February 2019 Russian state television has listed U.S. military facilities that Moscow would target in the event of a nuclear strike, and said that a hypersonic missile Russia is developing would be able to hit them in less than five minutes. The targets included the Pentagon and the presidential retreat in Camp David, Maryland.… Continue reading Putin lists nuclear targets in U.S.
Kategorie: Rusland
Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
* Tans is die Boere volk, nie net 'n rustelose volk nie, maar moontlik ook 'n swerwende volk. Die Boere volkslede, afkomstig uit die Boere republieke, het 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand kan wegneem nie, al probeer hulle hard om dit te verander of uit te wis. Al probeer vreemdelinge soos die Engelse… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis
Grond en mag China-US-Rusland – Afrika
Soek China regtig die hele Afrika as hulle reeds baie begin ingepalm het vir "slegte skuld" - dit wil so voorkom, maar dalk 'n ander slang in die gras. Verseker benodig China meer grond vir sy behoeftes aan soja, want 'n land met so baie inwoners ekstra grond en MAG - die minerale is sommer… Continue reading Grond en mag China-US-Rusland – Afrika


