OSF.SA So r os: Breytenbach



*

Hy is gebore op 16 September 1939 en gesterwe op 24 November 2024.   Breytenbach was ‘n skrywer, digter, aktivis teen ‘apartheid’ en in die Wes-Kaap gebore.    Hy het steeds die ‘apartheidsbeleid’ teengestaan en was byvoorbeeld in 1987 betrokke by die reëlings om ANC-leiers en 50 Afrikaners en Suid-Afrikaners in Dakar, Senegal sowel as ander lande in Afrika en elders, te laat vergader.  



*

Hierdie vergadering het daartoe aanleiding gegee dat Suid-Afrika ‘n land is met die meeste diskriminerende, rassistiese wetgewings,  korrupsie, verkragtings, aanrandings en moorde in die wêreld.    Volgens liberaliste sou Suid-Afrika die EDEN geword het – vredevol.  Hulle sou die respek van almal in die wêreld verower het.   Die land is in ‘n totaal ander dimensie in ‘geBOKS’.  Inteendeel het die afbreek en vernietiging saam al die misdaad die land oorweldigend toegespoel.

Gesien teen die agtergrond dat aparte gebiede sowel bykomende aparte wetgewings, soos aparte huise vir etniese groepe, die CPA en Trustgebiede en grondeise, steeds bly voortbestaan het, kan mens nie dink dat aktiviste en liberaliste of kommuniste nie moeite gedoen het na 1994 om te kyk waar bly dieselfde Khoi San, Griekwa en verskillende swart etniese volksgroepe wat uit Afrika afkomstig was sedert 1800 en grond tydens Mfecane en daarna grondgebiede beset het.  

George Soros se bekende OSF.SA, is befokus daarop om alles in en rondom die Parlement te finansier,  die grondwet 1996 (PAC-SAKP-ANC manifes 1955), is help ‘opstel’  en gepubliseer as ‘n demokratiese grondwet.   Die Joodse kazaars het dit opgestel.

Plutokrasie, siembamba en vals demokrasie

*

Breytenbach’s relationship with Open Society and with George Soros goes back decades. He is widely credited as one of the architects, with Van Zyl Slabbert and Alex Borain, of the historic Dakar Conference in 1987 with support from George Soros. This watershed meeting between members of the Institute for Democratic Alternatives in South Africa—later the Institute for Democracy in Africa (IDASA)—and the African National Congress (ANC) generated crucial momentum toward a peaceful transition to a free South Africa. 

https://www.opensocietyfoundations.org/newsroom/open-society-mourns-fearless-anti-apartheid-activist-breyten-breytenbach

Together with George Soros, Breytenbach was instrumental in organizing the historic 1987 Dakar Conference and led the pro-democracy Goree Institute.  The Conference led to crucial talks between the Institute for Democratic Alternatives in South Africa (IDASA) and the African National Congress. This was a major political breakthrough for discussions on national unity and a peaceful transition. 


Lees meer oor sy lewe en werke

https://www.litnet.co.za/breyten-breytenbach-1939/



*


Jan Smuts  –  Churchill  –  Rhodes – apartheid  – British rules

Apartheid – 1854

Leuens oor aparte gebiede  –  Segregasie

Regstellende aksie – Affirmative Action –  Dakar 1989

Dakar 1986- Notes of H Giliomee

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Alinsky –  Cloward-Piven  –  Soros Strategieë

Alinsky  –  Cloward-Piven  –  Soros planne



*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
https://www.youtube.com/@Boervolk-b7m

Lewer kommentaar