Dis skaars 4 jaar uitmekaar en net te toevallig, met miljoene rande se skade later, word dit weer eens herhaal, alles waarvoor belastingbetalers moet opdok of versekeringspremies. Is die Kubane reeds hiervoor betaal om van die voertuie te herstel? Waarvoor, as ons self meganiese persone het wat dit kon doen? By wie is al hierdie… Continue reading Wallmannstal military vehicles on fire
Kategorie: schools – arson – vandalised – lockdown
South Africa – Arson – Terrorisme – Brandstigting
What is the point of burning down infrastructure, schools, trucks and buildings - it won't solve any problems and it will cost us, the taxpayer, the prices of products won't come down, but will become more and more expensive. It is not always only about labour but also things like to transport bread, clothes, furniture, … Continue reading South Africa – Arson – Terrorisme – Brandstigting
ONLY SOUTH AFRICA – 962 schools robbed, vandalised, torched since start of lockdown
Die afbrand van skole gaan al vir etlike dekades aan, is nie net nou wat sulke terrorisme gebeur nie. WANT ... Hulle wil nie skoolgaan nie, en nog minder leer - hoekom sal hulle geleerdheid wil ontvang, as die regering soveel toelaes gratis uitdeel - en soveel belastingbetalers melk vir al hierdie maatskaplike afhanklikes. Dis… Continue reading ONLY SOUTH AFRICA – 962 schools robbed, vandalised, torched since start of lockdown
Damaged Schools in South Africa – lockdown
In die mandela streek is onlangs berig dat die spesiale sekondêre skool met wiskunde en wetenskap tot op die grond afgebreek. Dus is alle duur toerusting nie net gesteel nie, maar al wat van die skool oorgebly het, was waarskynlik nie eers die fondasies nie. Alles wat nou plaasvind, is 'n herhaling wat reeds voor… Continue reading Damaged Schools in South Africa – lockdown