* Die plattelandse dorpies en naasliggende boerderye in die Vrystaat loop sporadies en erg deur onder veediefstal en sindikate. Dit moet egter uitgewys word dat ander provinsies saam deurloop en die Boere nie gespaar word nie. Dis feller as ooit. Soms maak die sindikate gebruik om hul handel en wandel verder te deel. Met die… Continue reading Boere en Beveiliging
Kategorie: Witkruismonument
Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa
* Plaasmoorde, gekenmerk deur geweld gerig teen plattelandse boere, is 'n jarelange kwessie in Suid-Afrika, en is 'n simptoom van 'n etnokratiese regime uit voeling met die werklikheid en heeltemal in stryd met 'n funksionerende demokrasie. Hierdie misdade bedreig nie net die lewensbestaan van landbougemeenskappe nie, maar het ook breër implikasies, insluitend op plaaslike en… Continue reading Plaasaanvalle en moorde – Ramaphosa
Witkruismonument 16 September 2023
* Sterkte aan elkeen wat op 16 September 2023 hier 'n kruis vir hul familielid(lede) gaan plaas om aan te sluit by die ander vermoordes van ons volkslede. Dit is met jammerte en groot simpatie wat aan elkeen betuig word. Mag Hy elkeen bewaar, beskerm en ook help om dit wat gebeur het te verwerk. … Continue reading Witkruismonument 16 September 2023
Witkruis monument 15-16 September 2023
* Die Witkruis monument is op 16 Junie 2004 met sowat 1200 kruise in die omgewing van Pietersburg begin. 'n Boer het 'n gedeelte van sy plaas hieraan afgestaan. Elkeen van die kruise, verteenwoordig 'n boer of gesinslede wat vermoor is tydens grusame martelings-, moord- en plaasaanvalle. Al hierdie aanvalle, martelings en moorde… Continue reading Witkruis monument 15-16 September 2023
Farm Killers in South Africa
* Many farm attacks and murders have been recorded since 1994, they even started before 1994 with attacks and revolution. Despite of the facts that there are a high percentage of security firms available. Enough is enough has been mentioned in many articles. But focus on your own safety first. Every white person and Boer… Continue reading Farm Killers in South Africa



