* Die aanbod en aanvraag na tweedehandse staal, koper en ander produkte, veral vir die uitvoermark loop hand aan hand. Die werkloosheid dra verder daartoe by dat onwettighede plaasvind, waar sindikate gevorm word. Onwettige skrootmetaaldiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade in die land. Koper, aluminium, nikkel, vlekvrye staal en afvalyster het… Continue reading Skrootuitvoere uit Suid-Afrika
Kategorie: export – uitvoer
Coal exports from SA to Europe
* Positioned at one of the world’s deep sea ports, RBCT in Richards Bay, Kwazulu-Natal, is able to handle large ships and subsequent large volumes. As such, it has gained a reputation for operating efficiently and reliably. The 276 hectare site currently boasts a quay 2.2 kilometres long with six berths and four ship loaders.… Continue reading Coal exports from SA to Europe
Citrus – Sitrus
Goeie markte vir sitrusprodukte, veral die suurlemoen-uitvoere vanaf die suidelike halfrond het met 120 000 ton toegeneem - EU27 en die Verenigde Koninkryk het met 59 000 ton toegeneem, die Midde-Ooste met 25 000 ton, Noord-Amerika met 13 000 ton en Oos-Europa met 19 000 ton. Suurlemoene moet egter teen spesiale temperature hanteer en… Continue reading Citrus – Sitrus
SA exports-inports – In- en uitvoere
Suid-Afrika is nie 'n arm land nie - selfs die afgelope twee jaar bewys dit hoeveel uitgevoer word. Dis beslis onseker of al hierdie uitvoerprodukte se rykdom wat verkry word uit veral minerale en ander produkte, nie afgewentel na die armes op grondvlak nie. * The GDP From Mining in South Africa increased to… Continue reading SA exports-inports – In- en uitvoere
Export to China and Japan
White small businesses and companies that are not essensial, are not allowed to work since the lock down, But, in the meantime, special agreements were on the table during this lock down, to export fresh fruit products to China and Japan. China is responsible for the virus, it came from their country, not from… Continue reading Export to China and Japan


