*
Die REG TOT LEWE, reg tot eiendom en reg tot ‘n volk se voortbestaan is ingeskryf in die vals stukkie papier wat ‘grondwet’ genoem word. Enige persoon wat nie hul huiswerk doen om die verskille tussen die 1955 ANC-PAC-SAKP manifes en die 1996 grondwet te sien nie, moet hul skoolgeld gaan terugvra want hulle kan nie lees en vergelyk nie.
*
Demokraties is die 1996 grondwet beslis nie. Dit is reeds 30 jaar kommunisties.
Die uitspraak van NWO konneksie gaan nie ongesiens verby nie.
Ramaphosa – 2020 – New Dawn – NWO
Deep state – The Riots – the Virus – NWO by Alex Newman
*
Die stukkie papier word ook deur liberaal verligtes soos George Soros (OSF.SA en Cato Instituut in Amerika), befonds. Hoe gereeld word hierdie organisasies deur liberaal verligte Afrikaner organisasies besoek? Daar word heelwat gespog op hul webtuistes hoe hulle een land Suid-Afrika wil maak werk en dit geld al sedert 1994.
Hulle steun een verenigte land soos 1909 en Britse statebond tydens Uniewording.
Onder hierdie grondwet word lede van parlement ingesweer om die 1996 grondwet te eerbiedig. Hoekom iets eerbiedig of selfs ingesweer as nie daarmee saamgestem word nie. Elke volk het ‘n internasionale reg om hul eie onafhanklike gebied te hê en self te regeer oor wat vir hulle van waarde is. Die herstel van Boere republieke soos en met 1900. Soos dit hoort.
Onder hierdie grondwet word daar teen die Boere volk gediskrimineer. Dus kan lede wat nie die 1996 grondwet eerbiedig nie, nie aanvaar word nie. Lees wat die verskille is, en daarom distansieer burgers hulle van hierdie 1996 Grondwet en wil daarmee niks te doen hê nie.
Wat ironies is, is en was daar honderde liberaal verligte Afrikaner grondwetskrywers tydens Kodesa wat help ‘skryf’ het aan hierdie dokument wat hul Grondwet noem. Vandag sit hul steeds breed en klou vas aan die groen stoele. Hulle was met alles tevrede, ook die ANC, PAC, EFF en ander lede, maar toe dinge nie na hul sin gebeur nie, word wetgewings verander of nuut ingestel, soos swart bemagtiging, regstelaksie en veral onteiening sonder vergoeding teen ‘n handjievol Boere volk ingestel kan word. Maar in 1996 het hierdie kommuniste en liberale Afrikaners almal hierdie grondwet eerbiedig en sedertdien word elkeen ingesweer daaronder.
Kodesa – liberale en kommunistiese grondwet skrywers
Die grondwet, gepaardgaande met wetgewing (swart bemagtiging en regstelaksie), diskrimineer teen die Boere volk. Aanvalle en moorde teenoor Boere word op internasionale podiums ontken.
Ramaphosa and farm killings Parliament
*
BEELDMATERIAAL
Dit is beslis tydmors, as voorbeeld, waar publieke insette gevra word, maar ten spyte van honderde duisende besware reeds in 2018, sal diskriminerende wetgewings steeds voortgaan (onteiening sonder vergoeding). So ook al die ander wetgewings, wat die “grondwet” totaal en al verander.
Mors van geld, asem en skending van die Boere volk se menseregte.
*
ONS ENIGSTE OPLOSSING VIR DIE BOERE VOLK HIERUIT IS OM ONAFHANKLIKE BOERE GEBIEDE TE VERKRY, SOOS DIE OU BOERE REPUBLIEKE TE LAAT HERSTE.
TREK DAARDIE STREEP IN DIE GROND – DIT IS NIE APARTHEID NIE, MAAR ‘N INTERNASIONALE REG OM ALLE BOERE REPUBLIEKE TE HERSTEL SOOS WAT DIT WAS VOOR 1902
Die Boere volk lede wat lede is van Afrikaner organisasies, wat multi-kultureel is en gereeld vergaderings hou met die ANC-PAC-SAKP moet wegbeweeg en die reg tot eie onafhanklike gebiede en eie regering ondersteun. Die Boere volk skryf nie aan ander etniese volke voor nie. Die omgekeerde is waar, hulle het geen reg, ook nie enige politieke party om vir volke voor te skryf oor onafhanklikheid vir hul gebiede nie.
Daar was glo weggedoen met die aparte gebiede waaroor daar ‘n internasionale misdaad verklaar is – daar was selfs sanksies ingestel teenoor ons. Vandag moet mense moeite doen en gaan lees wat behels inligting in die grondwet, asook Hansards en al die wetgewing van grondeise, aparte gebiede vir slegs Khoi san, Griekwa en verskillende swart gemeenskappe – steeds soos dit was met 1961 en daarvoor. Daar is tans oor die 8840 tradisionele leiers, slegs vir Khoi san, Griekwas en Swartes, met elkeen hul aparte HUIS van verteenwoordiging. Duisende grondeise is weer eens toegeken, apart van mekaar met ruim finansiële en ander vergoedings.
*
Skrif is al sedert 1994 aan die muur met die uitvoer van EFF en ANC rewolusie en die radikale ekonomiese vernietiging. (Soros deel om te finansier)
(- Parliament said the amendment of the Constitution to allow for land expropriation without compensation will happen whether people are opposed to it or not.)
*
LET OP – AANHALING IS VAN GRONDWET EN PARLEMENT SA
INSWERING VAN LEDE IN PARLEMENT
Tydens die NV se eerste sitting sal die hoofregter voorsit oor elke lid van die Nasionale Vergadering se eed of bevestiging van getrouheid aan die Republiek van Suid-Afrika en gehoorsaamheid aan die Grondwet. Die Huis mag uit nie minder nie as 350 en nie meer as 400 lede saamgestel word nie.
In dieselfde trant sal die Hoofregter tydens die NROP se eerste sitting die sweer of bevestiging van getrouheid aan die Republiek van Suid-Afrika en gehoorsaamheid aan die Grondwet van die Huis se permanente afgevaardigdes voorsit. Hy sal dan ook voorsit by die verkiesing van die Voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, wat uit die permanente afgevaardigdes gekies word. Soos met die Nasionale Vergadering, sal die NCOP-voorsitter dan die verkiesing van die Ondervoorsitter, Huisvoorsitters en die Hoofsweep voorsit.
At the NA first sitting, the Chief Justice will preside over each Member of the National Assembly’s swearing in or affirmation of faithfulness to the Republic of South Africa and obedience to the Constitution. The House may be constituted of no fewer than 350 and no more than 400 members.
In the same vein, during the NCOP first sitting, the Chief Justice will preside over the swearing in or affirmation of faithfulness to the Republic of South Africa and obedience to the Constitution from the House’s permanent delegates. He will then also preside over election of the Chairperson of the National Council of Provinces, who is selected from the permanent delegates. As with the National Assembly, the NCOP Chairperson will then preside over election of the Deputy Chairperson, House Chairpersons and the Chief Whip.
https://www.parliament.gov.za/press-releases/parliament-ready-swear-new-mps-after-announcement-results
The sixth democratic Parliament has had a demanding 28 weeks since its establishment following the May general election. On the agenda were 31 Bills revived from the stage at which they lapsed when the previous Parliament’s term ended – and another 13 new Bills. It is these new bills which are likely to dominate the conversation in 2020, as they propose major changes around property and healthcare.
Bills at parliament – property rights – health insurance – reserve bank
*
Parliament said the amendment of the Constitution to allow for land expropriation without compensation will happen whether people are opposed to it or not.
Parliament has also noted remarks by former Deputy President Kgalema Motlanthe, who is reported to have told a gathering last week that land expropriation without compensation would not happen in 100 years.
Mathole Motshekga, the chairperson of the ad hoc committee established to initiate legislation on land expropriation without compensation, said Motlanthe was welcome to have a view on the matter.
Motlanthe has on a number of occasions spoken of the challenges of land redistribution and has also led a high-level panel on land reform.
“He has done an excellent job and produced a good report. We’ve already said this report and all others will be considered.”
Motshekga said Parliament would meet the deadline of March next year to submit its proposals to amend the Constitution.
https://ewn.co.za/2019/10/23/parliament-constitution-amendment-for-land-expropriation-will-go-ahead
*
VERWANTE INLIGTING EN ARTIKELS
1955 ANC Freedom Charter
ANC – Freedom charter 1955
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
https://www.youtube.com/@Boervolk-b7m
*
[…] Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] Parliament said the amendment of the Constitution to allow for land expropriation without compensation will happen whether people are opposed to it or not. Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] beskerm niemandKodesa – “liberale en kommunistiese grondwet skrywers”Grondwet SA ConstitutionCodesa – Kodesa … failedFifteen key points on the ANC manifestoAfriforum en […]
LikeLike
[…] Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] and Koch OSF.SA (Open Society) (open borders)- George Soros Deep state – George Soros – dr Evil Grondwet SA Constitution Nationalisation – […]
LikeLike
[…] Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] Grondwet SA Constitution […]
LikeLike
[…] Grondwet SA Constitution Nuremberg codes – SA Constitution – Grondwet […]
LikeLike
[…] Grondwet SA ConstitutionNuremberg codes – SA Constitution – Grondwet […]
LikeLike
[…] met toedrag van sake wat op grondvlak gebeur.Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywersGrondwet SA ConstitutionANC Freedom charter 19551955 ANC Freedom CharterGeneraal […]
LikeLike
[…] kommunistiese grondwet skrywersConstitution – Grondwet (SA)SA grondwet SA constitutionGrondwet SA ConstitutionGrondwet 1996 en sogenaamde […]
LikeLike
[…] grondwet skrywersConstitution – Grondwet (SA)SA grondwet SA constitutionGrondwet SA ConstitutionGrondwet 1996 en sogenaamde […]
LikeLike
[…] Grondwet SA ConstitutionNuremberg codes – SA Constitution – Grondwet […]
LikeLike