Witkruismonument 16 September 2023

*

Sterkte aan elkeen wat op 16 September 2023 hier ‘n kruis vir hul familielid(lede) gaan plaas om aan te sluit by die ander vermoordes van ons volkslede.  Dit is met jammerte en groot simpatie wat aan elkeen betuig word.   Mag Hy elkeen bewaar, beskerm en ook help om dit wat gebeur het te verwerk.   Aanvaarding sal dit nie genoem word nie, want niemand sal ooit ‘n terroristiese aanval aanvaar nie.

No photo description available.  


*

Hier vind volksmoord sedert 1994 plaas , want ook ander onderafdelings waaruit ‘n volk bestaan, word uitgewis soos geskiedenis, kultuur, tradisies, reg tot lewe en identiteit.   Ons moet onthou, dis ‘n siek magspeletjie waarmee die wat die land regeer besig is om ons volkslede te vernietig.   

Wees daar vir mekaar en reik uit.   Beveilig mekaar, ander gaan dit nie vir ons doen nie.

*

Die ligte, met die fokuspunt op die kruise, is aangeskakel op 15 September 2023.   Daar is toepaslike sang aangebied terwyl die perdekommando al diegene wat vermoor is se kruise in te bring om op 16 September 2023 geplant te word.  Weer eens sterkte aan al die families en vriende wie ‘n geliefde verloor het en wie se name op hierdie kruise geskryf staan.

May be an image of monument and text that says 'Witkruis Monument Kruis Planting 15 September 2023 15 September 2023 Hekke Open Reeds om 17h00 18h00 Opening en Verwelkoming 18h20 Kruis onthulling 2023 Kruise 18h40 Danie vd Westhuizen en Dean Chancy Sang Ligte word aangeskakel Danie vd Westhuizen en Dean Chancy sang Ken mekaar tot verdaag (21H00) 19h00 19h05 Die Hek onder op die N1 sal oop wees •Daar Daar sai stalletjies wees wat verversings verkoop op die terrein maar u s ook welkom om и sie Mandjie saam te bring. Onthou asb Kamp Stoele.'

*

Good luck to everyone who will place a cross for their family member(s) here on 16 September 2023 to join the other murdered people of our people. It is with pity and great sympathy that is expressed to everyone. May He preserve, protect and also help everyone to come to terms with what happened.  It will not an easy way forward.   It will not be called acceptance, because no one will ever accept a terrorist attack.   God be with you and your families.

*

Beeldmateriaal

Regstreekse uitsending op 16 September 2023

*

Boermedia

*

Witkruismonument – beligting van die kruise

*

Op sosiale media (FB)

Beligting – Boermedia

*

Bronne

Professor Roelofse en sy vrou Rina het hierdie kosbare gedagte begin.   5 hektaar grond teen die Ysterberg is deur die eienaar Harry Harmse geskenk vir die Witkruismonument. 

Lita Cross Fourie het betrokke geraak by hierdie Monument en sedert 2009 het sy hierdie grootse projek oorgeneem. Sedertdien is sy besig om terrein skoon en instand te hou, kruise te verf, nuwe kruise te maak en om jaarliks nuwe kruise te gaan plant.

Witkruismonument / Plaasmoorde / Ysterberg / Pietersburg / Limpopo

Verwante inligting en artikels

Genocide –  Vernietiging van ‘n volk

Plaasmoorde – Farm killings

Terrorists, attackers and killers in South Africa

White attacks and killings in South African farms

Farm attacks, tortures and killings in South Africa

Farm Killers in South Africa

Farm murders –  Plaasmoorde

Marteling en blanke plaasaanval deur swartes 27 Mei 2019

8 gedagtes oor “Witkruismonument 16 September 2023”

Lewer kommentaar