Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld

*
In Suid-Afrika is daar heelwat stede, dorpies en gemeenskappe wat verskillende lewenswyses toon, nes dit in ander lande en kontinente plaasvind.   Daar is heelwat etniese groepe in Afrika maar ook ander kontinente wat eenvoud en vryheid verkies bo enigiets anders.   Eilande is unieke gebiede wat etniese volke kan beskerm om hulself te beheer en regeer.   Lande waar meerderhede groot is, sluk kleiner etniese volke in of diskriminasie en uitwissing is die gevolg.  Hier is ‘n paar voorbeelde.

Map of the Largest Islands of the World - Worldatlas.com ...

*

Bo-Afrika

*

Bissagos eilande – Suidwestelike gedeeltes van Guinea Bissau , Wes-Afrika

*

Ivoorkus

Ekonomie – Goud en Kakao

&

Strate en padverbindings

*

Aswan – Egipte

‘n Stad geleë in die suide van die land langs die Nylrivier. Hierdie stad is bekend vir sy pragtige natuurskoon antieke landmerke en lewendige kultuur. Die meeste mense vra of hulle Swart Egiptenare is –   Ja daar word dikwels na die Nubiërs verwys as die Swart Egiptenare aangesien hulle ‘n etniese inheemse groep is.

Hoofsaaklik geleë in Suid-Egipte en Noord-Soedan.   Nubiërs het tipies donker vel dorp en hul kultuur en erfenis is nou gekoppel aan Kontinent van Afrika

Hoë Aswan Dam in Egipte

Nylrivier – Nylmeter



RUSLAND

*

Moskou spog met ‘n groot infrastruktuur – ‘n baie groot metro stasie wat elkeen rustig kan geniet.   Elkeen haastig op pad na of van hul bestemmings.  Hier is pragtige ondergrondse metrostasies te sien.

St Petersburg is besonders …

*

INDIê

Heelwat van Indië se nomadiese etniese groepe is rondtrekkend vir kos vir hul diere.    Maar die bokke word ook gemelk wat waardevol is vir menslike gebruik.    Daar is klein nomadiese groepe wat oorleef en ‘n eie styl het.

Die Changpa-nomadies is ‘n semi-nomadiese Tibetaanse etniese groep wat hoofsaaklik in die Changtang-streek van die Tibetaanse plato voorkom, wat strek tot dele van Indië se Ladakh-streek en die Chinees-geadministreerde outonome Tibet-streek. Hulle is bekend vir hul tradisionele en volhoubare lewenswyse, wat om vee oppas, veral die gewaardeerde Pashmina-bokke, wat fyn kasjmierwol produseer.

&

Indië spog met ‘n spesiale eiland,  die families daar leef heel gemaklik, weg van besoedeling en groot winkels.   Hul voer hul eie bestaan wat uit visvang bestaan.   Wat ‘n ryk lewe is dit nie.

Edurlamma Lanka

*

VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS

Comoro eiland

Hormuz Island

Greece –  Ikaria island

Falkland –  Malvinas Island

Farming on Boston Island Australia

Pitcairn Island  – British territory

Whakaari White Island

Whakaari / White Island (active)

Mayotte island –  Indian Ocean

Sardinia Island

Chagos Eilande  –  Den Haag / The Hague

Rhode eiland VSA

Sardinia island –  Nato

Robben Eiland

Robben Eiland tonnels 1939

NAURU REPUBLIEK (EILAND)

1 gedagte oor “Stede, dorpe, etniese volke oor die wêreld”

Lewer kommentaar