Ons harte gaan uit na die jong man, die hoeveelste blanke aanvalle in die maand – ons wens die jongman sterkte toe en algemene herstel, gebede gaan op vir die familie. En die twee van hulle is lafhartig om een jong seun so te vermink.
The son of Riaan Wilken’s sister was attacked and stabbed last night in Wepener by 2 men. We need our own independent country with own safety in place. We as people must get our freedom back.
Verseker het ons meer as beskerming nodig om hierdie tipe aanvalle af te weer want die huidige regering laat dit toe want selde of ooit word hierdie misdadigers en terroriste aangekeer of tot verantwoording geroep. Ons het ‘n internasionale reg tot ons eie gebiede en onafhanklikheid. Stem vir vryheid en ‘n mandaat – niemand kan iets doen daarsonder nie. Stem vir Front Nasionaal, wat ‘n einddoel het van onafhanklik soewereine gebiede (dws onafhanklike land).

Sterkte aan die jongman – ons kan net vir jou bid vir krag en sterkte.

***
Sluit gerus aan op Facebook blad van
Front Nasionaal
https://www.facebook.com/Front-Nasionaal-SA-Front-National-SA-743870385730868/
Selfbeskikking/Self-determination
https://www.facebook.com/SelfbeskikkingSelf-Determination-826548024058616/
***
Ander aanvalle
Barberton aanval 29 Januarie 2019
Farm attack Middelburg – Plaasaanval
Attacks/Killings Statistics January 2019
Korrupsie, misdaad, aanvalle moorde
Diere op plase word ook geteiken