Grenspos Beitbrug Finansiering

*

Wat het die spul ‘kommuniste en liberale demokrate’ in 1990 verwag met geen of min beheer van immigrante oor ons lang grenslyne?   Was hierdie rewolusies alles eerder netjies deur kommuniste en liberale blanke maatskappye beplan met die voorafgaande besprekings buite ons landsgrense sedert wyle Dr Verwoerd se moord.      Die massas wat daarna hiervoor gestem, doen dit steeds, is verantwoordelik vir die chaos wat deur hulle veroorsaak is.  Daagliks moet almal dit ontgeld, as dit nie trokke en geboue is wat geplunder en gebrand word nie, is dit rooi rewolusies, die aanvalle teenoor blanke Boere op plase wat voedsel aan al hierdie miljoene, ook immigrante voorsien.

2, 6 million pass through Beitbridge Border in 2022 | The Chronicle

*

Soos malende riviere hul walle oorstroom, stroom duisende immigrante daagliks Suid-Afrika uit verskillende Afrika lande binne om gratis te ontvang.

Dit wat weergegee word op grensposte soos Beitbrug, is slegs ‘n druppel in die emmer.   Beitbrug wys wel een pad,  ‘n eensydige kant van een van die besige grensposte.   Daar is ook ander, maar Suid-Afrika beskik nie net oor amptelike grensposte nie, die grense is oop vir almal, selfs te loop of in te smokkel.   Sommige plekke het nie eers grensdrade nie.

Dit sluit nie die ellelange grenslyne in wat onbeman gelaat is na 1994 en waar daar heelwat immigrante oor grense loop of selfs ry.   Die weermag voor 1994 het hierdie grense bewaak en beskerm.  Dit word nie meer gedoen nie.   Dit is grense met Botswana, Namibië, Zimbabwe, Mosambiek, Swaziland, Lesotho en die hele kuslyn.

Suid-Afrika het sowat 72 hawens van binnekoms, en 53 van hulle is landtoegangshawens. Elf is lughawens en agt is seehawens.    Tog verhoed niemand enige immigrante om êrens rondom ons land onwettig afgelaai word en hier te kom nesmaak nie.

*

BEGROTINGS – BEITBRUG

Waarvoor is hierdie finansies gebruik?   Nogal nie minder nie as USD300 miljoen.

Daar word berig dat ‘n ene Prof  Mthuli Ncube (@MthuliNcube) , op 13 Februarie 2021 verklaar het dat ‘n sindikaat van banke wat bestaan uit Rand Aksepbank, ABSA, Nedbank en Standard Bank ‘n deel van die USD 300 miljoen gebruik vir die herontwikkeling van Beitbrug grenspos. Dit wys glo vertroue in die Zimbabwe-ekonomie, en toekomstige groei in streekhandelaktiwiteite.

Wat ‘n grap – want duisende immigrante stroom reeds oor die grens, nie ver van Beitbrug en ander plekke  vir ‘n beter lewe in Suid-Afrika en selfs elders in die EU lande in die noorde van Afrika.

*

*

Goedere wat deur die grenspos beweeg

Beitbridge border post gets SA bank loans for revamp - BizNews.com

Die finansiering vir die Beitbrug-grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe sluit die $130 miljoen kommersiële skuld-tranche in wat deur FirstRand se Rand Aksepbank-eenheid, Standard Bank, Absa Group en Nedbank Group gereël is.   Dit is volgens ‘n artikel wat deur RMB betaal is en deur Johannesburg-gebaseerde webwerf gepubliseer is.  Dit sluit ook ‘n $65 miljoen ontwikkeling finansieringsinstelling – deel van Afreximbank en die Emerging Africa Infrastructure Fonds in.

*

ONWETTIGES loop met gemak oor ons grenslyn.

‘n Paar jaar gelede gelede het  ‘n bus vol onwettiges die land probeer binnegekom via Beitbrug grenspos.    Daarteenoor, stroom duisende ander onwettiges oor ons grense wat oop en vry is om rond te beweeg.   Meeste van die informele sektor is waar onwettiges bly, woon en werk.

*

Hier word dit op beeld vasgevang:   die RAUBEX group

*

Swart bemagtiging

Raubex is van Suid-Afrika – Raubenheimer

*

Ons oop grense sedert ANC bewind van 1994.

Gedurende 2017 het ’n ondersoek wat deur amaBhungane gedoen is, die kollig laat val op sistemiese korrupsie in Malawi se immigrasie-afdeling, wat die beweerde uitreiking van bedrieglike reisdokumente, werkpermitte en burgerskapregte aan nie-burgers in ruil vir omkoopgeld van tot $2 000 behels.   Nege lede-sindikaat waarby staatsamptenare betrokke is – een na bewering in Staatshuis – en ‘n private Lilongwe-gebaseerde sakeman dryf die bedrieglike dokumentbedrogspul, het departementele bronne gesê.

Die bedrieglike uitreiking van reisdokumente, hoofsaaklik, word beweer, aan Bangladesjse en Pakistanse burgers, het ‘n direkte invloed op Suid-Afrika. Bronne in die departement het gesê baie onwettige immigrante gebruik korrupte verkrygde transito-visums om na Mosambiek oor te steek op pad na Suid-Afrika, hul uiteindelike bestemming.

Die name van die Staatshuisbeampte en die sakeman is bekend aan amaBhungane.   Hierdie sindikaat is internasionaal bedrywig en het agente of fasiliteerders wat as middelmanne optree om die reis van Bangladesj en Pakistanse burgers na Suid-Afrika deur Malawiese lughawens van Chileka en Kamuzu te fasiliteer, het die een bron gesê.

*
*
*
*
*
*

BEELDMATERIAAL

2023

*

2021
Hoe veilig is ons grense regtig?   Daar is geen waarborge nie.   Daar bestaan nie so iets nie.

*

Grense van Suid-Afrika is totaal en al OOP om oor te loop of ry of te smokkel.

*

Onwettige immigrante, omkoopgeld en instromingbeheer is min.

*
*
*
*
*
*

Bronne

Border Management Authority Bill (law) – 21 July 2020

Fencing of borders – De Lille and Magwa Construction

Beitbridge border post gets SA bank loans for revamp

https://raubex.com/index.php/about-raubex/company-profile

https://raubex.com/index.php/about-raubex/our-history

Aandele
https://www.marketscreener.com/quote/stock/RAUBEX-GROUP-LIMITED-6499575/company

Swart bemagtiging sertifikaat
https://raubex.com/index.php/sustainability/bee

2017 Vals paspoorte van immigrante uitgewys in die media

amaBhungane: False passport and permit scam in Malawi probed

2020
https://www.thesouthafrican.com/news/beitbridge-ports-of-entry-coronavirus/

*

ERNSTIGE MISDAAD

Beitbrug is en bly ‘n gevaarlike grenspos wat openlik wys waarom sy haar kliënte wat daardeur ry en handel dryf, bedreig.    Vir baie is dit ‘n algehele nagmerrie om te beleef.  Misdadigers word openlik en vrylik daar toegelaat.   Trokbestuurders wat soms baie lank wag, soms dae lank om oor die grens te beweeg word.  Bestuurders slaap soms vir nagte, met min geriewe in die trok.

Life and death at the Beitbridge border post

*

Betrokkenes op die grense – Remgro – Rupert
ORAL

https://www.pembani-remgro.com/founding-partners

Two SA investment funds buy shares in US$296m Beitbridge border project

*
*

BORDERS – GRENSE

Grense SA, Botswana, Zimbabwe, Namibië, Mosambiek, Zambië

OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros

Open borders – free AK 47 smuggling into SA

Borders SA Grense

Fencing of borders – De Lille and Magwa Construction

Lesotho exemption permit Dec 2019 – borders and roads

Lesotho  borders and mountains

Illegals – Unemployed – uncontrolled borders

Illegal immigrants

SA Parliament Informal settlements June 2020

*

1 gedagte oor “Grenspos Beitbrug Finansiering”

Lewer kommentaar