* Slaaiblare gee nie net kleur aan ons voedsel nie. Dit word gebruik in verskillende slaaie, toebroodjies, vir vitamien-skemerkelkies en selfs sop. Dit het ook medisinale waardes wat baie buite rekening laat of kennis dra nie. Baie sal nie van die smaak van slaai hou nie, maar gekombineer met ander voedselsoorte, bly dit sappig en… Continue reading Lettuce – Slaaiblare
Kategorie: apple
Unisa students demands
Dis wat studente verlang - gratis skootrekenaars en "appel" (selfoon), sekerlik nie vir eie studies nie, dan soek hulle nog verder alles soos om 'n goue handdruk te kry vir etes en studiegeld. Daar is heelwat moderne biblioteke wat baie goedkoper is. Ander burgers die afgelope 60 jaar het nie die gerief van… Continue reading Unisa students demands

