ou Reservate en Kroongebiede, wat nie onafhanklikheid geniet nie, maar slegs lewensreg bied aan daardie bewoners.  Brittanje het die Reservate, Kroongebiede en ook die Boere republieke ingepalm, voor 1902.

Khoikhoi en San het ook verskillende CPA en Trustgebiede wat  nie vermeng is met ander burgers of volkslede van ander Trustgebiede na 1994 nie.

Die Zoeloevolk het ook verskillende etniese Trustgebiede in KZN wat Ingonyama Trustgebied (Ou Zoeloe tuisland) heet.   OF word daar egter verkies om die Hansards van Parlement te vermy en die beeld van die Boere as rassiste afgemaak.

Daar is reeds oor die 8840 tradisionele leiers.

Traditional leaders South Africa: 8840

In terme van internasionale reg het elke volk die reg om oor hulself te regeer. 

Hoekom moet Boere dan bydrae vir Xhosa, Zoeloe of selfs al die Khoikhoi groepe se koninklikes of tradisionele leiers maak, maar het geen seggenskap oor hulself nie.  Hulle is niks van die Boere volk nie, daar word nie teen hulle gediskrimineer nie, hulle is nie beter as ons of visa versa nie – dus hoekom moet ons hulle salarisse en byvoordele subsidieer, want dit kom uit belastinggeld uit.  Belastings wat ons daaglik betaal.

Indien ons ons eie stede wil ontwikkel, of plase is dit sekerlik ook ons reg om dit te doen, of gaan dit hier ook waar sekere stede en plasies soos Kleinfontein en Orania gebruik word as rasseskeiding.   Die twee genoemde plase val onder die Aandeleblokskema en inwoners daar het ook geen titelaktes nie.   Daar is ‘n hele proses wat moet gebeur voor dit toegeken kan word, wat honderde duisende rande sal beloop.   Dis soos aandele aankoop by ‘n besigheid of maatskappy soos Sanlam.

Waar is die Trustgebiede waar dit slegs geld vir dardie betrokke swart en bruin volke.   Reg van toegang voorbehou – slegs vir sekere volke.

‘n Buitelander het ook ‘n gastehuis opgerig op Zoeloe trustgebied, maar toe hy weens diefstal en wanbetalings, en ook geloofsoortuigings, sekere bevolkingsgroepe nie toelaat in sy gastehuis is hy veroordeel as ‘n rassis.  Uiteindelik moes hy bes gee dat die gastehuis nie sy eiendom is nie, en R50000 boete betaal, nugter alleen weet in wie se rekening dit geplaas is nie.   Dit was glo vir een of ander “charity”.

.

Andre Slade‚ 54‚ made headlines last year when a email went viral of him confirming‚ in writing‚ that blacks and government employers were not allowed to stay at the Sodwana Bay Guest House.
Slade‚ who says he and his wife are married according to their Hebrew beliefs‚ was only recently released from prison as she is a witness in two ongoing court matters‚ on condition that she apply for her passport./

Andre Slade

Slade believes white and black people shouldn’t mix. But he denies being a racist.

Former Sodwana Bay guesthouse owner André Slade has been fined R50 000, payable to a charity, for racist remarks he made in 2016.  The Equality Court in Ubombo, Zululand, this week ruled that Slade’s comments and conduct amounted to unfair discrimination on the ground of race and hate speech and that they went against the constitution.
Slade and the Sodwana Bay guest house, which he ran, came under fire in 2016 after a Durban woman, Sizakele Msimango, received an email from Slade which said: “We do not accommodate blacks or government employees any longer.”
His guest house was subsequently shut down following an inspection by a team from the uMhlathuze Municipality’s environmental health department.

.

Genoeg is genoeg dat daar altyd op ‘n RAS standbeeldjie geklim word en ons verder met klippe te gooi.  Siek en sat vir mense wat die RAS klokkie lui maar hul vergeet hulself waar hulle al sedert 1854 woonagtig is in koloniale gebiede, wat nie deur ons geskep is nie, maar met die Shepstone beleid in 1854 (na die bloedige Mfecane oorloë was dit swart op swart wat mekaar uitgewis het.

Dit is beslis ook nie waar dat groot persentasie grond  in die hande van die blankes nie, terwyl die grootste grondbesit die van die regering is.  Dus is dit slegs blanke grond wat gedeel moet word.

Ingonyama Trust is slegs vir Zoeloe volk, terwyl elke ander volk hul eie Trustgebiede het – almal is kommunale grondgebiede, soos die Shepstone beleid van 1854.  Soveel grond in staatsbesit is en was nog nooit geregistreer om titelaktes te gee nie.

Dis myns insiens niks anders dan Nasionalisering van grond om te mag myn regdeur die land.

.

The land redistribution drive will not affect communal lands controlled by tribal chiefs, President Cyril Ramaphosa said on Friday, in a bid to defuse growing tensions over the issue.   On Wednesday Zulu King Goodwill Zwelithini warned of possible violence if the state tried to expropriate communal lands which comprise 13 percent of South Africa.  More than 20 years after the end of apartheid, land ownership is contentious in the country. Most land is still in the hands of the white minority, making it a potent symbol of wider income and ownership disparities.

Ramaphosa gee versekering dat grond nie van tradisionele leiers gebruik sal word vir grondhervorming soos met blankes die geval is nie

So-called Apartheid systems (Shepstone Policy of 1854)
To be honest – the segregation system came back from the colonial areas – British colonies and not the previous government (1961).   It was furthermore implemented by the British crown, Lord Shepstone in 1854 with Shaka and other black leaders.

Interesting to know,  the areas were smaller areas,  during that time, perhaps the biggest area was those of the Zulu people in Northern Natal.  They have 9 different areas today, called Trustlands.  It was negotiated during Codesa and agreements were signed.  They also did not mixed as part of the rainbow nation as such.  Why not – it is all about their cultures and languages as well.   All people must have choices, like explained on international laws to rule themselves in their own areas (independence).

~

First Look: Trevor McDonald returns to where he conducted one of television’s most historic interviews with Nelson Mandela. Tuesday 19 June 2018 on ITV.

AFRIKANER culture village – no “foreign workers”

Kleinfontein, Orania en ander plekke

Werk op etnisiteit, beskerm jou volk se regte – internasionaal.  Moenie dit op RAS probeer skoei nie, want daar sal niks bereik word op die kleur van jou vel nie, maar op etnisiteit.

*

Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

1 gedagte oor “Etnisiteit: Boere volk”

  1. […] Former Sodwana Bay guesthouse owner André Slade has been fined R50 000, payable to a charity, for racist remarks he made in 2016.  The Equality Court in Ubombo, Zululand, this week ruled that Slade’s comments and conduct amounted to unfair discrimination on the ground of race and hate speech and that they went against the constitution. Etnisiteit: Konserwatiewe blankes […]

    Like

Lewer kommentaar