Wet en orde VS Onwettige immigrante in SA

*

Dit is al vir dekades baie duidelik, die manipuleerders agter die skerms van die regering, wat die toutjies trek om Suid-Afrika te beheer, is doelgerig in hul menslik gesproke beplannings om veral die Boere volk en ander burgers te vernietig.  Daar is egter altyd verrassingselemente te bespeur wat niemand mee tred hou nie wat sterker is as die planne van die bose samesweerders wat jaag na aardse rykdom, grond, minerale en besittings.     Dit eindpunt is boemerang – dit keer altyd terug na waar dit vandaan kom – wat OP moet AF.

Karma is like a boomerang; what you give, you get back

*

Na 1994 het misdaad eenvoudig al erger geword en misdadigers het miljoene aangeteel.  Wet en orde bestaan nie in Suid-Afrika nie en daar kan nie regtig onthou wanneer laas, daar dae, weke of selfs maande was waar daar wet en orde gehandhaaf was nie.   Die manipulasie hiervan hoop op.   Meeste van die wat wet en orde ignoreer, is diegene wat in beheer is.

Daar bestaan nie twyfel wie of wat hulle is nie, maar hulle planne sal nog boemerang.     Hulle beheer hul eie poppespel, hul eie agente en drama-studente wat poog vir ‘n eerste plek in hul NWO – “soetsappige boodskap: stuur my – Ramaphosa” die president van SA.    Daar is heelwat agente wat werksaam is agter die gordyne van vernietiging.  Hulle gee nie om vir Suid-Afrika of die land se burgers nie, solank hul bankrekenings en die van hul manipuleerders groei, is die saak reg.

Ramaphosa – ANC – China – NWO

Ramaphosa –  2020 – New Dawn – NWO

2021 –  Impak van SA veediefstalle, plaasaanvalle en moorde

*

De Klerk se foto’s het lankal saam die WEF gepryk as agent en die opvolgende presidente van SA het in sy voetspore gevolg.  Hulle foto’s is soos ‘n boemerang, keer altyd terug wat hul beplan.    Dit is duidelik waarom daar duimpies gesuig word.  Daar word nie behoorlike sensus opnames gedoen nie, dit het nog nooit emigrante ingesluit daarby nie.  Maak dus gerus eie berekeninge en neem waar wat rondom ons aangaan.

The menace of the years found him unafraid | News24

 

*

Geskiedenisles  Immigranteles

Daar is ‘n BOSE kringloop van omstandighede wat uitgebuit is en dit word steeds gedoen.  Onwettige immigrante wat al lankal sedert 1803 begin het om suider Afrika met ‘n “vislyn” aas te vang asof hulle uit Afrika,  die wettige eienaars is van grond wat hulle onwettig beset het.   Meeste uit Afrika lande, het hier in myne kom werk.  Swart etniese groepe, het nooit grond gekoop nie, maar beset, hulle is nie burgers wat al vir geslagte in die land is nie, maar beskuldig ander daarvan van diefstal van grond.

Diegene wat grond destyds beset het, het mekaar bykans uitgewis.   Swart op swart deur Mfecane en Shaka, stamgevegte en besettings duur vandag steeds voort.    D.W.S. hul beset vandag steeds grond en moor mekaar nog meer uit omdat hul stamme nie met mekaar oor die weg kom nie.   Daarom was daar aparte gebiede, wat deur hul eie leiers daargestel is in samewerking met die Engelse kolonialiste (Rhodes en Shepstone).

Destyds is dit reservate en kroongebiede gedoop.  Reservate se swart bewoners het amptelik stemreg verkry en gebiede is na Tuislande verander.

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Trustgebiede – Tuislande – Reservate en Kroongebiede

Vorster 1974 –  Tuislande

NA 1994 het die benaminge onder die ANC se vlerke verander na KEV (CPA) of Trustgebiede.   Miljoene SWART, KHOI SAN e Griekwas bly in hul eie aparte gebiede wat KEV (CPA) of Trustgebiede genoem word.

Indigenous land (old homelands) –  Trustland – CPA –  landclaims

CPA’s in SA –  2021

F W de klerk en sy liberale netwerke, Afrikaner organisasies het mildelik tot hierdie situasie bygedra en doen dit steeds met hul byeenkomste en vergaderings (IDASA, KODESA, ABN, AAI).  Duisende grondeise is bewys daarvan dat hulle steeds apart van mekaar woonagtig is en werk, maar plaas die blaam van apartheid voor die deure van blankes.

Mfecane  1795-1830 teenoor 2024

https://onafhanklik.com/2022/11/24/aai-afrikaner-afrika-inisiatief/

https://onafhanklik.com/2018/01/12/abn-en-dinokeng/

Interessant hoe daar rondgespeel word met woorde, in die media of selfs uit parlement, wat knaend vervang word met jaarlikse en of daaglikse protesaksies, brandende geboue en trokke van veral besighede en Boere teiken, hul produkte wat gesteel of vernietig word, motorbande wat gate in paaie agterlaat, onbeheerde misdaad, sindikate, aanvalle en moorde op plase en ander gebiede.

Kill the Boer is ‘n tipiese voorbeeld hoe hulle juig as daar BOERE vermoor word.   Swartes sing nie om Afrikaners, Khoi san, Griekwas of ander te vermoor nie.

In Parliament –  One settler one bullet and Kill the Boer song

Kill the Boer, kill the Farmer

Wanneer word hierdie terroriste in die tronke gestop en aangekla deur die SA Polisie?

Nooit nie, want hulle ag niks as korrupsie en misdaad nie, moorde teenoor die plaasBOERE word ontken.  Ook nie Zondo of die Wapenskandaal of Nkandla het al ooit enige ernstige misdaadklagtes bevat nie.   Volgens hulle grondwet van 1996, word die regsbank deur die leier van die land beheer – President van SA.

*

KORRUPSIE EN MISDAAD

Gaan terug in die geskiedenis na 1980-1994.  Is dit waaroor al die gesprekke by Idasa en Kodesa agter die swart gordyne gemaak is – plunder en breek die land soveel as moontlik af tot op die afgrond.   Swart bemagtiging is gedurende 1986 in Dakar voorgestel hoe om teen blanke burgers, die Boere volk te diskrimineer en dit nogal uit die geledere van links liberale organisasies en besighede, die broederbond en ander.  Gerieflik word dit ontken of met ‘n vals besem spore doodgevee, sodat mense moet dink daar word steeds teen swartes gediskrimineer, terwyl dit nie so is nie.   =

FINANSIES

Afrikaner organisasies soos Solidariteit maak dan gebruik van swart bemagtigers om hulle Akademia te bou met lede van die Afrikaner organisasies se finansies wat biljoene rande beloop.  In dieselfde tyd hardloop hulle na die Amerikaanse regering en ander leiers vir hulp maar gebruik om hul universiteit te bou met swart bemagtigers.  Hoeveel geld word van oorsee ingevorder onder die mantel van swart bemagtiging en word teen die Boere volk gediskrimineer?   Boeke wat geskryf word oor die Wit kruise en hoe die Boere vermoor word, terwyl swart bemagtigers gesteun word, plaaslik en oorsee.   As daar ‘gate’ herstel word deur Afrikaner organisasies, is dit swart bemagtigers en werkloses wat meestal die gate herstel.

https://onafhanklik.com/2026/03/05/swart-bemagtiging-onderrokke/

Submission by Solidarity 14 May 2003 in Parliament

*

VRAE:

Wie bly in die duisende informele sektore as daar miljoene reeds grond geëis het en Trust en KEV (CPA) gebiede geregistreer het?  Nie die Boere volk nie, maar 99% immigrante en onwettiges, sonder papiere.   Daar is derduisende tradisionele leiers wat salarisse en byvoordele kry uit die staatskas.    Tuislande en Kroongebiede het CPA en KEV’s geword.

Die ‘besetters van informele sektore” dring aan op alle gratis dienste na 1994, elektisiteit word gesteel.  Hulle bly reg langs ander duurder woongebiede om misdade te pleeg en daarna te verdwyn.  Dan roem hulle daarop dat hulle SA se naam gaan verander.

https://onafhanklik.com/2025/07/17/azania-is-in-noord-oos-afrika/

https://onafhanklik.com/2019/03/21/eskom-diefstal-en-onwettige-kragdrade/

SA Parliament Informal settlements June 2020

Dertig jaar PLUS se afbreek in SA

*

IDASA EN KODESA

Idasa vergaderings in die vreemde bo in Afrika, is deur George Soros en OSF.SA gefinansier.  Hy is reeds sedert 1979 in Suid-Afrika betrokke, maar ook in die res van Afrika.

Kommunistiese kaders, Slabbert, NP, Broederbond en DP het gesorg vir hul eie vermaak in die vreemde Afrika state .    Al hierdie akteurs en aktrises, soos in Parlement, het hul eie drama tonele geskep en word steeds uitgevoer.  Daar was agter burgerlikes se rug goedgekeur dat swart bemagtiging moet inskop na die oorname van kommuniste.   Hulle het GEEN mandaat gehad nie.

Dit sal interessant wees om te weet hoeveel immigrante na die Idasa vergaderings, in 1986 die land binnegesypel het sonder die nodige wettige papiere.    Hulle is nie duisendes nie, maar miljoene.

*

DAKAR

Selfbeskikking/Self - IDASA (SOROS) EN SLABBERT IN DAKAR 1987 Agter die  kommunis se ystergordyn en hul geheimsinnige samesprekings, heelwat  inligting wat nooit die volk of publiek bereik het nie. Nie almal kon

*

Lees ook – please read:

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Broederbond
Dakar 1986 – Notes of H Giliomee

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Die grondwetskrywers uit alle politieke partye het hul lewens hierdeur verryk en vir ‘n goeie aftreefonds gesorg vir diegene in beheer.   Deel van die vals geskepte multi-kulturele reënboognasie.   ‘n Lewenslange pensioen en mediese voordeel, nie net vir ministers en lede van parlement nie, maar vir provinsies en munisipaliteit bevoordeeldes.   Sommige van hulle sit steeds vandag in die groen stoele in parlement.    Daar is selfs vir die meer as 8840 tradisionele leiers voorsiening gemaak op dieselfde beginsels – belastingbetalers betaal hulle al is hulle niks vir ander stamme en volke nie.    Daar is derduisende raadslede op munisipale vlak regering wat ruim vergoed word – nugter alleen weet vir wat, want alle dienste bestaan omtrent nie meer nie.

https://onafhanklik.com/2019/06/20/kodesa-liberaal-kommunistiese-grondwet-skrywers/

https://onafhanklik.com/2019/02/04/traditional-leaders-south-africa-8840

https://onafhanklik.com/2026/02/08/2026-salarisse-salaries-parliament/44

https://onafhanklik.com/2025/10/07/salarisse-en-byvoordele-van-tradisionele-leiers-in-sa/

*

DRAAI DIE WIEL VERDER TERUG NA SMUTS…

Protesaksies en onwettige immigrante, is al ouer as die huidige geslagte in Suid-Afrika.

Gedurende 1920-22 was daar groot oproer in die myne, veral Witwatersraad.  Dit het die 1914 Boere rebellie opgevolg.   Dit is vandag steeds die geval hoe daar protesaksies plaasvind en verwoesting word uitgevoer.  

Tydens hierdie era van 1910 het Smuts regering duisende soldate gehad het en persone voor die voet afgemaai.    Hulle is as kommuniste beskryf.    Die smuts regering het selfs kanonne gebruik in hierdie aanval teenoor hul eie mense sowel die Boere en immigrante uit Afrika.   Smuts was ‘n vals front vir Afrikaners, hy was nie ‘n Boer nie, maar het voorgegee hy is ‘n Boer en het kwansuis BOER kommando lede gehad.

Diegene wat dink of weet hy is ‘n BOER moet maar hul huiswerk gaan oordoen wie die veelvolkige Afrikaner nasie is.    Smuts was ‘n sionis en het vir Engeland gewerk in hul oorlogskamer.  Hy het op meer as een stoel gesit, selfs in Afrika met swart lande slaags geraak om hulle uit te wis vir ‘n sionistiese staat (Idi Amin ea).   Min weet hiervan hoe diep hy en sy kaders in Afrika oorlog in Oos-Afrika vir Engeland betrokke was.  Selfs tydens die BOERE Rebellie van 1914 is Boere leiers ter dood veroordeel.  Beide die myn opstande is duisende Boere wat nie kon werk na die oorlog ook doodgeskiet en in massas begrawe.

https://onafhanklik.com/2024/08/04/oos-afrika-sionistiese-voorstel/

https://onafhanklik.com/2019/02/24/1914-boere-rebellie-suid-afrika/

Terloops, daar is destyds in 1922, net soos voor 1914 se Boere Rebellie, ook teenoor die arm Boere volkslede van al die Boere republieke  gediskrimineer om te mag werk in die Unie en Myne.   Daar is eerder derduisende swartes ingevoer vir goedkoop arbeid.   Die myngebiede was meestal Boere republiek gebiede.   Dit was nie destyds ‘n swart meerderheidsregering nie, want die Unie van Suid-Afrika het meerendeels uit Engelse en Afrikaners bestaan.  Vir die snaaksheid was daar een of twee Boere generaals.   Daar is ‘n groot verskil tussen die veelvolkige Afrikaner nasie en Boere volk.

Die Afrikaners het saam die Engelse teen die Boere volk en Boere republieke oorlog gemaak het.

 

Die Boere volk wat uit die oorlog van 1902 gekom het, was beslis nie deel van die veelvolkige Afrikaner nasie nie.   Hulle wou steeds hul Boere republieke teruggehad het en dit is steeds die geval.  Hulle het hul eie gebiede wettig bekom en het juis padgegee onder die Engelse en Afrikaner regering wat die Kaapkolonie regeer het.

https://onafhanklik.com/2024/09/01/verdrag-van-vereeniging-1902/

Die Boere volk weet daar is moontlik ander stamme of volke, wat miskien vermoor is en vandag word daar heelwat vermoor (volgens hul eie berigte en ontkennings).     Dit is nie as gevolg van die Boere nie.

Die vrae wat hulle hulself moet afvra:  Wie van hulle word vermoor en deur wie in hul eie geskepte Mfecane sedert 1994 en selfs tydens die Mfecane van 1800.  Hoeveel van die vermoordes wat daarop roem hulle in Suid-Afrika is uit Afrika lande afkomstig?   Dalk net een geslag.

Waar is al hul derduisende grafte, familie byeenkomste waar daar gerou word, sake by die polisiekantore en howe, uitsprake van howe?   Hulle moet tog ook hul eie rekords dienooreenkomstig hou – net hulle kan bepaal wie en watter stamme word uitgewis?    Hoekom vermoor hulle mekaar nou na 1994 so erg en hoekom is swart op swart miljoene na 1800 ook so uitgewis?    Hierdie Mfecanes kom uit die bo lope van Afrika heuwels en nie Suid-Afrika nie.

*

SWART BEMAGTIGING EN REGSTELLENDE AKSIE

Swart bemagtiging en regstellende aksie het oral hul seekatarms ingewurm.   Om seker te maak alles word verwoes en vernietig.    Selfs die verskillende provinsiale dienste, munisipaliteite en myne loop oor van misdaad en wanbestuur.   Wie beheer die ANC en hul kaders vandag?   Hulle het sedert hul hoeveelste Mfecane nog nooit opgehou om die misdade te pleeg nie.  Daar is bykans geen staatsentiteit meer oor nie.   Almal bankrot gesteel deur diegene wat daar werksaam is.

https://onafhanklik.com/2021/03/06/swart-bemagtiging-inhoud-b-bbee-index/

Swart bemagtiging is soos boomwortels

*

VERMOOR

Met die 1914 Rebellie is die Boere lede ingestuur om vir die Engelse te gaan veg in Duitswes Afrika, wat nie aanvaarbaar vir hulle was nie.    Hoe laag was dit, dat die Afrikaner weer eens te bang was om die wapen vir Engeland te gaan opneem in Duitswes Afrika, maar het die Boere kommando lede opgekommandeer om dit uit te voer.   ‘n Siek speletjie om Boere te stuur wie se grond hulle saam die Britte afgeneem het.   Heelwat is hier vermoor en leiers van die Boere is deur die Smuts regering tereggestel.

Daar is later eerder van goedkoper arbeid uit Afrika gebruik gemaak om in die myne te werk.  Mens weet nie hoeveel hierdie arbeiders betaal is nie, verseker dieselfde as toe blokhuise opgerig is teen die Boere republieke.  Dis presies wat Engeland gedoen het, skep swart werkerskampe vir die swartes, maar later noem hul volgelinge dit kwansuis ‘konsentrasiekampe’.   Groot verskil tussen ‘n werkerskamp waar lede kon kom en gaan soos hulle  wil.  Die Boere vroue en kinders was ingeforseer in die helkampe en is selfs opgepas en met draad omhein.

Die feit dat daar oor die 30000 huise afgebrand is tydens Anglo-Boere oorlog 2, teen die Engelse en haar bondgenote (Afrikaners ingesluit) het die Smuts regering glad nie gepla om die wapen op te neem teenoor die Boere volkslede nie.    Eers hou Smuts en Botha vol hulle was “kommando leiers” wat toe binne ‘n jaar of wat later vir die Engelse veg.   Smuts en Botha was aan die Engelse kant wat die geld van die myne nodig gehad het (ook met die oog op Wêreld oorlog 1) vir die Unie se voortbestaan maar ook vir Engeland en bondgenote se onderskeie oorloë.   Die Unie regering het nie sommer net bestaan nie.

DISKRIMINASIE, MYNOPSTANDE EN GEWELD

Na 1910 was daar ‘n toeloop uit Afrika lande na die myne se werksgeleenthede.  Daar was ‘n tekort aan verblyf, waar die arm swartes uit Afrika in onvoltooide hostelle moes bly wat niks of byne geen dienste gehad het nie.

Die aantal persone, wat na die 1922 oproer (myn rebellie), vermoor is, is nie baie duidelik nie, want baie is in massagrafte begrawe.   So is daar nog ‘n skandaal onder die kluite toegegooi deur die Smuts regering en mynbase se rykdom en vooruitgang.

STATISTIEK

Die ware getalle van veral swartes word nooit in die openbaar aangespreek nie, want niemand weet watter swartes wat aangeval en vermoor word, is ‘n Zoeloe, Xhosa, Khoi san, Griekwa of enige ander buurdorp en Afrika of Oosterse lande se onwettiges in die land.

Swartes moor mekaar uit soos hulle  dit tydens Mfecane gedoen het en gaan eenvoudig aan asof dit net hulle, die meerderheid swartes (van Afrika afkomstig) wat uitgewis word.   Daarom word geen rekord of data bygehou hoeveel immigrante in Suid-Afrika is nie.      Die paar wat wel amptelik is met wettige papiere, is ‘n druppel in die emmer.

Enige Suid-Afrikaner wat ‘n Afrika of enige ander land wil besoek, moet aansoek doen vir ‘n visa om dit te mag doen.   Waarom nie die swartes uit Afrika nie?

Swartes wat al sedert 1800’s grond beset en eenvoudig alle dienste wat ander betaal het, begin opeis asof dit aan hulle behoort.   Heelwat van die onwettige immigrante of selfs burgers, het die pad gevind om as onwettige ‘ondergrondse’ insypelaars te werk as zama zama’s en ander.    Die meerderheid kommuniste ly al vir jare aan ‘n klein mannetjie sindroom om minderheidsvolke te onderdruk.

Hulle is al vir meer as 30 jaar aan bewind wat meer as honderd wetgewings afgekondig het, om te roem daarop dat hulle mag diskrimineer en haat verkondig teenoor die Boere volk.   Daar word steeds openlik gediskrimineer teen die Boere volk sedert 1994, wat wys hoe waar swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening aan die kommuniste se klokke gehang word.

*

SWART bemagtiging is nie ‘n beleid van die ANC nie, maar WETGEWING van die SA Parlement.

Dit is nie net die ANC wat agter hierdie wetgewings sit nie, maar kom uit Dakar 1986 uit.   Die ou NP en Broederbond het besighede en maatskappy reeds lank voor 1994 oopgestel vir swart bemagtigers.

Moeletsi Mbeki

https://www.youtube.com/watch?v=eNKg-W8RPHA

Die afleiding is ‘n gevaarlike dobber, dat akkuraatheid van staatsbeheer nie in hul woordeboeke bestaan nie òf hulle is opdragte gegee om dit uit te voer om alles te vernietig.

George Soros is een van die grootste finansiers en het verskeie organisasies in Afrika en Suid-Afrika betrokke.  Die organisasies, beheer almal die afgrond in, dit floreer op alle vlakke met wanadministrasies,  korrupsie, diefstal, misdade, moorde,  begrotings wat nie klop of kwansuis nie behoorlik verstaan word nie, die fisiese onderhoude wat nie uitgevoer word op ‘n eens 5 ster land nie, is nie in hul mag om dit suksesvol deur te voer nie.

Dit was nog nooit die forté van die regering na 1994, òf liberales òf verligte Afrikaner organisasies, voor 1994 wat hul voorkeure sonder mandaat sedert Idasa (1986), aan die kommuniste oorhandig het om die land en sy mense te verwoes nie.

Dit skeel hul min of daar iets aan die einde gaan oorbly om te oorleef.  Swart bemagtiging, regstellende aksie en onteiening sluit aan by die agenda30 nwo planne om niks te besit nie en dit is slegs die bevoorregte rykes wat voordeel trek daaruit.

ABN en Dinokeng

EKONOMIESE VERNIETIGING

Die polisie is òf te bang om in die honderde plakkerskampe waar sindikate almal beheer en gebiede in te gaan om wet en orde te handhaaf òf hul kry hul opdragte om dit nie te doen nie.   Sodoende word daar meer onwettige en onbeheerde getalle ‘groepsdruk’ op die 15% infrastrukture van water, elektrisiteit, behuising, skole en mediese sorg geplaas met die doel om dit te oorlaai of letterlik te breek.   Die onwettiges in die land is meer as die burgers vandag.  Hoe meer hulle hierdie dienste bylas en saboteer, hoe groter word die skades aan Eskom aangerig.

Die oud president van die BOERE republiek en ander republieke, het ook met dieselfde probleem op hande gesit  buitelanders as sindikate en misdade gewerk het om die Boere republieke oor te neem òf te vernietig.

Enige persoon, hetsy burger òf immigrant, se verwagtinge van drinkwater vir hulself, families en diere, wat saam eenhede vorm met elektrisiteit onwettige konneksies wat soms te gevaarlik is vir Eskom en die Polisie om dit te verwyder.

*

TER INLIGTING

Verwante inligting en bronne

Mathematics South African Style – 2012 artikel wat prontuit uitspel wat die situasie in Suid-Afrika is.

Wiskundeles SA Mathematic lesson

Onwettige immigrante in SA

*

Briekmerke oor WATER voorsiening aan die miljoene onwettiges – dit plaas druk op elke burger in die land.
https://www.youtube.com/watch?v=THPcNVQshXU

*

Immigrante – Immigrants

Onwettige immigrante in SA

Heelwat sake van belang is in die artikel bespreek – 2018

Immigrante –  misdaad – statistiek

Ramaphosa  –  SA  –  immigrants –  illegals

*

*

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

*

Lewer kommentaar