Citrus – Sitrus

 

Goeie markte vir sitrusprodukte, veral die suurlemoen-uitvoere vanaf die suidelike halfrond het met 120 000 ton toegeneem – EU27 en die Verenigde Koninkryk het met 59 000 ton toegeneem, die Midde-Ooste met 25 000 ton, Noord-Amerika met 13 000 ton en Oos-Europa met 19 000 ton.  Suurlemoene moet egter teen spesiale temperature hanteer en veral geberg word.

*

Verskepings van sitrus en ander produkte

Pomelo’s se voorspelling (effens) verhoog, terwyl nawels en suurlemoene se voorspellings onderskeidelik met 0,5 miljoen en 1 miljoen kartonne verhoog is.  Dit bring die voorspelling op na 159 miljoen kartonne. Negentig persent van sagte sitrus is nou gepak en vir uitvoer goedgekeur met net minder as 3 miljoen kartonne laat mandaryne wat nog gepak moet word; terwyl Valencias nou 2/3 voltooi is.

 

Click to access Nuusbrief%20-%203%20September%202021.pdf

*

Die uitvoer van sagte sitrus vanaf die suidelike halfrond het in 2020 met 169 000 ton gegroei – meer as 2,4 keer die gemiddelde groei vanaf 2015 tot 2019. Dit was weens ‘n toename van 108 000 ton na Noord-Amerika en 44 000 ton na EU27 + VK, en ‘n verdubbeling van volumes na Midde-Ooste. Asië het ‘n effense afname getoon.

Lemoene vanaf die suidelike halfrond het met 53 000 ton toegeneem (1,7 keer die gemiddelde tussen 2015 en 2019). Die EU27 + VK het met 95 000 ton toegeneem, die VSA met 30 000 ton. Asië het met 30 000 ton afgeneem.

Pomelo’s is feitlik stabiel op 250 000 t. EU27 + VK het met 8 000 ton afgeneem en Asië met 9 000 ton.

https://c1e39d912d21c91dce811d6da9929ae8.cdn.ilink247.com/ClientFiles/cga/CitrusGowersAssociation/Company/Documents/Nuusbrief%20-%2021%20Mei%202021.docx

 

*

RELATED – TOEPASLIK

SA exports-inports  –  In- en uitvoere

SA harbours –  Hawens in SA

COVID?
RSA ports – lockdown

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s