SA KORRUPSIE – CORRUPTION

* Alle tipe van misdaad het hoogmode in Suid-Afrika geword en kom voor dat daar ook verskillende groepe en faksiegevegte is wat teen mekaar kompeteer.  Dit is ook van toepassing op alle vlakke van regering en staatsentiteite wat korrupsie en sindikate aanbetref om die hele land in die afgrond in te bestuur.  Swart bemagtiging word… Continue reading SA KORRUPSIE – CORRUPTION

SA gevangenisse en rehabilitasie

* Rehabilitasie is 'n groot woord, veral vir enige misdadiger en spesifieke misdade wat hul pleeg terwyl hul later in tronke sit en hul vonnisse uitdien.      Daar bestaan weinig sukses gevalle hiermee, maar kos die belastingbetalers en slagoffers van die misdadigers se geweld 'n kleinhuisie of paleis se geld.   Dis nie die slagoffers… Continue reading SA gevangenisse en rehabilitasie

Suid-Afrika se misdadigers

* Hierdie misdadigers is beslis nie arm nie, maar dis ons belastingkas wat van hul miljoenêrs maak.  Maak nie saak wie of watter minister hier in bewind is nie.   Die ANC-DA-EFF se nasionale wetgewings oftewel die finansiers van Suid-Afrika word afgedwing op ieder en elk van ons.   Gevangenis ministers en departemente is almal deel van… Continue reading Suid-Afrika se misdadigers

Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

* There are very interesting articles about gangsters and number gangsters.  It is obvious, that some or most of those gang members interviewed were well-spoken and also “well-trained”.   (Trained by somebody and “informed” about their “history”),  They are not so old, and could not live during the so-called apartheid years or even when Van Riebeeck,… Continue reading Number Gangsters (mafias) of SA Prison – 26, 27, 28

Bandiete – Prisoners

  Dat daar van toeka af kriminele was, selfs onder Britse beheer, is duidelik in ons geskiedenis bewys, maar weet net, dit het niks met die sogenaamde "apartheid" te doen nie.   Kriminele is nie net in tronke aangehou nie, maar moes-  werk as misdadigers.    Erge misdaad was reeds met ons voor 1900.   Gedurende 1810-1840 … Continue reading Bandiete – Prisoners