* Afrikaans is lewendig en sal altyd so bly, nie net onder die Boere volk nie. Dit is 'n trots gevoel om te kan kommunikeer in die taal waarvoor 'n liefde ontwikkel is en haar lewensliggie wat daagliks skyn. Afrikaans het nog altyd 'n oop deur gehad tydens die Groot trek. Afrikaans is met ossewa,… Continue reading Afrikaans se kragtige lewenslig
Kategorie: Toerbroers
Afrikaans onderrig (education)
* Unesco propageer al vir jare dat elke volk die reg het tot eie taal en onderrig - en dit is 'n internasionale reg om dit te handhaaf en uit te bou. Daar is 'n internasionale dag etlike jare gelede, hiervoor uitgevaardig. Moedertaalonderrig word ten sterkste aanbeveel in opvoeding en onderwys. Ons kan dit… Continue reading Afrikaans onderrig (education)
DZL – Afrikaans – Toerbroers – Conservation
Meer oor Toerbroers, DZL, die Bloed honde, 'n blinde renoster en ook ander spesiale beskermde diere wat nie in Suid-Afrika voorkom nie, wel in Afrika, waarvan daar ook net 'n paar oor is in Afrika. Wat 'n jammerte dat diere so doodgeskiet word vir o.a. horings. Hulle is in die video materiaal te sien. Die… Continue reading DZL – Afrikaans – Toerbroers – Conservation


