Glen Grey wetgewing, 1894

* Die Glen Grey-wet het gedurende 1894 onder beheer van die Britse Ryk in die Kaapkolonie in werking getree en was die eerste wetgewing wat die residensiële skeiding van die rasse in wetgewing vasgelê het.   Shepstone het in Natal soortgelyke dokumente opgestel in 1854. Dit was ook die basis vir die berugte Naturellegrondwet van 1913,… Continue reading Glen Grey wetgewing, 1894